Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ark

Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Hooggeleë-plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Vanaf R560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Ark bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas, sowat 5 km buite die klein dorpie Koringberg in die Wes-Kaap. Hierdie eiendom is ideaal vir groepverblyf of gesinne wat op soek is na 'n rustige ontsnapping weg van die stad se gewoel.

Gaste het 'n keuse tussen 7 kamers, afhangende van hul behoeftes. Daar is 2 kamers en 5 stalkamers beskikbaar. Die verblyf beskik oor gemaklike beddens, linne, gemeenskaplike kombuisgeriewe, gemeenskaplike ablusieblokke en WiFi. Gaste moet hul eie handdoeke en bykomende komberse saambring indien dit nodig sou wees.

Dié eiendom het toegang tot braaigeriewe, parkeerplek van die straat af, 'n speelarea vir kinders, 'n gemeenskaplike swembad en verskeie stap- en 4x4-roetes op die perseel. Piketberg is sowat 21,5 km ver en Moorreesburg is 14 km ver en hier kan gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • N7, Hooggeleë-plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Hooggeleë-plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb83c906ca9cb7544f8edd3d12e6a08c4a43bf360b6ea28154a3d292467a967706ca9513b85f48d819f7f560dbf7fc9a7ed33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense N7 Hooggeleë Farm 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.0506729 18.6962984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang