Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Appel & Ui Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertasstraat 134, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Appel & Ui Gastehuis is op die pragtige heuwels van Noordheuwel, Krugersdorp geleë en bied die ideale sakpasverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-eenhede met geen kragonderbrekings. Twee eenhede het 2 driekwartbeddens elk en een eenheid het 'n koningingrootte-bed, elke eenheid het 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Die eenhede het ook elk 'n waaier en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n slim-TV met Netflix, HBO, Discovery en alle sportkanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Wit handdoeke en gehaltelinne word voorsien.

Die Olyfeenheid het selfsorggeriewe en die Appel- en Ui-eenhede het slegs verhit-en-eetgeriewe.

Daar is veilige onderdakparkeerplek en elke eenheid het ’n afstandbeheer vir die elektriese hek. Die perseel is volledig ommuur en het genoeg beligting sodat gaste veilig voel indien hulle in die nag terugkeer. Die eiendom word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit 'n 5 KVA-kragomsetter het. Daar is ook 'n gasstoof.

Die gastehuis is naby verskeie winkelsentrums, insluitende Keywest en Cradlestone, is 7 km vanaf Silverstar Casino, 10 km van die Wieg van die Mensdom, en 27 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jolandie (johanna Maria) B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en veilig. Baie lekker gebly en goeie vriendelike diens.
Aug 2024
Michelle K
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld.
Aug 2024
Marina F
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs, netjiese plek. Skoon en netjiese plek.
Jul 2024
Charlotte F
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelikste gasvrou, baie dankie. 3de besoek, baie lekker gebly.
May 2024
Dirk S
Saam met vriende
5.0
Sal die gastehuis vorentoe weer ondersteun. Het baie lekker gebly.
May 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Libertasstraat 134, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Die Appel & Ui Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertasstraat 134, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5f808ddf845f1b529379b3b3f5bee568cbf34a620d7f2a61ad830a40cae4e84675812e397db41dea319b9e3aeb93d0e1b2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 134 Libertas Street Noordheuwel 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.09006 27.80617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang