Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deon's Spot

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Yugendran C
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Best place to spend a getaway. It was the perfect spot to spend a weekend. Planning another trip there soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Kon nie vir beter vra nie. 100%. Wonderlike plek, see-uitsig vanaf stoep en uit slaapkamer. Winkels en strand baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catrina V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Really good couple of days. We enjoyed our stay and would recommend Deon's Spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Great stay. Great proximity to the beach with a beautiful view. Courtyard is a bit small for the kids to play in. The flat has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Heel skaflik,. Baie min tyd daar spandeer. Eintlik net vir was en slaap. Beddens is baie hard en ongemaklik vir slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Max W
Lang verblyf Gesin met tieners
3.2
Mrt 2024

We were not disappointed and will definitely go there again. The stay was awesome, from the great sea view to the close location to the beach. The owner was very helpful and friendly. Lastly, the accommodation was very tasteful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Elize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

'n Onvergeetlike vakansie met regtige waarde vir geld! Puik waarde vir geld en uitstekende diens. Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het. Daar was 'n aircon wat nie geadverteer was nie, asook 'n stort na daar net van 'n bad gepraat is. Daar is 'n TV geadverteer maar niks gesê van Netflix en Showmax nie, wat 'n groot plus was vir die kinders. Ons het ook gratis WiFi gehad waarvan ons nie bewus was nie. Daar was ook daardie klein ekstratjies wat ons so vinnig help installeer het. Koffie, tee, suiker, afdroogvadoek, wasvadoek, sponsie, asbliksakke, toiletrolle en handdoeke. Het dadelik welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shenaye C
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Great. Great location, amazing view of the ocean, and very close to Warner Beach. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardt S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Deon's Spot 'n Juweel aan Suidkus! Wat 'n aangename verrassing! Deon's Spot is voorwaar 'n juweel aan die Suidkus. Goeie ligging met baie mooi see-uitsig, verskriklik mooi skoon en onderhou en baie baie goed toegerus. Mens kan nie net een nag of twee oorbly nie, daar is soveel om te sien en doen in die omgewing. Weg van die geraas en besige plekke. Baie dankie vir julle gasvryheid en bou so voort aan 'n aangename ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Heerlik! Rustig. Mooiste uitsig. Deanne, die gasvrou, was baie behulpsaam en het my tuis laat voel. Hulle steur jou nie en jy het privaatheid. Pynlik skoon en netjiese eenheid. Lieflike uitsig oor die see en loopafstand na eetplekke en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Deanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strelitziaweg 3, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fbea4d935fab2b09e7c31e2354f87ddf9c825db49c8aaabb3f6c60ec00eddbe2c6b32f1f5ad6fdd0ee07f55e36e8ee5d156?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 3 Strelitzia Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.0848361 30.8652137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang