Die Krip Gasteplaas
Beskrywing
Hierdie kothuis het 'n privaat ingang. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaaparea en 'n bad, stort en toilet in die badkamer. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 2 stoele en 'n kaggel. Die stoep bied sitplek en 'n uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Daar is sitplek op die stoep en 'n uitsig na die swembad se kant toe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a kettle, a microwave and a bar fridge.

Hierdie eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 2 stoele en 'n kaggel. Die stoep bied sitplek en 'n uitsig na die swembad se kant toe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Daar is sitplek op die stoep en 'n uitsig na die swembad se kant toe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a kettle, a microwave and a bar fridge.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 23, Vlakdrif, 1791, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang