Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blokhuis

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Lionel Reginald F
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Absoluut heerlik! Ons was aangenaam verras om so 'n ruim, netjiese en goed toegeruste huis aan te tref. Ons was regtig beïndruk met die geriewe en fantastiese ligging van die huis in 'n baie veilige area en binne bereik van die winkels. Ons het die naweek terdeë geniet en veral die kinders was in hul noppies met die groot verskeidenheid bordspelletjies wat tot hul beskikking was. Ons het vir drie nagte bespreek en betaal en was met die oggend van ons vertrek vasgevang in Hermanus deurdat al die paaie terug Suid-Kaap toe afgesny was weens vloedskade. Ons het die vriendelike mense van Die Blokhuis gekontak vir 'n ekstra nag verblyf en ons is gratis gehuisves! Baie baie dankie vir julle onbaatsigtigheid Die Blokhuis, ons harte loop oor van dankbaarheid vir julle goedheid. Mag God julle oorvloedig seën met Sy liefde, Sy genade en Sy vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sara
Die Blokhuis
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons sien uit daarna om u in die toekoms weer by die Blokhuis te verwelkom. Vriendelike groete, Die Blokhuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste straat 54, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6da3b7d9d10ad13a6cefb3b1af7a0674dea52d00a07a7984200302b06324f557b71cd1e8e922e7c520eebceb808fe2d6e8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 14) 2 5 1 5 54 8th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.405928033604 19.275692237591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang