Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deri's Lane

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Heila R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasies geen negatief ni! Heerlik gebly! Was net bietjie koud gewees! Maar dis maar die tyd van teels en winter!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon en veilig, baie netjiese plekkie. Baie lekker gebly, sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Deri's Lane
Dankie Dianna

Steve S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Great and amazing. Great little nook, owner is on the ball and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella O
1 nag
5.0
Feb 2024

Heerlik gebly. Sal beslis Deri's Lane met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Baie netjiese, gerieflike en goed toegeruste eenheid. Stil en veilige area. Baie dankie aan ons gasheer vir al jou vriendelikheid en hulp toe ons motorprobleme gehad het. En dat ons nog 'n aand kon oorbly en jy gesê het ons hoef nie haastig te wees om voor 'n sekere tyd uit te wees nie. Dit word waardeer. Gaan beslis November weer plek bespreek as ek weer moet kom vir opvolg by die oogspesialis. Deri's bly my eerste keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Deri's Lane
Baie dankie Ella

Emile V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker rustige blyplek, baie goed geleë. Heerlike verblyf, selfs vir langer as die normale nag of wat. Goed toegerus, ruim en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Deri's Lane
Dankie Emile.

Johanli L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie mooi en netjiese plek. Uitgerus met al die nodige en meer. Sal definitief a. Fantasties! So lekker gebly. Baie netjies en skoon! Genoeg spasie en heerlik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Deri's Lane
Dankie Johanli

Melise R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantastic accommodation. Every appliance or convenience is available. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Deri's Lane is alles wat jy nodig het vir 'n naweek wegbreek. Ek het bespreek vir my skoonouers en hulle terugvoer was as volg: Die kamer was ruim met alle benodigdhede en ons kon lekker braai saam met vriende. Dit is 'n oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker gebly! Alhoewel ons net vinnig oornag het, was dit 'n baie knus, ruim en netjiese eenheid om by te bly. Alles wat jy nodig het, is daar. Dit is 'n baie rustige omgewing met winkels en baie om te doen net om die draai. Ek sal verseker weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Deri's Lane
Dankie Yolandie

Natasha N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Jou geld werd. Ek sal vir almal laat weet van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R790
R790 R632
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R632
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Outeniekwa-straat 21, Kamma Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a07fcabd7e415e8f8e5506826f92438de46ca52801dd05536e18b33fd72b2bc2328d72df5e6430f7c7b689d4802deea8d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R632 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 21 Outeniekwa Street Kamma Park 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.983776627287 25.498955652358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang