Die Appel & Ui Gastehuis
Beskrywing
Die eenheid het 2 driekwartbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n waaier en kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n SmartTV met toegang tot alle sports kanale, HBO, Netflix, YouTube. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Elke eenheid is slegs geskik vir 2 gaste.
- Geen ekstra gaste of kinders sal toegelaat word indien dit nie vooraf gereël is nie.
- Indien 'n reëling vir 'n ekstra kind gemaak word, sal 'n tarief daarvoor gehef word.
- Geen troeteldiere sal op die perseel toegelaat word nie.
- Geen rook binne die eenhede nie, daar is 'n stoep waar gaste mag rook.
- Die eienaar behou die reg om 25% van die volle bedrag aan die kliënt terug te betaal en die kliënt weg te wys met aankoms sou die kliënt nie by die bogenoemde reëls hou nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 driekwartbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n waaier en kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n SmartTV met toegang tot alle sports kanale, HBO, Netflix, YouTube. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Elke eenheid is slegs geskik vir 2 gaste.
- Geen ekstra gaste of kinders sal toegelaat word indien dit nie vooraf gereël is nie.
- Indien 'n reëling vir 'n ekstra kind gemaak word, sal 'n tarief daarvoor gehef word.
- Geen troeteldiere sal op die perseel toegelaat word nie.
- Geen rook binne die eenhede nie, daar is 'n stoep waar gaste mag rook.
- Die eienaar behou die reg om 25% van die volle bedrag aan die kliënt terug te betaal en die kliënt weg te wys met aankoms sou die kliënt nie by die bogenoemde reëls hou nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, oond, potte, panne, 'n yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lessenaar en 'n bank met 'n koffietafel. Verder spog die kamer met gratis WiFi en 'n slim-TV wat toegang het tot Netflix, HBO, alle sports kanale en YouTube.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Elke eenheid is slegs geskik vir 2 gaste.
- Geen ekstra gaste of kinders sal toegelaat word indien dit nie vooraf gereël is nie.
- Indien 'n reëling vir 'n ekstra kind gemaak word, sal 'n tarief daarvoor gehef word.
- Geen troeteldiere sal op die perseel toegelaat word nie.
- Geen rook binne die eenhede nie, daar is 'n stoep waar gaste mag rook.
- Die eienaar behou die reg om 25% van die volle bedrag aan die kliënt terug te betaal en die kliënt weg te wys met aankoms sou die kliënt nie by die bogenoemde reëls hou nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Libertasstraat 134, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang