Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Despatch Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 55, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Vanaf R550 R440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Despatch Apartment is op die eerste verdieping van 'n woonstelgebou in Despatch, 'n klein dorpie tussen Kariega (Uitenhage) en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is ook naby Perseverance wat 'n spoorwegstop naby baie fabrieke is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed en enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, eenplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gratis WiFi is beskikbaar. Parkeerplek is op die perseel voor die woonstel en oorkant die straat beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Despatch Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 128

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 55, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Gaste dink Despatch Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R550 R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R550 R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 55, Despatch, 6220, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6df8af9e7533006900125dd0cce634c109c0a3bdb7f32adac0bf16917249b96803c9425fb5f163f0dd365b82b409ce822ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R440 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 55 Main Street Despatch 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.8002247 25.4708258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang