Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Herehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 452 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Stephen W
1 nag
5.0
Nov 2024

N Ware lafenis en oase ná die lang reis. Dit is 'n baie skoon, veilige plek vir iemand wat 'n oornag wil hê tussen twee lang ritte. Ek kon ook my hondjie laat bly, wat die grootste rede vir my besluit was. Die etes was ook tops en die rustigheid en groen gras / bome maak die plek 'n ware oase in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heike V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, aangenaam en professioneel. Ons het beslis 'n baie aangename verblyf by Die Herehuis geniet wat die akkommodasie en diens betref. Die parkeerplek was werklik gerieflik, so reg voor ons kamer op die grasperk. Dit is 'n mooi en netjiese plek en het so 'n bietjie van 'n outydse plaaswoning aan die binnekant. 'n Besondere moment was vir ons toe die oulike hoendertjies hul opwagting maak en ons kon met 'n glimlag toekyk hoe die twee hane mekaar rondjaag! Ons het dit alles geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillippa M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Worth the money, excellent service. Staff were very accommodating and friendly. Supper and breakfast were super nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel M
1 nag
5.0
Aug 2024

Very convenient stopover with a delicious meal. Exceeded expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell F
1 nag
5.0
Jul 2024

Perfek vir ons gesin van 5. Ons was 'n gesin van 5, die spasie was lekker ruim, die kamers was baie netjies. Ons was baie vriendelik ontmoet. Daar was opsie vir aandete en die ontbyt was smaaklik en vars. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Vriendlik en warm. Ons het gereis met twee klein seuntjies. Die eenhede is pragtig, skoon en goed toegerus en ons het heerlik by die restaurant en geslaap. Die vriendelikheid van die gasheer en die diens oor die algemeen was puik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

100% aanbeveel vir 'n oornagstop Kaap toe. Die verblyf was pragtig skoon en van hoë gehalte. Die personeel was almal behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lafenis na 'n lang dag. Skoon, netjiese verblyf. Gasvrye personeel. Fantastiese aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin P
1 nag
5.0
Feb 2024

Vriendelike ontvangs en diens met gehaltegeriewe. Baie goeie kos ook om van te kies op 'n aantreklike spyskaart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
1 nag
5.0
Jan 2024

Gasvry, vriendelik, gerieflik. Vriendelik, gerieflik, en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ralph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 452

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 15, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZjVhMGZjLWZiMGYtNDQ2Ni05NmFkLWY4OWJlYjM2MjA5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 452 5 1 5 15 De Villiers street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.352338068822 22.586047947407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang