Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delmarei Privaat Boskamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jené N
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Skoon, rustig en vriendelik, lekker ontspan. Ons is deur Melanie, 'n fantastiese, vriendelike gasvrou ontvang wat mens dadelik welkom laat voel. Die verblyf was pragtig, netjies, heerlik stil en rustig, veilig. Die eenheid is goed toegerus met alles wat nodig is, goeie kwaliteit bed en linne. Goed instandgehou buite en binne. Dit is die regte plek om te gaan rus, weg van die stadsgeraas. Geniet 'n wandeling in die bos, voël- en wildlewe. Saans word dit stil by die vuurtjie, kyk na die sterre en luister na die simfonie van die nag: voëls, krieke, jakkalse, heinäas en leeus. Kan 'n besoek hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amie Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

The perfect place for a getaway! Would I recommend this place? 100%! I already have to quite a few friends just days after my stay. This place is absolutely amazing, the location is just perfect, so close to one of the gates to Dinokeng which made it so easy for us to go to and from without having to stay in the actual reserve. The farm has great paths that we used daily for walks just to get out into nature. The room was clean, stunning and everything we needed for our weekend getaway. Thank you for the amazing stay! We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful, restful and lovely. Glorious peace and quiet in a stunning location and lovely friendly hosts. The place is larger than other places we've booked for the two of us, very clean and has everything you need. Exactly as in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great break away from the hustle and bustle. Our host was welcoming, friendly and very helpful. The accommodation was clean, safe, well appointed and very comfortable. The braai area was cleaned each day and the walks on the farm were the highlight of our stay as we were able to see game on our walks. We were close enough to Dinokeng to go for drives in the park and it is only 1 1/2 hours from Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fasiliteite is skoon en gerieflik. Rustig gekuier. Baie lekker gekuier saam met familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Saligheid vir my siel. Dis heerlik stil en rustig, goed toegeruste eenheid met alles wat nodig is, en goeie kwaliteit bed en linne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Food for the soul. The accommodation is exactly as pictured and leaves nothing to be desired. The unit was immaculate, well-equipped, and perfectly nestled in the bush, offering an abundance of tranquility. The surrounding area is equally well-kept, adding to the peaceful experience. The dirt road is also easily manageable with a standard vehicle. Melanie is an exceptional host, going above and beyond to ensure our stay was unforgettable. This is the perfect place to unwind, enjoy the bush, and gaze at the stars. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon, rustig en vriendelik. Alles was reg, netjies en skoon. Melanie het ons vriendelik ontvang en het die dinge in die omgewing gegee en die roetes op WhatsApp gestuur. Die stilte en rustigheid was fantasties en ons het lekker gerus. Sy gaan ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig. Ons het heerlik gebly. Die huisie is skoon en netjies en het alles wat mens nodig het. Kommunikasie is ook baie goed, ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustigheid vir die siel. Dit was so lekker rustig om te kan stil word in die bos, weg van stadsgeraas. Die eenheid is silwerskoon en het als wat jy nodig mag hê. Die bed was lekker gemaklik en die beddegoed en handdoeke ruik so lekker vars. Warm water van die stort is heerlik warm. Om buite op die stoep te sit met die voëls rondom jou en te gaan stap met blouwildebeeste, rooibokke en blesbokke was heerlik. Ons het jakkalse, hiëna en selfs leeus gehoor in die aande. Delmarei is 'n klipgooi van Dinokeng en ons kon daagliks uitstappies soontoe geniet. Melanie is 'n fantastiese gasvrou en het ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Kloppersbos 29, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6e178a466be1d28897277ba4818d3544faac59fd1bde51efe51d8097b6211efed8a3ead99c209dc2c05e599c71f9a300b8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 R628 29 Kloppersbos 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.454089087663 28.412193965486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang