Dempsey's Self-Catering Guest House
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het ook 'n etenstafel sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Let dat daar geen vensters in die slaapkamer is nie. Daar is 'n kombuis- en badkamervenster en 2 vensters aan die kant van die skuifdeur by die ingang na die eenheid. Daar is 'n onderdakstoep reg buite die kamer en die kamer front na die agterkant van die eiendom en parkeerarea. Tafels en stoele is buite onder 'n ou bauhiniaboom beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Braai is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het ook 'n etenstafel sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Daar is 'n onderdakstoep reg buite die kamer en die kamer front na die agterkant van die eiendom en parkeerarea. Neem asb. kennis dat daar tans as gevolg van die munisipale waterbeperkings nie gebad mag word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Braai is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 'n paartjie en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het ook 'n etenstafel sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Let dat daar nie vensters in die slaapkamer is nie, maar daar is 2 badkamervensters en 2 vensters aan die kant van die skuifdeur by die ingang na die eenheid. Daar is 'n klein onderdakstoep met stoele reg buite die kamer. Tafels en stoele is buite onder 'n ou bauhiniaboom beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Braai is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 'n gesin en het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het ook 'n etenstafel sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Neem asb. kennis dat daar tans as gevolg van die munisipale waterbeperkings nie gebad mag word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Braai is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 'n gesin en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die rolstoelvriendelike en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het ook 'n etenstafel sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Braai is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lloyd-weg 36, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang