Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Koringhuis

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muirton (Farm), Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë weg in die hartjie van die Overberg omring deur koringlande en fynbos, lê hierdie pragtige 18de eeuse opstal - die perfekte wegbreek na 'n vriendelike plaasomgewing wat luukse selfsorgverblyf bied.

Die Koringhuis maak voorsiening vir tot vyf mense en beskik oor 2 slaapkamers, 'n sitkamer, badkamer en 'n groot kombuis met 'n oop haard. Gaste sal verwelkom word met 'n selfhelp-ontbytmandjie, en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die ander eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n braai, tweeplaatgasbrander, mikrogolfoond en yskas.

Gaste is smaakvol gemeubileer met dekor wat mens aan vervloë jare herinner, en gaste kan dit werklik hul tuiste op die plaas maak. Word wakker met pragtige uitsigte en rustige omgewing van hierdie werkende plaas. Omring deur berge, skape en koringlande. Geniet middae onder ou eikebome.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 47 resensies vir Die Koringhuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Muirton (Farm), Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Koringhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muirton (Farm), Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8238b4588e6586dc5dececd89ee17be7528a3eecb14bb2c58ba30a33fcbe5d793ca5bd8321fad72239cfc18a07c8fcd60612?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Muirton (Farm) Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.261343066241 19.433330589016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang