Deri's Lane
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Heila R - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasies geen negatief ni!
Dianna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en veilig, baie netjiese plekkie.
Deri's Lane se terugvoer
Dankie Dianna
Steve S - Feb 2024
Algehele gradering
Great and amazing.
Ella O - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly. Sal beslis Deri's Lane met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.
Lees meerDeri's Lane se terugvoer
Baie dankie Ella
Emile V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker rustige blyplek, baie goed geleë.
Deri's Lane se terugvoer
Dankie Emile.
Johanli L - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plek. Uitgerus met al die nodige en meer. Sal definitief a.
Deri's Lane se terugvoer
Dankie Johanli
Melise R - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic accommodation. Every appliance or convenience is available.
Neil T - Okt 2023
Algehele gradering
Deri's Lane is alles wat jy nodig het vir 'n naweek wegbreek.
Yolandie B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Deri's Lane se terugvoer
Dankie Yolandie
Natasha N - Sep 2023
Algehele gradering
Jou geld werd.
Barry D - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect, awesome.
Deri's Lane se terugvoer
Thanks Barry
Ella O - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Deri's Lane se terugvoer
Baie dankie Ella.
Jaap P - Apr 2023
Algehele gradering
Weereens uitstekend.
Deri's Lane se terugvoer
Dankie Jaap
Jaap P - Mrt 2023
Algehele gradering
Soos voorheen, wonderlike ondervinding.
Deri's Lane se terugvoer
Baie dankie.
Ella O - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, goed toegeruste wooneenheid. Veilig en rustige area.
Deri's Lane se terugvoer
Baie dankie Ella.
Jan V - Jul 2023
Algehele gradering
Slegs oornagverblyf.
Jaap P - Feb 2023
Algehele gradering
Voldoen aan ons standaarde.
Deri's Lane se terugvoer
Baie dankie.
Brian D - Aug 2023
Algehele gradering
A lovely, very modern and spacious apartment with absolutely everything you need! Everything is of a very high standard.
Lees meerDeri's Lane se terugvoer
Thank you Brian
Lee-anne R - Jul 2023
Algehele gradering
All you need in one place.
Deri's Lane se terugvoer
Thank you, Lee-anne
Rulyn D - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het slegs daar gestop, koffie gemaak en in die aand daar geslaap.
Deri's Lane se terugvoer
Dankie Rulyn, basiese DStv pakket met 4 film kanale is was en is ook tans aktief. Wat die water druk betref dit is herstel.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Outeniekwa-straat 21, Kamma Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang