Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

DeVosRus Gastehuis

Gastehuis
Wo.
19de19Feb
Do.
20ste20Feb
Vr.
21ste21Feb
Sa.
22ste22Feb
So.
23ste23Feb
Mo.
24ste24Feb
Di.
25ste25Feb
Wo.
26ste26Feb
Do.
27ste27Feb
Luxury Silver Room
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
R1 250
per nag
vir 2
R1 250
per nag
vir 2
R1 250
per nag
vir 2
R1 250
per nag
vir 2
R1 250
per nag
vir 2
R1 250
per nag
vir 2
R1 250
per nag
vir 2
R1 250
per nag
vir 2
Smart Suite 2 - Sunset Room
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
R1 250
per nag
vir 2
R1 250
per nag
vir 2
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
R1 250
per nag
vir 2
Grand Suite 3 - Burgundy Room
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
R1 250
per nag
vir 2
R1 250
per nag
vir 2
R1 250
per nag
vir 2
R1 250
per nag
vir 2
R1 250
per nag
vir 2
VOL
VOL
R1 250
per nag
vir 2
Executive City Room
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
VOL
R1 690
per nag
vir 2
Executive Beige Nguni Room
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
Executive Scarlet Room
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
VOL
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
R1 690
per nag
vir 2
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luxury Silver Room
Slegs verblyf
Smart Suite 2 - Sunset Room
Slegs verblyf
Grand Suite 3 - Burgundy Room
Slegs verblyf
Executive City Room
Slegs verblyf
Executive Beige Nguni Room
Slegs verblyf
Executive Scarlet Room
Slegs verblyf
Huisreëls

'n Gratis versnaperings-pakkie vir ontbyt word in die yskas voorsien.
Opsionele middagete-pakkies en aandete is gedurende die week beskikbaar, by die gastehuis betaalbaar en moet ten minste een dag voor die tyd gereël word.

Daar is 'n koffietoonbank op die perseel wat espresso, latte, Americano en roomys teen 'n ekstra koste bedien.

'n Gratis daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
Die gastehuis het nie braaigeriewe nie.

Slegs gaste wat bespreek het, word op die perseel toegelaat. Geen besoekers word toegelaat nie.
Slegs oornagverblyf sal toegelaat word, nie uurlikse besprekings of dagbesoeke nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.

'n Standaard-voertuig word toegelaat.
Geen parkeerplek vir vragmotors is binne of buite beskikbaar nie.
Parkeerplek vir ekstra voertuie, sleepwaens of karavane is op versoek beskikbaar, maar onderhewig aan beskikbaarheid. Doen asb. vooraf navraag.

Die gastehuis het 'n 11 m lange swembad en daar is swemhanddoeke in die kamers. Die swembadtye is daagliks streng van 14:00 tot 18:00.

Die gastehuis het sekuriteitskameras in en om die perseel.

Onderdak-parkeerplek is op die perseel voor die kamers beskikbaar. Voertuie is nie van die straat af sigbaar nie en is agter ’n elektroniese hek.

Die sekuriteitsfirma se kontakbesonderhede is in die kamers beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stinkhoutstraat 14, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1a3d9bbbea7694d385c5e2accdd0486b01804ed1bd1be0b06f8b42a18f4f132860eba9161b408c539698e17e7287575b2d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 14 Stinkhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -27.687808553467 23.044001475009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789