Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blokhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste straat 54, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Die Blokhuis is 'n gerieflike gesinshuis in Voëlklip, Hermanus, 300 m vanaf Langbaai-strand. Dit het maklike toegang tot die see-kranspaadjies en bergstap- en fietsroetes. Die huis spog met pragtige berguitsigte vanuit die meeste kamers en beskeie see-uitsigte vanaf die vermaaklikheidsbalkon en -leefarea op die boonste verdieping. Die ruim, oopplan-vermaakareas op albei vlakke is ideaal vir gesinsbyeenkomste. Die huis is binne maklike bereik van top restaurante en 'n goed toegeruste superette.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 6 slaapkamers en kan tot 10 volwassenes en 4 kinders op 'n slag akkommodeer. Die eerste slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde en vierde kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die vyfde en sesde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Al 3 badkamers het 'n bad, stort, asook 'n toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping se badkamer is en suite.

Die kombuis, geleë op die grondvloer, is toegerus met 'n stoof, 2 ooghoogte oonde, yskas-vrieskas, 'n ekstra yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n skottelgoedwasser en 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n kombuisie op die eerste verdieping wat ook dien as 'n kroegarea. Dié kombuisie is toegerus met 'n oond, stoof en 'n groot yskas-vrieskas.

Die sitareas het gemaklike rusbanke sowel as 55-duim-slim-TV's met stroomvermoë. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Op die eerste verdieping is daar 'n deur wat na 'n balkon met 'n mobiele braai en see- en berguitsigte lei.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie in die motorhuis en vir nog 3 voertuie op die perseel.

Die eiendom het 'n alarmstelsel, dit is ten volle omhein met 'n grasperk, mure en palissade-omheining met 'n elektriese heining en is 'n veilige en bobbejaanvrye area vir troeteldiere, streng op voorwaarde dat dit vooraf gereël word.

Die hoofkombuis het 'n vierplaatgasstoof. Daar is ook ononderbroke Wi-Fi danksy 'n ononderbroke kragtoevoer. Die TV op die boonste vlak word aan die gang gehou met 'n Gizzo-litiumbattery tydens beurtkrag. Daar is herlaaibare LED-lampe in elke vertrek beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 6 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Die Blokhuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 8ste straat 54, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Blokhuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste straat 54, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6da3b7d9d10ad13a6cefb3b1af7a0674dea52d00a07a7984200302b06324f557b71cd1e8e922e7c520eebceb808fe2d6e8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 14) 2 5 1 5 54 8th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.405928033604 19.275692237591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang