Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deri's Lane

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Outeniekwa-straat 21, Kamma Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R790 R632 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Deri's Lane is 'n knus selfsorgeenheid in Kamma Park, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n gemaklikie rusbank, 2 stoele en 'n TV met beperkte DStv-kanale. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel.

Besoekers aan Gqeberha (Port Elizabeth) kan Blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n verskeidenheid watersportgeleenthede te wagte wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Heila R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies geen negatief ni! Heerlik gebly! Was net bietjie koud gewees! Maar dis maar die tyd van teels en winter!
Aug 2024
Dianna S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en veilig, baie netjiese plekkie. Baie lekker gebly, sal definitief aanbeveel.
Mrt 2024
Steve S
Besigheidsreis
5.0
Great and amazing. Great little nook, owner is on the ball and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Ella O
5.0
Heerlik gebly. Sal beslis Deri's Lane met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Baie netjiese, gerieflike en goed toegeruste ee...
Sien meer
Feb 2024
Emile V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustige blyplek, baie goed geleë. Heerlike verblyf, selfs vir langer as die normale nag of wat. Goed toegerus, ruim en baie privaat.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Outeniekwa-straat 21, Kamma Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Deri's Lane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R790 R632
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R632
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Outeniekwa-straat 21, Kamma Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a07fcabd7e415e8f8e5506826f92438de46ca52801dd05536e18b33fd72b2bc2328d72df5e6430f7c7b689d4802deea8d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R632 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 21 Outeniekwa Street Kamma Park 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.983776627287 25.498955652358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang