Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deon's Spot

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Deanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Deon's Spot
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yugendran C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yugendran C

Best place to spend a getaway.

It was the perfect spot to spend a weekend. Planning another trip there soon.

Christa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Kon nie vir beter vra nie. 100%.

Wonderlike plek, see-uitsig vanaf stoep en uit slaapkamer. Winkels en strand baie naby.

Catrina V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catrina V

Really good couple of days.

We enjoyed our stay and would recommend Deon's Spot.

Marinda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda V

Great stay.

Great proximity to the beach with a beautiful view. Courtyard is a bit small for the kids to play in. The flat has everything you need.

Andre K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre K

Heel skaflik,.

Baie min tyd daar spandeer. Eintlik net vir was en slaap. Beddens is baie hard en ongemaklik vir slaap.

Max W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Max W

We were not disappointed and will definitely go there again.

The stay was awesome, from the great sea view to the close location to the beach. The owner was very helpful and friendly. Lastly, the accommodation was very tasteful.

Elize S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

'n Onvergeetlike vakansie met regtige waarde vir geld!

Puik waarde vir geld en uitstekende diens. Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het. Daar was 'n aircon wat nie geadverteer was nie, asook 'n stort na daar net van 'n bad gepraat is. Daar is 'n TV geadverteer maar niks gesê van Netflix en Showmax nie, wat 'n groot plus was vir die kinders. Ons het ook gratis WiFi gehad waarvan ons nie bewus was nie. Daar was ook daardie klein ekstratjies wat ons so vinnig help installeer het. Koffie, tee, suiker, afdroogvadoek, wasvadoek, sponsie, asbliksakke, toiletrolle en handdoeke. Het dadelik welkom gevoel.

Shenaye C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shenaye C

Great.

Great location, amazing view of the ocean, and very close to Warner Beach. Would definitely recommend!

Gerhardt S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt S

Deon's Spot 'n Juweel aan Suidkus!

Wat 'n aangename verrassing! Deon's Spot is voorwaar 'n juweel aan die Suidkus. Goeie ligging met baie mooi see-uitsig, verskriklik mooi skoon en onderhou en baie baie goed toegerus. Mens kan nie net een nag of twee oorbly nie, daar is soveel om te sien en doen in die omgewing. Weg van die geraas en besige plekke. Baie dankie vir julle gasvryheid en bou so voort aan 'n aangename ervaring!

Elize V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Heerlik! Rustig. Mooiste uitsig.

Deanne, die gasvrou, was baie behulpsaam en het my tuis laat voel. Hulle steur jou nie en jy het privaatheid. Pynlik skoon en netjiese eenheid. Lieflike uitsig oor die see en loopafstand na eetplekke en winkels.

Nantie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nantie E

Een van die beste selfsog plekkies om te bly!

Die selfsorg eenheid was perfek en skoon en die eienaars was baie vriendelik, sal definitief weer daar bespreek as ek op vakansie gaan.

Deon's Spot se terugvoer

Thank you. Left unit spotless. Will accommodate guests gladly again.

Deon's Spot
Rudi O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi O

Will definitely recommend! Great value for money.

We arrived a few hours early and were welcomed with a smile to a very neat and clean unit. The unit has WiFi, Netflix and Showmax, but with an amazing ocean view like this we weren't too invested in watching TV. We could see dolphins and whales right from the unit. There is also plenty to do in the area and everything you need (shops, beaches, restaurants) is just a short drive away. The hosts were friendly, helpful and also keep to themselves, so we had more than enough privacy. We will definitely stay at the accommodation again if we are in the area.

Frikkie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K

Dit was een van die lekkerste plekke nóg om te bly.

Dit is 'n lekker plek met alles wat nodig is. Die woonstel was skoon en netjies. Die diens was uitstekend. Baie dankie, sal beslis weer kom.

Colin J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin J

Great.

Was awsome gewees en baie netjies en skoon.

Ian R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R

A well-equipped self catering unit close to the beach!

The unit was perfect for a small family. Very well priced and a 5 minute walk to the beach!

Deon's Spot se terugvoer

Thank you. Wonderful guests. Left the place spotless. Will accommodate again with pleasure.

Deon's Spot
Dewet B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet B

Rustige, awsome view and relaxing.

Ons het dit werklik geniet, elke dag iets anders gedoen. Great ligging.

Devin K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Devin K

Was heerlik.

Plek was skoon en netjies. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Magda P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda P

Mooi uitsig, skoon en netjies.

Beveel hul aan, rustige atmosfeer.

Deon's Spot se terugvoer

Thank you. Left unit spotless. Will accommodate again with pleasure. Lovely guests.

Deon's Spot
Sifiso M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sifiso M

It was nice, but it didn't look like the unit was cleaned prior to arrival.

There was a lot of pet hair everywhere including on the beds. So we clean first before settling. There were cockroaches on the first night, which we killed with doom and didn't experience others on the other days. Deon should please ensure the place is cleaned. We struggle with allergies.

Deon's Spot se terugvoer

Thank you for the review. I’m sorry you felt you had a bad experience. I, personally vacuumed the entire place before you arrived. We do our best to to eliminate the cockroaches but struggle with them at the coast hence, we supply doom should you encounter any of them.

Deon's Spot
Carine A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Carine A

Het baie lekker gebly. Skoon en netjies. Ek kan Deon se plek beslis aanbeveel.

Was baie lekker. Skoon en netjies. Ek kan Deon se plek beslis aanbeveel. Ons sal dit weer besoek.

Matthew G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew G

Peace and quite. With no disturbance what so ever.

Place was clean. Host was great. Arrived abit early. Host had no issue with it. Thank you Deanne. Will definitely come back.

Deon's Spot se terugvoer

Thank you. Wonderful guests. Left unit spotless.

Deon's Spot
Avishkar S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avishkar S

Very neat and spacious place.

See stars.

Deon's Spot se terugvoer

Thank you. Will gladly accommodate again.

Deon's Spot
Lyle K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle K

Great annual holiday.

Excellent value for money and really nothing untoward in the flat. Excellent TV and movies. Deanne and Piet are fabulous hosts.

Deon's Spot se terugvoer

Thank you. Lovely guests.

Deon's Spot
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strelitziaweg 3, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fbea4d935fab2b09e7c31e2354f87ddf9c825db49c8aaabb3f6c60ec00eddbe2c6b32f1f5ad6fdd0ee07f55e36e8ee5d156?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 3 Strelitzia Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.0848361 30.8652137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang