Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Koringhuis

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muirton (Farm), Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

In die hartjie van die Overberg, omring deur graanvelde en fynbos, staan hierdie pragtige 18de eeuse opstal. Dit is die ideale wegbreekplek na 'n vriendelike plaasomgewing met luukse selfsorgverblyf.

Die Koringhuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n sitkamer, badkamer en 'n groot kombuis met 'n oop vuurherd. Gaste word bederf met 'n selfhelp-ontbytmandjie, en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die ander eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n braai, tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas.

Die gebou is smaakvol gemeubileer met dekor wat herinner aan vervloë tye. Gaste kan waarlik hier op die plaas tuis voel.
Word rustig wakker met praguitsigte oor hierdie bedryfsplaas, omring deur berge, skape en graanvelde. Geniet laatmiddae onder die eeuoue eikebome.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Johan H
Saam met lewensmaat
5.0
Die stilte is asemrowend. Baie lekker en ons voel soos nuwe mense.
Aug 2024
Andre W
Saam met vriende
5.0
Plaashuis naby die Hemel en Aarde Vallei. Plaashuis met 'n groot vuurherd vir lekker kuier en vriendelike huiseienaars.
Apr 2023
Lizette D
Saam met lewensmaat
4.8
Mooi uitsig op berge, velde en skaap. Het meer privaatheid verwag.
Aug 2024
Ilze W
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlike plaaslewe ervaar. Rus en vrede. Wonderlike gasheer en gasvrou. Kon wakker word met plaasgeluide. Skape gevoer en net vars lug en rus gehad.
Feb 2023
Jean L
Saam met vriende
4.6
Lekker veiling en naby ons trouvenue. Ja, lekker gebly. Maar daar was geen koppies om tee te drink nie, net plastiekbekers wat nie in 'n goeie kondisi...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Muirton (Farm), Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Koringhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muirton (Farm), Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8238b4588e6586dc5dececd89ee17be7528a3eecb14bb2c58ba30a33fcbe5d793ca5bd8321fad72239cfc18a07c8fcd60612?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Muirton (Farm) Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.261343066241 19.433330589016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang