Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz 48

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Behandel die verblyf asof dit jou eie is.
Hou dit asb. netjies en georganiseer.
Gooi vullis weg.
Haal die swart munisipale asblik uit op die munisipale vullisdag, wat Donderdae is.
Rapporteer enige skade of probleme dadelik.
Bespaar water en energie.
Geen rook of vaping word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie.
Moet asb. nie in die slaapkamers of badkamers eet of drink nie.
Stiltetyd is tussen 21:00 tot 08:00.
Pas asb. die sleutels op. Verlore sleutels het 'n vervangingsfooi.
Pas asb. die meubels op. Gaste sal vir enige skade betaal.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Geen geleenthede word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 48, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8b067e5360b50462ff8d3b552e434b2acdd930b1db5b98801ff0ebd6e560a869eb891134f2d39c0b746250be2d8804c0cd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 48 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.056219922568 24.923150824537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang