Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delmarei Privaat Boskamp-Haak-en-Steek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tamryn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en ontspannend. Lekker naby aan Dinokeng se hek. Grondpad se kondisie is ook nie te sleg om daar uit te kom nie. Ons het die stilte baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Atish M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful and peaceful. Enjoyed it a lot. Wonderful and peaceful place. Unit was clean. Melanie takes care of her guests. My family enjoyed the walks and seeing the game roaming around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bets V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was fantasties lekker, asemrowend mooi area! Dis regtig 'n plesier gewees om die eienaar en haar seun te ontmoet, baie vriendelik en lekker gesels. Baie behulpsaam gewees toe ons goedjies nodig gehad het van die winkel. Ons het die stilte en mooi natuur, met die baie voëlsoorte en die wild, baie geniet, veral in die oggende se stappie was ongelooflik. Sal beslis hulle plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annabelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker vinnige rus wegbreek. Ons was baie vriendelik ontvang, en het elke oomblik van die bos geniet, dis regtig 'n plek om net te gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linrie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut heerlik, netjies en die moeite werd. Dit was 'n absolute voorreg om daar te kon bly. Dit was so netjies en skoon. Sommer soos 'n 5-ster verblyf gevoel. Ek sal gerus hierdie blyplek vir enige iemand aanbeveel al is dit net om uit die stad se geraas te kom. Sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Romantiese wegbreek in die bos. Lekker gerus. Baie mooi netjiese plekkie. Net wat ons nodig gehad het na al die gejaag in die stad. Sal definitief weer kom. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Delmarei is lekker waarde vir geld. Dit is heerlik stil en rustig. Die verblyf is baie gemaklik. Baie mooi skoon en netjies. Melanie is vriendelik en hulpvaardig. Sy help vinnig as mens enige vrae het of hulp nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Worthwhile. Soul restoring. It was beautifully clean. I felt extremely welcomed. The trouble taken to even rake the grounds around the cottage was 5 star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleahy D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Great weekend retreat! Amazing stay at Delmarei Privaat Boskamp. Great for 2 couples or a family. Easy road access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R650
R650 R433
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R433
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Kloppersbos 29, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6e178a466be1d28897277ba4818d3544faac59fd1bde51efe51d8097b6211efed8a3ead99c209dc2c05e599c71f9a300b8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R433 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 R628 29 Kloppersbos 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.454089087663 28.412193965486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang