Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Koringhuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 47 resensies vir Die Koringhuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Die stilte is asemrowend.

Baie lekker en ons voel soos nuwe mense.

Andre W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Plaashuis naby die Hemel en Aarde Vallei.

Plaashuis met 'n groot vuurherd vir lekker kuier en vriendelike huiseienaars.

Lizette D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Mooi uitsig op berge, velde en skaap.

Het meer privaatheid verwag.

Jean L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jean L

Lekker veiling en naby ons trouvenue.

Ja, lekker gebly. Maar daar was geen koppies om tee te drink nie, net plastiekbekers wat nie in 'n goeie kondisie was nie.

Die Koringhuis se terugvoer

Die bekers en glase is skuins langs die mikrogolf. In die muurkas met die hout deure.

Die Koringhuis
Sandra G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra G

Pleasant.

Very pleasant, back to minimise. Loved to be in nature, very fond of the 2 sheepdogs.

Ilze W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze W

Heerlike plaaslewe ervaar. Rus en vrede. Wonderlike gasheer en gasvrou.

Kon wakker word met plaasgeluide. Skape gevoer en net vars lug en rus gehad.

Jan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Baie mooi omgewing, huisie met ou wêreldse sjarme.

Die eienares was baie behulpsaam, sonder om enigsins ons privaatheid te steur. Huis was netjies en skoon. Dit is 'n ou gebou met dik mure en 'n baie lekker kuier-kombuis met 'n groot vuurherd. Vuurmaakhout was beskikbaar teen 'n billike tarief. Dit is naby Caledon sowel as die Hemel-en Aarde Vallei, tog is dit ver genoeg van die teerpad af om baie veilig en baie stil te wees. Die 3 km grondpad is mooi en geskik vir 'n gewone sedanvoertuig. Die huis is heeltemal groot genoeg vir 5 mense. Baie goeie waarde vir geld vir 4 of 5 mense.

Petro B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro B

Wat 'n uitsonderlike en lieflike ervaring - dit was net te kort, wens ons het meer tyd gehad!

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Wonderlike omgewing vir buite en aktief wees!

Theuns C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C

Ongelooflike rustigheid en charismatiese ligging.

Die romatiese Veepos het alles wat 'n mens nodig het om lekker te ontspan en lang ure voor die kaggel te spandeer. Die privaatheid wat 'n mens geniet in die eenheid is beslis 'n wenner gewees. Sal beslis weer hier kom draai.

Wilma M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M

So ontspanende atmosfeer.

Dus regtig die moeite werd om weg te breek na Die Koringhuis toe, die mees asemrowende plekkie om te bly.

Carmen J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J

Baie netjies en gerieflik.

Vir 'n lekker wegbreek weg van die stad is hierdie plek perfek.

Samantha D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D

Rustig en vreedsaam.

Ek is mal oor die gevoel wat Die Koringhuis gee, voel of jy terug in tyd gaan maar tog het jy die moderene geriewe.

Caroline D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline D

Beautiful setting, away from all city noise, tranquility at its best, great gravel road for MTB.

We stayed in Veepos, on the same farm, beautiful one bedroom cottage.

Morris P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morris P

Great stay beautiful scenery, host very friendly and helpful, definitely comeback.

The unit I stayed in needs some attention to the entrance door open gaps needs to attend to and washbasin which drains water slowly, did notify the host about the basin.

Martin G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Veepos bied 'n netjiese, outydse plaashuisie ervaring met stilte, ooptes, 'n vuurherd, snoesige bed en moderne badkamer.

Dankie Joan en Xavier vir die omgee - veral die kratte hout wat jul kom neersit het sodat ons in die koue vuur kon maak. Ons het jul sorg baie waardeer. Die gasstofie en -geyser was wonderlik.

Elmien L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien L

Het heerlik gekuier.

Die afwesigheid van warm water was 'n probleem. Daar is wel 'n paar leemtes - afdakkie oor ingang nodig sodat mens nie in die reën staan om oop te sluit nie en 'n stoepie aan die een kant om 'n skuiling te hê om te braai of net buite te sit om die pragtige omgewing te beskou. Daar is ook nie 'n tafel om by te eet of speletjies op te speel indien dit reën nie.

Daniel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel V

Uniek, maar nie vir almal nie. Baie basies. Verlang na my ouma.

Nostalgies. Moet geskiedenis verstaan. Een badkamer vir 2 gesinne is 'n probleem.

Annika N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika N

Baie lekker!

Die plek is pragtig met mooie uitsigte en vriendelike ontvangs.

Debi S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debi S

Tastefully decorated and homely.

Such a gorgeous location. The photos don't do it justice! The bed is the most comfortable we have ever slept in and the decor truly made you feel like you were in another time, very luxuriours as well and tastefully done. The owner welcomed us graciously with a fire already lit inside the kitchen hearth - just wonderful arriving here.

Pelser U - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pelser U

'n Pragtige, stil en ontspanne wegbreek met prentjie mooi geriewe en ouwêreldse gasvryheid.

Die Koringhuis is 'n juweel. Die huis is ruim, mooi versorg en laat mens dadelik tuis voel. Ons kon aande langs die groot vuurherd in die kombuis sit en kuier en soggens op die ruim stoep sit en ons vergaap aan die prentjie-mooi uitsig oor die valleie en berge. Die kinders het hulleself gate uit geniet en die vryheid wat die plaas bied het hulle goed gedoen. Die gasvryheid van die gasfamilie was merkwaardig - regtig ’n fantastiese belewenis. Ons sal die Koringhuis aanbeveel vir gesinne met kinders of paartjies sonder kinders wat rustigheid en stilte soek - dit was 'n belewenis wat ons nog nie baie teëgekom het voorheen nie. Ons sien gou weer.

Ockie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ockie V

Heerlike plaaskuier. Lieflike ou huis met genoeg spasie.

Baie lekker gebly. Baie rustig en mooi omgewing.

Miranda B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Miranda B

Vreedsaam en rustig.

Lekker plek om te ontspan in vredevolle stilte.

Dr June Jordaan J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr June Jordaan J

Baie mooi.

Baie gawe mense, baie mooi, ou huis en lieflike natuur.

Stefano S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefano S

Rustig en so lekker!

Ons naweek by Die Koringhuis was presies wat ons wou gehad het - plaas, skape, landerye, ongelooflike mooi uitsig en die wind deur die bloekombome! Die blyplek is baie netjies ingerig en gerieflik. Pragtige ou meubels wat netjies versorg is en 'n gemaklike bed. Die kaggel in die kombuis is heerlik as die aande koel is. Netjiese grondpad (enige kar kan daar ry) en so rustig.

Tiffany J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany J

Allea wat mens nodig het vir 'n rustige wegbreek!

Baie gasvry en hulpvaardig sonder om oorweldigend te wees. Baie netjies, naby genoeg aan die dorp, ver genoeg om weg te breek.

Carel M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M

Ontspannend.

Fantastiese plekkie om bietjie weg te breek van die besige lewe.

Lucy C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy C

Super special family time away.

My daughter got to see sheep being shawn, collect eggs from the chicken couple. Magnificent views. Wonderful trail runs. Awesome cosy fire in the kitchen.

Frik S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S

Uitstekend.

Ons het in Veepos gebly wat baie goed toegerus was en uitstekend beplan is.

Jacques D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques D

Plaas-ervaring, maar nie waarde vir geld.

Mooi uitsig en rustigheid, maar teen die prys verwag mens 'n plek sonder spinnerakke en stof al is dit 'n ou gebou. Ek sou dink die plek behoort maksimum R800 'n nag te vra.

Martin H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H

Great place to wind down from busy Cape!

Die Koringhuis has everything you need to wind down from busy Cape Town. No TV, limited cell reception, great rural farm feeling, and excellent wine farms just around the corner!

Lindy S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy S

Great breakaway from the city. Lovely farm life.

We had a great time - from the huge fireplace to reading through the 1967 Sarie and Huisgenoot, the old artifacts throughout the house, the sheep and peacocks on your doorstep as well as the leisurely walks with the two resident border collies. We unfortunately did not get to meet Joan and Xavier as they were away for the weekend. Would definitely recommend this place to anyone wanting to get away from the hustle and bustle of city life and to rejuvenate the soul.

André D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André D

Die plaas rus my siel.

Daar is 'n uitdaging met miere maar hou dit verband met droogte. Langer glase sal verwelkom word. Oorhoofse opinie is dat dit 'n lekke plek met lekker mense is.

Minki B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minki B

Ongelooflike rustige atmosfeer met pragtige uitsigte en baie naby aan Caledon en Hemel & Aarde.

Ons het heerlik gebly en ontspan in hierdie pragtige historiese huisie. Heerlik ver gaan stap en berg geklim. Heerlike binne en buite braai met al die basiese benodighede. Perfekte plek om af te skakel en steeds lekker naby aan al die wonderlik wyplase van die Hemel en Aarde vallei. Ook so lekker naby aan Kaapstad, ons kom Maandagoggend vroeg terugry en betyds wees vir werk wat ons klein vakansietjie net daai bietjie langer gemaak het. Joan en Xavier was vriendelik en hulpvaardig. Wens ons kon elke naweek gaan.

Lourens D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D

Eenvoud van die plaaslewe.

Aan die einde van die grondpad na die plaas, op die laaste draai voor die opstal stop ons vir 'n trop skape wat in die pad staan en wei. Stadig ry ons deur tot by die opstal waar ons die boervrou aantref, besig is om 'n klipmuur te bou! Dit was 'n ware tuiskoms op die plaas so reg uit my kinderjare. Die huis is 'n eenvoudige, losstaande gebou langs die plaasopstal. Was seker vir jare 'n stoor en die struktuur was waarskynlik opgerig toe die Franse Hugenote in Suid Afrika aangeland het. Dit het 'n ware outydse gevoel. Geen moderne fieterjasies hier nie. Na die voëlgesang en oggendlig ons wakker gemaak het, ontvang ons op die eerste oggend 'n komplimentêre bordjie met vlakgebakte vetkoeke. Saam met die botter en plaaskonfyt 'n feesmaal op sy eie. Wat 'n lekker begin vir die naweek. Stap wyd oor die plaas of sit op die stoep en tuur oor die golwende heuwels. Ry fiets of lees boek. Hierdie uitsig naby die bopunt van Shaw se pas is asemrowend en tydloos. Die verblyf ook. As jy regtig moeg word vir die perfekte prentjie kan jy die kort rit deur die Hemel en Aarde (Hemel op aarde!) vallei aanpak Hermanus toe. Maar los maar. Na die Koringhuis is Hermanus ene klatergoud. Die eenvoudige lewe is beter. Dink aan die soort huis waarin jou ouma(grootjie) gebly het en jy gaan weet wat om te verwag. Ysterkatel beddens, eenvoudige meubels en dik, dik mure wat skuins staan. Elke deur is anders en is herwin uit ou plaasgoed. Vensterbanke is diep genoeg om in te sit. Beddens lyk outyds, maar slaap lekker. Die slaapkamers was skoon en netjies. Die nag doodstil met geen gedruis van motors nie. Net wat mens nodig het na 'n lang dag in die stad se lawaai. Die plaaskombuis is eenvoudig toegerus, maar het alles wat nodig is om 'n maal voor te berei. Geen Yuppie Chef hier nie. Die toevoeging van 'n appelkoospitvloer en 'n bed in die kombuis is 'n unieke idee. Wens my huis was groot genoeg daarvoor! Die badkamer is genadiglik modern en goed toegerus. 'n Knik na die verlede is die toilet met die houer teen die dak en 'n ketting wat van bo af hang. Daar is geen nare outydse verassings hier nie. Alle water kom uit die plaaslike boorgat en daar is hier nog nie waterbeperkings nie. Tesame met elektrisiteit regdeur is dit die enigste tekens dat mens jou nie in die jare toeka bevind nie. Die klein sitkamer/voorkamer is toegerus met 'n kaggel, maar dit was ongebruik. Die kombuis is 'n heerlike kuierplek met sy eie groot kaggel vir die koue winteraande. Buite was 'n draagbare braai gedoente op 'n kruiwa vir dié wat nou eenvoudig nie kan lewe sonder 'n vleisie op die kole nie. Bring boeke, bordspeletjies en jou gesin. Los jou stres en probleme by die huis. Daar is 'n ou reisigers spreuk wat lei: "Neem dubbeld die geld en helfte die kere." Bespreek dubbeld die tyd en bring helfte die elektronika. Geniet die ware plaaslewe. O ja - ongelukkig is daar wel selfoonontvangs op die plaas. Sit die raaskas af en geniet die stilte ...

Hein R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein R

Plaas en rus.

Presies wat ons wou hê, rus en vrede.

Shannon P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon P

Peace and quiet.

Tranquil, quiet and rustic accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil en rustig.

Rustig, stil, ongekunstelde veblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annelie D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Rustig en 'n besondere ervaring.

Baie dankie vir die heerlike rustyd wat ons daar in julle pragtige omgewing kon geniet het. Die varsgebakte broodjie en plaaseiers was 'n welkome bederf. Dit was die ideale plek om ons vakansie te kon begin.

Lindie O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie O

Pragtige plaasverblyf.

Ons het heerlik gebly. Vriendelike eienaars, skoon en netjiese huisie, en 'n wonderlike plaas-ervaring vir die kinders.

Christiaan V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Ons naweek was fantasties en die grootste rede daarvoor was omdat ons so baie baie lekker gebly het in Die Koringhuis.

Die huis self is 'n geskiedenisles. Tuisgebakte brood, konfyt en botter. Tuisgebakte beskuit en koekies wat mens kan koop. Te heerlik. Dan die besonderse gasvryheid van Joan en Xavier is die kersie op die koek. Baie Dankie. Alles was perfek!

Magriet V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet V

'n Heerlike rustige plaaskuier!

Die plaashuis is baie lekker gerieflik met als wat jy nodig het.Dankie vir die heerlike tuisgebakte brood!Die perfekte plek vir wegkom uit die stad om die platteland te verken. Lekker naby mooi dorpies soos Greyton en ook die Hemel-en-Aarde-vallei.

Wikus C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C

Awesome!

Geen TV, geen ander onnodige afleiding. Naby genoeg aan Caledon maar ver genoeg van geraas.

Isak J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isak J

Stil en rustige wegbreek ver van die stad se geraas.

Netjiese, skoon en gasvrye verblyf vol geskiedenis. Pure plaas in die dag en geen geraas in die nag.

Oelzah A - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oelzah A

We felt close to heaven in the quiet serenity of Die Koringhuis.

We enjoyed it so much, my friend left her hat there because she felt it went with the decor :-) We will definitely return sometime in the future. It would be great to mention that you provide some cereal and some condiments / let people know whether the fireplace is in working order and if the braai wood is usable. There were also some cookies there that we were not sure how to pay for. Overall it was a great stay. Highly recommended for people who want to feel relaxed and rejuvenated by nature.

Daleen R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen R

Uniek.

Besonderse ervaring, privaat en ryk aan geskiedenis!

Johannes M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

Dit was 'n belewenis!

Het dit baie geniet, dis net jammer ek kon nie langer bly nie!

Jose D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose D

'n Wonderlike ervaring!

'n Rustige, lieflike plek. Ons het ons verblyf baie geniet, veral die lekker gesellige vuurhert in die kombuis! 'n Hoogtepunt was ook toe Xavier ons saamgevat het om die skape en lammers te gaan voer. Een nag was ongelukkig net te kort en ons sal graag teruggaan om 'n bietjie langer te bly. Joelene & Jose de Barros Melkbosstrand

M5 V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
M5 V

Sjarmante, rustige kuierplek vir moeë stadsmense.

Die Koringhuis is in 'n pragtige omgewing - veral in die somer. Rustig en baie mooi. Die huis self is ʼn perfekte kombinasie van outydse sjarme en moderne toebehore. Veral die ‘ekstras’ het my beïndruk: sout, peper, olie en tuisgebakte brood. Dis die ideale wegbreekplek vir stadsmense.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muirton (Farm), Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8238b4588e6586dc5dececd89ee17be7528a3eecb14bb2c58ba30a33fcbe5d793ca5bd8321fad72239cfc18a07c8fcd60612?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Muirton (Farm) Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.261343066241 19.433330589016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang