Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Kathu

DeVosRus Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sanet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekkerste lekker. Mooiste mooi! N 5 ster gastehuis met 4 sterre! Mooi skoon en netjies en alles perfek op hul plek. Soveel bederfies en 'n ontbytpakkie vir die volgende oggend in die yskas. Die gaafste gasvrou en gasheer wat niks ontsien wat jy mag benodig nie. Jammer ons het net oornag oppad terug Limpopo toe van die Weskus af, want ek sou nog 'n bietjie langer wou bly. Lekker geslaap in 'n baie gemaklike bed met luukse beddegoed. Veilige parkering op die perseel. Dankie, ek sal jul gastehuis enige tyd enige plek aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné S
1 nag
5.0
Des 2025

Gesellig met goeie diens. Die gastehuis was netjies en skoon, geleë in ’n veilige woonbuurt. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, en die bed was gemaklik. Ek was baie lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien P
1 nag
5.0
Des 2025

Terdee geniet. Terdee geniet en akkomoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Comfortable. Friendly reception, beautifully appointed room, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan J
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

I enjoyed my stay. Lovely place. Friendly host, excellent facilities and service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Dear Stephan, thank you so much for our lovely heartwarming rating and review. It really means the world to us all at DeVosRus. Thank you for choosing us for your stay. Gerrit & Arista de Vos

Peet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige plek met wonderlike geriewe bederfgoedjies. Fantastiese oornagplek. Baie vriendelike diens. Alles is daar, en meer, vir 'n wonderlike oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Peet, vreeslik baie dankie vir die 5-ster gradering en die ongelooflik mooi resensie. Hierdie resensie het ons dag gemaak en beteken vir ons en ons toegewyde span by DeVosRus so baie! Dit was lekker om sulke pragtige terugvoer te ontvang, dit het ons harte warm laat klop. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te huisves en te bederf.

Ria D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

5 stars! Skoon, netjies, veilig. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit vir enigiemand aanbeveel. 5 sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Ria, vreeslik baie dankie vir ons 5 ster gradering en die pragtige woorde oor julle ondervinding by DeVosRus! Dit beteken ongelooflik baie vir ons en ons toegewyde span! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en by ons te huisves en te bederf! Baie dankie dat julle DeVosRus gekies het vir julle verblyf. Ons sien daar na uit om julle weer te akkommodeer.

Wilmar V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Great! Baie dankie vir die netjiese, skoon en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Wilmar, vreeslik baie dankie vir ons 5 ster gradering en ons pragtige resensie. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry en beteken ongelooflik baie vir ons almal by DeVosRus! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en by ons te huisves en te bederf! Baie dankie dat julle DeVosRus gekies het vir julle verblyf. Ons sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.

Corrie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die plek vir verblyf in Kathu. Ons gunsteling plek vir oornag in Kathu. Die eienaars is gaaf en vriendelik en die kamers is altyd netjies voorberei. Diens is uitstekend en die kamers is stylvol en goed toegerus met genoeg kragpunte beskikbaar om selfone en sakrekenaars te laai. Jy hoef nie op die grond rond te kruip in 'n poging om 'n kragpunt te kry nie. Stil en veilige omgewing met goeie toegangsbeheer tot die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Corrie, vreeslik baie dankie vir ons 5 ster gradering en die pragtige woorde in die resensie. Dit het ons harte sommer warm laat klop en beteken vir ons almal by DeVosRus ongelooflik baie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle weer by ons te huisves en by ons te bederf. Weereens dankie dat julle ons weer gekies het vir julle verblyf en dat julle 'n tydjie afgeknyp het om julle ervaring hier by DeVosRus te deel. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms by ons te akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arista Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Stinkhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3671a37238b99b8c09c9658ccc6faf425c619f215dde0a2e5d458df875b272b7c2c009cfb96d81743d95a1c080f84349c2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 14 Stinkhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.687808553467 23.044001475009
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang