Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Anker Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Reynel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 117 resensies vir Die Anker Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nazley J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazley J

Warm and welcoming.

It was unforgettable!

Andre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Fantasties.

Ongelooflik lekker en die restaurant is op die perseel. Pragtige see uitsig.

Morne H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H

Baie baie lekker gebly. Sou meer dae wou bly.

Baie goeie diens. Hulp met WiFi dadelik gekry. Goeie kos by Cabin restaurant. Gasvrou is wonderlik.

Charmaine N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine N

Lieflike verblyf en verlief op die klein dorpie!

Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en ekstra moeite gedoen vir ons spesifieke omstandighede. Sal baie graag weer terugkeer!

Rudi N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi N

Lekker gerus.

Ons het in die Orca woonstel gebly, groot genoeg vir 2 mense. Het gehou van die smart TV en ons eie braai by die voordeur waar jy op die hawe en see uitkyk terwyl jy braai.

Gerna H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerna H

Baie lekker.

Baie lekker gebly, mooi seeuitsig, en rustig en stil.

Elize B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize B

Rustig, ontspanne.

Die bad kan dalk net 'n handreling kry om makliker uit te klim, en 'n prop by die spieël sal ook goed wees. 'n Dikker kombers sal ook lekker wees.

Hanli G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hanli G

Ons het lekker afgeskakel met die see so op ons voorstoep.

Die Die Anker is baie gerieflik geleë met die see letterlik op die voorstoep. Die basiese benodigdhede is daar alhoewel ons voel dat 'n bietjie onderhoud wel nodig is. 'n Vars laagie verf, veral in die badkamer, sal 'n groot verskil maak. Die beddegoed en handdoeke is ook moeg en afgeleef. Ons sou ook graag die gordyn wou oopmaak om die pragtige see te sien, maar dan is daar geen privaatheid in die kamer nie. Blindings is dalk 'n beter opsie. Ten spyte hiervan het ons lekker gebly.

Dirk E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dirk E

Lekker gekuier.

Die ligging en werkers is baie goed, maar die akkommodasie self is nie op standaard nie.

Christo S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Christo S

Onaangenaam.

Baie onprofessioneel. Klop nie voor daar in die kamer gekom word nie. Eienaar is ongeskikt en bars. Die plek vertoon eters op 'n foto.

Riaan F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F

Stil, rustig met onverbeterlike see uitsig.

Ons het baie lekker gebly en die ligging kan nie beter wees nie. Die plek is letterlik op die rotse! Jy val letterlik uit jou bed binne in die water. Ons het gegaan om kreef te duik en vir 'n beter ligging kon ons nie vra nie. Ons sal beslis terug wees.

Angie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V

Baie lekker gekuier.

Sien sterre.

Angie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie M

Very relaxed environment.

A lovely oasis at the end of a long trip. Tia is such a welcoming and kind hostess, and everything needed was in the unit. The unit is spotless, and the accommodation is comfortable, and the sea view is amazing. We had dinner at the adjoining restaurant, The Cabin, with freshly prepared food and the best Greek salad ever!

Walter V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter V

Baie aangenaam.

Goeie waarde vir geld.

Anton S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Was fantasties, goeie ligging, goeie plek, ek kan nie fout vind nie.

Mens word vriendelik ontvang. Die plek is skoon en beddens is baie gemaklik. Daar word selfs voorsiening gemaak vir krag in geval van load shedding dat mens kan WiFi gebruik en TV kyk, dit was 'n lekker opsie vir my vrou in die aande veral.

David P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David P

A very comfortable stay.

See stars.

Mienke B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mienke B

Ons het die naweek baie geniet en ons het lekker gekuier.

Lieflike diens ontvang, die huisie is skoon en netjies en het genoeg spasie vir almal. Sal definitief weer daar kom bly.

Johann S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johann S

Pragtige uitsig en rustig.

Die gastehuis is skoon en netjies. Die restaurant se aanbiedings is geurig en groot porsies. Die warm water se druk is baie effens in die kamer wat ek gebly het.

Carina S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina S

Wonderlike uitsig en lekker maklike voetpadjies.

Wegbreek en ontspan en leer die plaaslike inwoners ken.

Enrica C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrica C

Baie lekker.

One het baie lekker gebly, als was perfek.

Louis D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Vriendelike en hulpvaardige personeel, gepaard met 'n uitstekende ligging, het ons verblyf uiters aangenaam gemaak.

Pragtige see-uitsig.

Danelene M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danelene M

Beste uitsig oor die Weskus uit jou slaapkamer.

Ons sal vir seker weer by Die Anker Guesthouse oorbly. Lieflike uitsig.

Ronel W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel W

Rustig met mooi uitsig.

Badkamer aan die kamer sou lekkerder gewees het. Verder geen probleme nie.

Angus H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angus H

Superb position and sea view, comfortable bed, appreciated backup power for TV (loadshedding).

Some attention needed to deep clean bathroom mould. Meal of steak and chips, not cheap, so a side salad or serving of veggies would have added value, but very tasty and good service.

Adrienne T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrienne T

Heerlik gebly. Kamers bied alles wat jy nodig het en wat hulle adverteer het.

Ons het heerlik gebly en die ontvangs was baie vriendelik. Die kamers was skoon, netjies en ons het 'n pragtige see-uitsig gehad.

Micheal B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Micheal B

Baie netjies en baie goeie area en uitsig.

Sal beslis mense aanraai om Doringbaai te besoek.

Wj V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wj V

Mense vriendellik en het baie lekker geëet by The Cabin.

Ons het ook lekker gaan stap en het nie onveilig gevoel.

Edgar E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edgar E

Baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier. Dit wat ons op die fotos gesien het, het ons ontvang. Sal dit beslis aanbeveel.

Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V

Rustig, vredevol!

Doringbaai is iets besonders.

Patricia D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Patricia D

Verblyf is basies, maar die uitsig maak beslis op vir enige tekortkominge!

Wonderlike uitsig! Rustigheid was heerlik.

Anton G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton G

Alles wat nodig is.

Plek is basies met al die nodige vir 'n heerlike verblyf.

Janske N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janske N

Nice place, great view.

When you book for 4 people, the pictures might be a little misleading. The apartment used for 4 people is not attached to the main building/restaurant but rather is separate and to the side of it. Not many pictures are available of this apartment on the website. The apartment has 1 room with a double bed and single bed, and another double bed located in the kitchen with no door/wall/separation. Kitchen is well-equipped. Separate toilet and bathroom, both neat and clean. Shower had good pressure. Plenty of bedding. Host was difficult to reach (for check-in and check-out) as none of the phone numbers associated with the facility seemed to work.

Gerrit S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S

Rustige verblyf in 'n rustige mooi omgewing.

Akkommodasie is soos jy by die dorpie inry, en net oorkant die pad is die see. Het pragtige Sonsondergange met 'n restaurant net langsaan, wat baie lekker seekos voorsien. Mense is baie vriendelik.

André B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André B

Pragtige uitsig, goed geleë.

Goeie waarde vir geld met 'n uitstekende uitsig. Ons het die kuier baie geniet met vriendelike ontvangs.

Hans B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans B

Heel lekker, dankie.

Fryer's Cove se kos is baie lekker.

Newton W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Newton W

Lekker gebly.

Lekker gebly by Die Anker Guesthouse.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Thelma O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thelma O

Goeie potensiaal maar verg 'n bietjie aandag.

Thea was baie vriendelik en behulpsaam. Die Snoekie-eenheid kan ontwikkel in baie goeie akkommodasie, maar daar is beslis bietjie werk nodig. Die eenheid het 'n wonderlike uitsig en hy is ook lekker privaat. Sal voorstel die eienaar gee bietjie aandag aan die meubelment. Alhoewel ons nie gebruik gemaak het van die dakwaaier nie, stel ek voor die eienaar kyk daarna, want dit wil voorkom of dit nie baie veilig is nie. Sal ook voorstel dat van die kombuis eetgerei vervang moet word (rasper, groenteskiller). Andersins het ons baie lekker gebly en Doringbaai is 'n baie oulike plekkie.

Erwin L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Erwin L

Basics.

Ietwat van 'n teleurstelling! Bitter basies, regtig net 'n oorslaapplek. Sal nie graag weer hier wil bly nie. Dit kort baie liefde en aandag om dit 'n verblyfskeuse te maak vir die toekoms, tenspyte van die fantastiese ligging. Dit gee 'n gevoel van 'n backpackersverblyf.

Riana B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Baie lekker, ruim en gerieflik.

Het dit baie geniet, sal beslis weer gaan.

Raymond D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond D

Lieflike, rustige plek by see.

Restaurant was ongelukkig toe op 'n Maandag, sou graag daar wou eet. Thea, dankie vir jou gasvryheid mal oor julle plek.

Yvonne V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Die kamer se ligging is regtig fantasties!

Dit is regtig waarde vir geld. Daar is net 'n venster langs die deur in die kamer wat of toegeplak of toegeverf moet word aangesien dit voel of mens nie privaatheid het nie. Thea was regtig great en die mense wat vir haar werk baie behulpsaam. Ons het ook ons wasgoed daar laat was vir 'n minimum fooi. Die dames in die restaurant is ook baie vriendelik en die ontbyt is waarde vir geld!

Linda G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Baie gerieflik.

Baie lekker ruim kamer. WiFi werk lekker vinnig. Stortgeriewe baie gerieflik. Mooi uitsig.

Eunice D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice D

Very nice and pleasant.

We were welcomed warmly and enjoyed out stay.

Helena B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena B

Pragtige uitsig vanaf stoep en gerieflike slaaparea.

Geniet altyd ons verblyf by Die Anker. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Fasiliteit is gerieflik en alles wat nodig is, is daar.

Adri K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri K

Baie lekker.

Het baie geniet, pragtige uitsig.

Bennie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie B

Ontspanne atmosfeer.

Daar is na al ons behoeftes en vrae omgesien, sodat dit net 'n plesier was om daar te kuier.

Johann S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S

Rustige, beeldskone omgewing.

Kan rustig ontspan in netjiese skoon omgewing. Die see lê anderkant die pad.

Carol C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol C

Stunning view.

Setting beautiful with stunning views. The Meeu room was spacious and adequate. No one greets you, but the manageress was very busy looking after the bar and restaurant as well. The restaurant looks as if been upgraded, lovely setting, nicely decorated and food good. Also stunning view and great sunset.

Johan B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Ligging is uitstekend met uitsig oor die see. Kamer was baie netjies.

TV-kanale is te beperk en die sein was baie swak. Kon glad nie enige kanaal kyk nie.

Rensche V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rensche V

Vriendelike, rustige plekkie.

Baie vriendelik ontvang, Snoekie is eenkant meer privaat.

Petra V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Petra V

Netjies skoon stil.

SAP sigbaar in strate. Mense vriendelik. Area mooi skoon.

Andries S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S

Baie lekker gebly met 'n baie mooi uitsig oor die see en die hawe.

Die Anker Guesthouse het 'n baie goeie ligging en kyk uit oor die see en die hawe met sy wynkelder en restaurant. Die eenheid is baie mooi en goed toegerus. 'n Besoek aan die Fryers Cove Wynkelder en restaurant in die hawe is 'n definitiewe moet as jy Doringbaai besoek. As jy egter oor 'n naweek die restaurant wil besoek, maak seker dat jy vooraf bespreek - dit is die moeite werd.

Leoni J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni J

Pragtige uitsig.

Waarde vir geld en pragtige uitsig. Heerlike seekos bedien by die restaurant. Vriendelike ontvangs.

Rina V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V

Alles was goed.

Ons het van restaurant gebruik gemaak, geen verwelkoming by die deur. Was teleurgesteld om nie vars seevis op spryskaart te sien.

Louis V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V

Snoekie is lekker stil vir 'n getroude paar.

Die Anker is uitstekend om jou dierekinders saam te neem!

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Paula P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paula P

Die ligging voor op die see is lieflik.

Die eetplek reg langsaan, is gerieflik vir die reisiger. Die kamer was klein, maar met alles wat jy nodig het. Die duvet op die bed kan egter bietjie snoesiger wees vir wintertoestande. Ons het gelukkig 'n ekstra warm kombers saam in ons motor vervoer, wat ons kon gaan uithaal.

Maritza V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maritza V

Rustig.

Ons het baie lekker gebly!

Gerhard B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard B

Baie teleurstellend.

Daar was niemand om ons te ontvang nie. Bure het ons ingelig dat ons 'n sekere nommer wat op die deur was, moet skakel vir iemand om ons te ontvang. Het geen kos of goed saamgevat om ons eie kos te maak nie. Met bespreking is ek ingelig dat daar 'n restaurant reg langs die gastehuis is waar ons kan eet. Restaurant was al 15:00 gesluit. Die bure het ons ingelig dat die restaurant as gevolg van krag wat af was, gesluit is. Daar is wel twee ander restaurante oop. Ons het die een besoek, maar dit was so vuil dat ons nie kans gesien het om daar te eet nie. Ons is toe na die hawe waar nog 'n restaurant met 'n kragopwekker was. Dit was toe al 16:30. Ons is ingelig dat die restaurant om 17:00 sluit, maar dat hulle ons wel sal help. Gelukkig kon ons toe daar lekker eet. Dankie vir die bestuur van die restaurant. Dit sal dalk goed gewees het as die gastehuis ons kon inlig dat ons self sal moet kosmaak, dan kon ons die nodige toerusting saambring. Het toe maar die volgende dag vertrek na Melkbosstrand waar ons by 'n baie netjieser gastehuis kon tuisgaan teen laer koste. Het die geld wat reeds betaal was by Die Anker verloor. Ek sal ongelukkig nie die plek vir enige ander persoon kan aanbeveel nie. Die webblad moet dalk net seker maak oor die plek voor hulle dit ondersteun.

Hennie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Was heerlik.

Kos was heerlik en daar's 'n lekker atmosfeer in die restaurant.

Marié D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié D

Vriendelike ontvangs deur Thea. Kamer het alles in wat jy nodig het.

Heerlik seekos in Die Anker se restaurant geëet by 'n gesellige kaggelvuurtjie.

Elize P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Stil en rustig

Lekker wegbreek, goeie ligging en uitsig.

Marius V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Baie lekker gewees.

Sien sterre.

Nadia J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Heerlike verblyf.

Skoon, netjies en goed geleë.

Eunice D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice D

It was wondeful and peaceful

We had a lovely stay.

Sheila F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila F

It was great!

It's a pity we only stayed 1 night. Great accomodation, but disappointing that we couldn't buy fresh chips anywhere!

Erica W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica W

Absolutely loved our stay.

The view was beautiful and the people super friendly and helpful.

Johan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie lekker gekuier, plekkie het 'n uitstekende ligging en 'n pragtige uitsig oor die see.

Sal beslis Die Anker aanbeveel. Met aankoms en vertrek was eienaar/opsigter nie beskikbaar nie, moes eers bel om hulle in die hande te kry, andersins goeie diens.

Aj (riaan) L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aj (riaan) L

Lekker gebly met baie spasie.

Die plek kort meer spieëls.

Christian V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christian V

Heerlik oornag.

Baie vriendelik en hulpvaardig.

Heather M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heather M

Wasn't the best, but clean and fine for a couple of nights.

Could have bigger towels.

Beatrix R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix R

Ons het in Doringbaai bespreek om omliggende area te sien.

Sien sterre.

Brian R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian R

Stayed overnight on an extended trip upcountry.

Doornbaai is a mostly poor, working town, with a certain charm including a mostly defunct fisheries and a new abalone farm and a lighthouse along a rugged lovely coastline. I had a good early morning walk down to the lighthouse, after aborting an evening walk because of the unwanted attention of a variety of old and young beggars. In my opinion the tough challenge for making it attractive for visitors is to make the towns story and efforts to grow the towns economy feel inclusive.

Andre S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S

Lekker stil en ontspanne.

Skoon en netjies lekker stil plekkie, lekker plekkie vir 'n kort wegbreek.

Eliz-mari W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eliz-mari W

Heerlike rusplek met beste see-uitsig

Dis 'n jaarlikse favourite vir my en my verloofde, was bietjie lanklaas daar. Dink COVID het die restaurant-afdeling baie beïnvloed, want dit was nie dieselfde gehalte as wat ons onthou nie, maar nie te min nogsteeds baie lekker.

Nick Y - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nick Y

Compact, private and conveniently located self-catering stay.

As we like privacy, we chose the dinky little standalone unit called Snoekie. While its basic and had some quirks, the staff were very accommodating and we had fun exploring the Fryer's Cove jetty winery-cum-restaurant, hiking paths, surrounding towns and beaches.

Maria K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maria K

Baie goed.

Was baie rustig en stil.

Judith D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Judith D

Die ligging is onverbeterlik, wat aanbeveel kan word! Gastehuis kom bietjie vervalle voor.

Die gastehuis sal aanbeveel word vir sy ligging. Die fasiliteit kom egter bietjie vervalle voor. Die kamer was egter ruim. Privaatheid was 'n probleem wanneer die gordyne oopgetrek is om die uitsig te geniet. Daar was ook onsekerheid oor die veiligheid van die parkering by die gastehuis aangesien daar geen omheining was nie. Ons is ook van mening dat die verblyf ietwat oorprys is.

Francois V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Francois V

Sal net vir een aand se slaap dit doen.

Die gastehuis word geadverteer met 'n restaurant en kroeg en beide was toe.

Hennie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie S

Net een nag oorgeslaap.

Eenheid agter die hoofgebou, glad nie see-uitsig nie. Glad nie waarde vir geld nie. Benodig ernstige opgraderings.

Mienie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
2/5
Mienie M

Kan beter.

Kan vir seker 'n bietjie opgradeer. Vriendelike ontvangs. Maar ek gaan nie my koffiebeker in die badkamer se wasbak uitspoel nie.

Andre R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Gesellige en vriendelike atmosfeer.

Ons was 3 ouens op 'n motorfietstoer, Thea het ons al vroeër die dag geskakel om te verneem of ons nog in een stuk is, met ons aankoms het Thea ons gasvrou ons ingewag en het sy na ons omgesien met hout en verversings. Die Anker is 'n gesellige plek met 'n pragtige uitsig oor die baai.

Elzabe D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D

Baie lekker plek. Lekker gekuier.

Mooi skoon kamers. Veilige parkeerplek sou 'n groot voordeel wees.

Valentino S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valentino S

Uitstekend.

Rustigheid, stilte, ens.

Die Anker Guesthouse se terugvoer

Thanks so much for the lovely review and high star ratings and for treating our property with respect. We hope to see you again sometime.

Die Anker Guesthouse
Heloise S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise S

Eenvoudig, maar skoon en netjies. Dit was vrek koud en die water was warm en die beddens sag en skoon. Alles was daar wat ons nodig gehad het, tot WiFi.

Regtig goeie waarde vir geld. Dis nie modern nie, maar alles is skoon en werk. Wat meer wil jy hê. Jy hoor en sien die see. Jy kan jou honde saambring. Groot pluspunt!

Johan A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Dit was vir ons 'n absolute blast om daar te kuier.

Net om so bietjie weg te kom uit die stad se gejaag en lawaai, was absoluut verfrissend vir die siel.

Francois D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Heerlike, rustige oornag met die seegeluide as agtergrondmusiek.

Gerieflik, prakties en aanbeveelbaar. Restaurant langs die deur, heerlik.

Johan M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Pragtige uitsig en uitstekende ligging.

Die plekkie het alles in wat nodig is. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see en is net oorkant die pad van die see af. Dis baie sentraal geleë met 'n eetplek net langsaan.

Johan S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Idilliese kuier.

Dit was so lekker om by Thia te kuier. Jacques het uit sy pad gegaan om ons gemaklik te maak. Load shedding ten spyte het hul 'n heerlike aandete voorgesit. Die uitsig vanaf Ankerlig is amazing en so mooi. Ons gaan vir seker weer terug.

Lance O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance O

Baie lekker en stil.

Lieflike plekkie beslis die moeite werd. Gaan sommer binnekort weer. Die reuk van die see was hemels.

Franco V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco V

Baie lekker gebly!

Meer gekry as wat ons verwag net, soos Netflix en WiFi.

Maryke T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke T

Baie lekker gekuier.

Pragtige dorpie. Vriendelike mense. Pad voor Die Anker het bietjie geraas en die rustigheid versteur. Andersins heerlik gebly.

Gertruida V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida V

Sal Die Anker beslis aanbeveel.

Daar was kragonderbreking vir 2 ure. Gelukkig het my eie klein flitsie saamgebring. Moes in die donker eet. Daar was wel swart boks op wiele onder die tafel. Geen aanduiding wat dit kon wees nie. Geen sein toe die krag afgaan nie so ek kon nie bel of iets doen nie. Volgende dag toe ek haar weer sien sal sy vir my se die swart boks is kragboks met batterye in as die krag sou afgaan. Toe kom sy daar aan met bedliggie om te wys hoe dit werk. Vertel my toe ook as ek die TV sou aansit dan het ons darem lig gehad. Geen aanduiding of instruksies wat ons moet doen indien die krag sou afgaan nie. Onaanvaarbaar!

Die Anker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer op die verblyf en dat u ons wel aanbeveel en die ster-gradering regverdig gedoen het.
Beurtkrag is 'n baie onaangename situasie vir gastehuiseienaars. Ons het "inverters" (die swart boks met batterye) wat outomaties aan gaan wanneer die munisipaliteit beurtkrag aktiveer. Daar is geen instruksies of aanduidings nie omdat u niks moet doen nie, behalwe om die lampie wat aan die inverter gekoppel is aan te skakel indien beurtkrag plaasvind nadat dit reeds donker is.
In vorige gevalle waar die stelsel nie outomaties gebeur het nie het die gaste die stelsel afgeskakel by die muurprop sonder dat hulle besef het wat hulle alles afgeskakel het.
Ons besef daardie tegnologie is vreemd vir iemand wat nie voorheen daarmee te doen gehad het nie en vra om verskoning as ons kommunikasie met u gebrekkig was. Indien die stelsel werk soos dit hoort sal die televisie, Wi-fi, selfoonlaaiers en een lig steeds werk gedurende beurtkrag.
Baie dankie dat u hierdie kwessie opgehaal het, want nou kan ons, ons kommunikasie met ons gaste ten opsigte van beurtkrag verbeter.

Die Anker Guesthouse
Billy D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Billy D

Lekker rustig.

Netjies kamer en gasvrye eienaar.

Ruby B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruby B

Pragtige uitsig

Baie naby die see. Daar is selfs vir my 'n restaurantbespreking gemaak.

Hennie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie lekker blyplek, selfs vir 'n paar dae.

Perfek geleë. Netjiese en skoon blyplek. Sal weer daar oorbly, maar die volgende keer vir langer.

Johan H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Salige, rustige uitspan in asemberowende natuuskoon.

Ongelukkig was die Anker se restaurant (The Cabin) nog nie weer in bedryf agv Covid-19 - en die kamer is nie ingerig vir selfsorg nie (slegs koffie/tee-fasiliteite, ketel en yskassie) [Dit sou nie 'n probleem gewees het indien die restaurant oop was of ons vooraf ingelig was van die huidige situasie nie.] Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ligging uitstekend met lieflike uitsig oor die see. WiFi was 'n bonus.

Barbara H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara H

Lovely stay in clean spacious room. Had everything we needed and checking in and out was smooth.

Room was nice and big. Old decor but clean and practical. We enjoyed the Netflix. Location was peaceful and we had a good rest.

Carina U - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina U

Gastehuis is heerlik vir oornagverblyf en Weskus-vriendelikheid.

Vriendelike mense in 'n klein dorpie.

Johan R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R

Great.

See stars.

Dries B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries B

Lekker gebly. Hulle kos was fantasies!

Nie eers geweet van die plek. Heel verras en sal beslis weer gaan.

Francois S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois S

Nee wat - die plek kort heelwat opknapping. Sal dit nie aanbeveel. Ry verby 'n paar kilometer na Strandfontein.

Doringbaai is beslis die onderdorp. Sogenaamde restaurant is permanent toe, maar jy vind dit eers uit as jy daar arriveer.

Die Anker Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Frans,
Dankie vir jou resensie.
Ek waardeer dat jy tyd geneem het om die na vore te bring en ek stem saam dat die plekkie opknapping kort. Ons is reeds besig daarmee.
Dit is vir my sleg om te sien dat jy customer service, value for money, en cleanliness so laag sterre gegee het, want dit is ons mikpunt om altyd ons gaste vriendelik te hanteer en welkom te laat voel. Ek voel dat ons eenheid definitief waarde vir geld is en die eenheid is toegerus met platskerm TV met Netflix, SABC 1, 2/3, E-tv en DStv Sport. Ons het ook gratis onbeperkte Wifi en is toegerus dat u tydens beurtkrag die wifi en televisie kan gebruik en ook fone laai en 'n lig het wat werk. Ons probeer ook baie hard om die plekkie altyd skoon te hou en ek wens jy kon vir ons verder verduidelik hoe ons die kon verbeter. Ek wil net onder u aandag bring dat ons restaurant nie permanent toe is nie, maar dit was tydelik toe gemaak weens COVID19. Ons het verkies om langer te wag voordat ons weer oopmaak omdat ons omgee vir ons gaste en hul gesondheid asook ons eie gesondheid. U het nie 'n bespreking vir ete by ons gemaak nie maar 'n selfsorgeenheid vir een aand bespreek. Sou u vooraf bespreek het vir ete sou u ingelig gewees het. Ons het 'n reeling met 'n restaurant minder as 100 meter van ons af dat ons gaste na hulle verwys en ons het u by aankoms daarvan ingelig indien u wel sou wou uiteet in plaas van vir uself sorg.

Die Anker Guesthouse
Carla V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Heerlike plekkie met see-uitsig.

Hier kan jy lekker op die stoepie sit en vir die see kyk. Die kos by die restaurant is vreeslik lekker.

Die Anker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Carla. Ons waardeer die resensie en is baie bly dat dit vir julle lekker was. Kom weer vir lekker kuier en lekker eet.

Die Anker Guesthouse
Lani M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani M

Perfek vir ontspanning.

Baie oulike plek. Ons het twee honde en hulle was met ope arms ontvang. Die plek is baie netjies en het alles in wat mens sal nodig hê. Ons kon die see sien van ons kamer af en dit was loopafstand van ons verblyf af.

Die Anker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het lekker gebly. Hopelik kon jul honde 'n bietjie in die seewater speel vir daardie lekker nat hond soene. :-) Julle is altyd welkom by ons.

Die Anker Guesthouse
Helena B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Asemrowend.

Goed gemeubileerde kamer met uitsig oor die see, Gerieflik en skoon. Ons is vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Sal weer teruggaan.

Die Anker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is heerlik om te lees.
Ons het intussen die volgende bygekry: Nuwe slim platskerm televisies en Netflix.
CCTV kameras is by die publieke areas en parkeer areas geinstalleer.

Die Anker Guesthouse
Heloise S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise S

Uitspattig lekker.

Dit was stil toe ons daar was, so ons het die geniet. Seal Boutique wyne is 'n moet-top. Die vrou het op 52 begin wyn maak en dis ongelooflike heerlike wyn. Sy verkoop net van haar kelder af.

Die Anker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle dit geniet het. Ons area is baie bekend vir die wyne en op Doringbaai is ook 'n wynkelder.

Die Anker Guesthouse
Hilton L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton L

That "feel at home" experience!

This was absolutely worth the effort to get there. Everything you need, right at hand. No need to call for assistance, they definitely know their clients needs. Absolutely worth the money!

Die Anker Guesthouse se terugvoer

Thanks so much for your review. It is so good to hear when guests had a good time. Since your stay, we installed CCTV cameras for extra security and we added Netflix to the TV bouquet. You were a great guest and is always welcome at Die Anker Guesthouse in Doringbaai.

Die Anker Guesthouse
Chrizette N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizette N

Fantastiese see wegkom plekkie.

Vriendelik en hulpvaardig!

Alta C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta C

Vir die reisiger wat van die gewoel wil ontsnap.

Die Seeperdjiekamer bied 'n fantastiese uitsig oor Fryer's Cove. Mens kan eintlik maar net die hele dag daar sit en na die baai se veranderende kleure kyk. Die kamer en badkamer is netjies en skoon en ons is gasvry ontvang.

Die Anker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is 'n plesier om aangename gaste hier te ontvang, kom gerus weer.

Die Anker Guesthouse
Liesbet V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbet V

Lekker by die see met baie goeie diens.

Die verblyf was ruim en gemaklik. Die chef het na geite en voorkeure geluister en 'n heerlike maaltyd voorgesit. Sien julle weer!

Die Anker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons probeer altyd om gaste welkom te laat voel. Ons het groot begrip vir voorkeure en geite sal ons dit nie noem nie. :-) Ons het onlangs die volgende verbererings aangebring: In elke kamer/eenheid is 'n nuwe slim platskerm televisie, Netflix is beskikbaar en daar is CCTV kameras oral in die publieke areas en parkeer areas op die perseel geinstalleer.

Die Anker Guesthouse
Fabian Dean B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fabian Dean B

Dit was baie rustig. Wonderlike woongebied.

Dit benodig winkelsentrum.

Die Anker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons sal hou van 'n winkelsentrum, maar ek dink nie hier is genoeg mense in die dorp vir 'n winkelsentrum om winsgewend te wees nie. Ons troosprys is die lieflike uitsig op die see. Dankie dat julle ons eiendom met soveel respek hanteer het. Julle is altyd welkom hier by ons.

Die Anker Guesthouse
Jakes H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jakes H

Lugversorgers in kamers sal goed wees. Bed in die kombuis sal pla, sou mens vir 'n lang tyd met 'n groter groep daar bly.

Prys is goed, lugversorgers is 'n moet.

Die Anker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die regverdige terugvoer. Dit help ons om goeie besluite te neem met veranderings/verbeterings.
Whale het twee slaapkamers. In die hoofslaapkamer is 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede kamer is 'n oopplan slaapkamer/kitchenette met 'n dubbelbed in die slaapkamer gedeelte. Die kitchette se ligging kan 'n probleem skep met privaatheid vir daardie vroeg oggend koffie en daarom het ons die ketel na die eetkamer toe geskuif.
Volgens terugvoer wat ons kry word die kitchenette veel minder gebruik as die braaiplek op die stoep wat see uitsig het.
Lugversorgers: Dit is 'n gerief wat ons graag in die toekoms vir ons gaste wil aanbied. Omdat ons by die see is het ons gelukkig baie min dae wat die temperatuur onuitstaanbaar hoog is maar Oostewind dae is nie ons gunsteling dae nie. Gelukkig is die heersende wind van die see se kant af so hier is dit meer dikwels te koel as te warm.
Ek sien dat u drie sterre gegee het vir sekuriteit. Ons het op 25 Januarie 2020 CCTV kameras by die publieke areas en parkeer areas op die perseel laat installeer.
Ek sien dat u twee sterre gee vir "Value for Money" maar onder die opskrif is geskryf: Prys is goed.
Dankie daarvoor.

Die Anker Guesthouse
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Willem N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Willem N

Matrasse is lankal verby bruikbaar. Baie sleg geslaap die 2 nagte.

Die matrasse moes lankal vervang gewees het. Mop, besem en skoppie is agter slaapkamerdeur geberg. Ordentlike braaitoerusting kan gerus aangeskaf word. Dié wat daar is beteken niks.

Die Anker Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir resensie. Terugvoer kan ons net laat verbeter.

Die eienaar is onlangs oorlede na ‘n lang tyd van gesondheidsproleme. Ons, as nuwe bestuur, is besig om veranderinge en verberinge aan te bring. Ons het vroeg in Desember nuwe matrasse bestel. Ongelukkig is ons matrasse eers middel Januarie afgelewer omdat die fabrieke toegemaak het oor die kersvakansie en ons het dadelik die ouer matrasse uitgehaal en met die nuwe matrasse vervang.

Ek sien dat u waarde vir geld net 1 ster gegee het. U selfsorg eenheid bied slaapplek vir 4 mense waarvoor u R800.00 betaal het. Die kombuisie is volledig toegerus en die yskas/vrieskas is nuut gekoop en drie maande oud. Die eenheid het gratis onbeperkte Wi-Fi, ‘n slim platskerm televisie met Netflix, Sport en ander kanale. Die eenheid word daagliks gediens, selfs al het u net vir 2 dae. Daar is gratis koffie, tee, melk en suiker wat daagliks aangevul word, selfs al is dit 'n selfsorg woonstel, asook klein houers met bodywash, shampoo en lyfroom wat ook daagliks aangevul word.

Sekuriteit. Die motor parkering is onder skadunet en daar is 'n hek met ketting en 'n slot waarvoor gaste 'n sleutel kry. Ons het op 25 Januarie 2020, ongeveer 'n maand na u verblyf by ons, CCTV kameras op die perseel laat installeer en die parkeerarea van die eenheid word ten volle gedek deur twee CCTV kameras.

Die Anker Guesthouse
Willem N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Willem N

Matrasse is uiters swak. Net materiaal oor 'n klomp springs. Baie sleg geslaap in die Bamboesie SC.

Baie sleg geslaap die 2 nagte, kon nie wag om huiswaarts te keer om op 'n ordentlike matras te slaap nie. Bamboesie SC is uiters swak. Mop, skoppie en besem word agter kamerdeur gestoor. Braai toerusting is niks werd nie, kan gerus ordentlike braaitoerusting aanskaf.

Die Anker Guesthouse se terugvoer

Ek sien dat u dit nodig geag het om 'n tweede resensie te gee vir die ekstra dag wat u bespreek het en ek wonder hoekom u vir 'n tweede dag bespreek het nadat u so sleg geslaap het.

Ek het vollledig terugvoer oor die matras situasie gegee by u eerste resensie. In hierdie resensie noem u dat die matras "net materiaal oor 'n klomp springs" is. Miskien is u deurmekaar met ‘n ander gastehuis want ons het nie sulke matrasse nie.

Mop, besem en skoppie, ek wil darem net noem sodat ander gaste nie onder ‘n wanindruk verkeer nie. Die deur waar agter genoemde items gebere is, is die deur tussen die leefarea en die slaapkamer en die items is aan die leefarea net langs die kombuisie se kant van die deur en die rede is omdat die kombuisie klein is. Na aanleiding van wat u geskryf het mag iemand dalk dink dat dit aan die slaapkamer se kant is.

Braaitoerusting, dit is ongelukkig so dat sommige gaste met meer huistoe gaan as waarmee hulle by ons aangekom het. Ons vra dus gewoonlik vir gaste dat hul rapporteer indien hulle enige iets benodig. Sodoende kan ons hul probleme uitstryk sodat hul verblyf aangenaam is en sodat ons nie van hul ongelukkigheid hoor eers wanneer ons ‘n resensie lees nie want dan kan ons nie meer u verblyfsituasie vir u verbeter nie.

Die Anker Guesthouse
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 5, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANCaum508hvfUxUUkjdtwTtNOJFSoBoGro2cvrsfCxZo0FxpAyr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 5 Main Road Doringbaai 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -31.813024 18.236987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang