Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Appel & Ui Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jolandie (johanna Maria) B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies en veilig. Baie lekker gebly en goeie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lekker. Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vriendelike ontvangs, netjiese plek. Skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelikste gasvrou, baie dankie. 3de besoek, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Sal die gastehuis vorentoe weer ondersteun. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Het slegs oornag na 'n reunie. Baie goeie ervaring gewees. Ons het lekker gebly, dankie aan goeie diens deur Madelein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wentzel P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Vriendelik, skoon en netjies. Baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desere B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Veilig, skoon en rustig. Ek het baie lekker gebly by die Appel en Ui Gastehuis. Dit is veilig en op 'n baie lekker plek geleë. Ek sal weer daar gaan woon. Al wat my gepla het, is dat ons nie in ons rustige tye kon TV kyk nie, omdat hy nie gewerk het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desire H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Very pleasant. Lovely, spotlessly clean, and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Elize N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Net oorgeslaap. Dit is mooi skoon en kan enige een aanbeveel. Vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertasstraat 134, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5f808ddf845f1b529379b3b3f5bee568cbf34a620d7f2a61ad830a40cae4e84675812e397db41dea319b9e3aeb93d0e1b2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 134 Libertas Street Noordheuwel 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.09006 27.80617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang