Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Appel & Ui Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertasstraat 134, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Appel & Ui Gastehuis is in die pragtige heuwels van Noordheuwel, Krugersdorp geleë en bied goedkoop verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word in 3 en suite-eenhede gebied. Twee kamers is ingerig met 2 driekwartbeddens en een eenheid het 'n koningingrootte-bed. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Die eenhede het ook 'n waaier en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers het ook slim-TV's met Netflix, HBO, Discovery en sportkanale. Gratis WiFi word voorsien en wit handdoeke en kwaliteit linne word ook voorsien.

Die Olive-eenheid het selfsorggeriewe beskikbaar, terwyl die Apple- en Onion-eenhede slegs verhit-en-eetgeriewe het.

Daar is veilige onderdakparkeerplek en elke eenheid het 'n afstandbeheer en 'n elektriese hek. Die eiendom is heeltemal omhein en het genoeg beligting sodat gaste veilig voel as hulle snags terugkeer. Die eiendom word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien 'n 5 KVA-omskakelaar in plek is. Daar is ook 'n gasstoof vir meer gerief.

Die gastehuis is naby verskeie winkelsentrums geleë, insluitend Keywest en Cradlestone, 7 km vanaf Silverstar Casino, 10 km vanaf The Cradle of Humankind en 27 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Willemien D
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable and quiet guest house, near to all the main roads. The guesthouse is easy to find. The host is friendly and responds v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jolandie (johanna Maria) B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en veilig. Baie lekker gebly en goeie vriendelike diens.
Aug 2024
Michelle K
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld.
Aug 2024
Marina F
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs, netjiese plek. Skoon en netjiese plek.
Jul 2024
Charlotte F
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelikste gasvrou, baie dankie. 3de besoek, baie lekker gebly.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Libertasstraat 134, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Die Appel & Ui Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertasstraat 134, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5f808ddf845f1b529379b3b3f5bee568cbf34a620d7f2a61ad830a40cae4e84675812e397db41dea319b9e3aeb93d0e1b2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 134 Libertas Street Noordheuwel 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.09006 27.80617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang