Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Anker Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Jennifer L
1 nag
5.0
Nov 2024

Fantasties plek. Ons kon selfs ons series kyk. Dit was 'n wonderlike plek met 'n mooi uitsig. Ons het dit baie geniet om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Virgil V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastic. Ons het die verblyf geniet en sal weer daar gaan woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazley J
1 nag
5.0
Apr 2024

Warm and welcoming. It was unforgettable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie lekker, veilig en rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly, lekker uitsig oor die see vanaf jou bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques F
1 nag
3.6
Jan 2025

Goeie ervaring! Baie lekker gebly - alles mooi netjies binne.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Ongelooflik lekker en die restaurant is op die perseel. Pragtige see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie baie lekker gebly. Sou meer dae wou bly. Baie goeie diens. Hulp met WiFi dadelik gekry. Goeie kos by Cabin restaurant. Gasvrou is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lieflike verblyf en verlief op die klein dorpie! Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en ekstra moeite gedoen vir ons spesifieke omstandighede. Sal baie graag weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Lekker gerus. Ons het in die Orca woonstel gebly, groot genoeg vir 2 mense. Het gehou van die smart TV en ons eie braai by die voordeur waar jy op die hawe en see uitkyk terwyl jy braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerna H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, mooi seeuitsig, en rustig en stil.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Reynel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 5, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANCaum508hvfUxUUkjdtwTtNOJFSoBoGro2cvrsfCxZo0FxpAyr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 125 5 1 5 5 Main Road Doringbaai 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -31.813024 18.236987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang