Die Appel & Ui Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Madelein Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 70
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Jolandie (johanna Maria) B - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Michelle K - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker.
Marina F - Jul 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese plek.
Charlotte F - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelikste gasvrou, baie dankie.
Dirk S - Mei 2024
Algehele gradering
Sal die gastehuis vorentoe weer ondersteun.
Callie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Het slegs oornag na 'n reunie. Baie goeie ervaring gewees.
Wentzel P - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en netjies.
Desere B - Sep 2024
Algehele gradering
Veilig, skoon en rustig.
Desire H - Jun 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Elize N - Sep 2023
Algehele gradering
Net oorgeslaap.
Kobus C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en vriendlike ontvangs.
Marina F - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie netjies en skoon.
Marise V - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike ligging vir ons doeleindes.
Stewart B - Aug 2023
Algehele gradering
Puik, skoon en ingerig.
Riette O - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Rehette A - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende en netjiese verblyfplekkie.
Belinda G - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Jeanine B - Mei 2023
Algehele gradering
Wow! Dit was wonderlik!
Charlotte F - Apr 2023
Algehele gradering
Ons 2de bly by Appel en Ui en het dit baie geniet.
Sharon S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Alida S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie beïndruk.
Ria V - Feb 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Andre V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Monique B - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklik
Amor M - Nov 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Amor. Dit was 'n plesier om jou en jou man te ontmoet.
Ons sien daarna uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Madelein en Jaco
Tshiya N - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome host, spacious place beautiful scenery.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Dear Tshiya,
Thank you so much for your lovely review. We are looking forward to welcoming you back in the future.
Kind regards,
Madelein and Jaco
Frank S - Okt 2022
Algehele gradering
Friendly. Pleasant.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Dear Frank,
I appreciate your kind review, thank you for your continued support. It was lovely welcoming your wife back again today.
Kind regards,
Madelein and Jaco
Dawid S - Sep 2022
Algehele gradering
Madelein het ons baie welkom laat voel en is baie vriendelik!
Charlie V - Sep 2022
Algehele gradering
Gesellige kamer. Mooi uitsig.
Lionel L - Jul 2022
Algehele gradering
The service was excellent and what friendly people. It was a pleasure to stay there and hope to do so again.
Leonie P - Aug 2022
Algehele gradering
Absoluut perfek vir ons behoeftes.
Cindy E - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Karin R - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Corneli A - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlike oornaggeriewe.
Leon S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik, behulpsaam en skoon.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Anne-marie P - Mei 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Lees meerDie Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering Anne-marié, dit word werklik waardeer. Dit is altyd goed om te hoor dat ons gaste lekker gebly het. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Madelein & Jaco
Johan S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gasvryheid van eienaars Madelein en haar man.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Beste Johan,
Ek waardeer jou gawe resensie. Dit is goed om sulke mooi woorde te lees. Sien julle hopelik gou weer.
Vriendelike groete, Madelein & Jaco
Danie D - Apr 2022
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Beste Jané, Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was ń plesier om julle pragtige gesin vir die naweek, in al drie eenhede, te huisves. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Madelein & Jaco
Alan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent hosting and very clean.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Thank you Alan for the positive feedback. It was only a pleasure to have you and your son stay here for the week.
We are looking forward to welcoming you back in the future. Kind regards, Madelein & Jaco
Marthie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en aangenaam.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Beste Marthie, Ek waardeer jou gawe resensie. Sien julle hopelik gou weer. Vriendelike groete, Madelein & Jaco
Rudy V - Feb 2022
Algehele gradering
'n Juweel wat ek ontdek het. Jy kan nie vriendeliker ontvangs kry nie. Ek is oor 10 weke weer daar.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Beste Rudy,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is net ń plesier om jou elke 10 weke hier te verwelkom. Ek waardeer dat jy jou kolega, Gerhard ook hierheen verwys het.
Vriendelike groete en sien jou binnekort weer,
Madelein & Jaco
Sonja N - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies, stil en rustig.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Beste Sonja, Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was net ń plesier om julle in al drie ons eenhede te kon huisves en dit was so lekker om julle te ontmoet. Ek sien daarna uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Madelein & Jaco
Hendrina M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Beste Douline, Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was ń plesier om julle vir ń week hier by ons te verwelkom. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te ontvang. Vriendelike groete, Madelein & Jaco
Marinette S - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, prakties, vriendelik.
Maretha M - Sep 2022
Algehele gradering
Absoluut perfek.
Lees meerDie Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Beste Maretha,
Baie dankie vir julle mooi resensie asook die pragtige stemopname wat julle aan my gestuur het. Dit maak my gelukkig om te weet dat julle lekker gebly het. Ons sien daarna uit om julle toekoms weer terug te verwelkom. Mag julle veilig toer.
Vriendelike groete,
Madelein en Jaco
Linda V - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Shawn M - Sep 2022
Algehele gradering
Stil en privaat.
Renald D - Aug 2022
Algehele gradering
Was lekker en veilig gewees, sal weer die plek gebruik vir oorslaap as ek weer in die area is.
Dehan V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig. Baie vriendelike eienaars.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Beste Dehan, Dankie vir die gawe resensie. Dit was net ń plesier om julle as gaste ontvang. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Madelein & Jaco
Frank S - Mrt 2022
Algehele gradering
Great hosts.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Dear Frank, Thank you so much for your lovely review. We are looking forward to welcoming you & your wife back in the future. Kind regards, Madelein & Jaco
Laurina S - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflike en veilige oornag.
Nicolette V - Des 2021
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Beste Nicolette, Dit maak my hart so bly om so ń mooi resensie te ontvang. Dit is goed om te hoor dat julle dit terdeë geniet het. Om hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Madelein & Jaco
Nicolette V - Des 2021
Algehele gradering
Presies wat ek nodig gehad het.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering Nicolette, dit word werklik waardeer. Dit is altyd goed om te hoor dat ons gaste lekker gebly het.
Vriendelike groete,
Madelein & Jaco
Rosie E - Des 2021
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het.
Lees meerDie Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Beste Rosalyn, Baie dankie vir die positiewe resensie en mooi woorde. Dit was so lekker om julle hier te kon verwelkom. Ek het self heerlik met julle gekuier. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Madelein & Jaco
Tayla R - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely and enjoyable stay.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Dear Tayla, Thank you so much for your lovely review. We are looking forward to welcoming you back in the future.
Kind regards,
Madelein & Jaco
Cornette S - Nov 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf na 'n funksie.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Beste Cornette, Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is lekker om te hoor dat gaste gemaklik bly en die uitsig geniet. Ons sien daarna uit om julle toekoms weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Madelein & Jaco
Illse V - Okt 2021
Algehele gradering
Perfect little stay over.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Dear Illse, Thank you for your beautifully detailed feedback. I appreciate your kind words and we are looking forward to welcoming you back soon.
Kind regards,
Madelein & Jaco
Carin H - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het dadelik tuis gevoel. Wonderlike hartsmense en niks is te veel moeite vir hulle nie.
Lees meerDie Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Carin.
Dit was net 'n plesier om vir jou en Poen hier by Die Appel & Ui Gastehuis te kon verwelkom na julle avontuur in die pragtige Namakwaland. Ek is so bly om te hoor dat julle tuis gevoel het.
Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete, Madelein en Jaco
Johan T - Jul 2021
Algehele gradering
Het heerlik gebly.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Beste Johan, ons waardeer jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om jou as gas te ontvang. Hoop om jou binnekort weer te verwelkom.
Groete, Madelein en Jaco.
Gertruida S - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens. Rustige atmosfeer.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om jou te ontmoet.
Ons sien daarna uit om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Isabell D - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie liewe Isabell. Ek is bly om te hoor dat julle so 'n goeie ervaring gehad het. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Groetnis, Madelein en Jaco.
Jeremy O - Mei 2021
Algehele gradering
I found our stay very comfortable and tranquil. Awesome view from on top of the hill. Our host Madelein very helpful and friendly.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
I hope that you are well and staying warm and safe this winter.
It was only a pleasure to welcome Dwayne and yourself to our guesthouse. Thank you for your kind review.
Jannie B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars, mooi skoon, netjies plekkie.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Beste Jannie, Dit was net ń plesier om julle as gaste ontvang. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom met die volgende Diamant 4 Boeremusiek fees.
Vriendelike groete,
Madelein & Jaco
Luraine N - Okt 2021
Algehele gradering
Aangename en uitstekende gastehuis met alles wat jy nodig het.
Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer
Beste Luraine, Ek waardeer jou gawe resensie. Dit is goed om sulke mooi woorde te lees. Sien julle hopelik gou weer.
Vriendelike groete,
Madelein & Jaco
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Libertasstraat 134, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang