Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Krip Gasteplaas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 23, Vlakdrif, 1791, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Krip Gasteplaas is 'n gastehuis in Vlakdrif en bied gerieflike verblyf aan sake- en ontspanningsreisigers.

Verblyf word in 4 eenhede wat elk 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad het, gebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang, stoep en 'n kombuisie.

Gaste is welkom om in die pragtige tuin te wandel, die swembad te gebruik en in die son te baai. Gaste kan ook lekker onder 'n boom met 'n boek ontspan.

Die Krip Gasteplaas is net 12 km van Magaliesburg af en hier kan gaste aktiwiteite soos boomtoptoere, warmlugballonritte, skiet, voetslaan, kunsvlieghengel en bierproe geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Elizna V
Saam met lewensmaat
5.0
Vreedsaam. Loshande die beste en mooiste verblyf waar ek al gebly het! Gasvrou is so vriendelik. Beplan al die volgende kuier.
Aug 2023
Jackie Q
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en sal defnitief aanbeveel! Dit was regtig baie mooi. Dit is skoon, die staff is baie vriendelik en helpvaardig. Sal definitief weer gaan!
Aug 2023
Justine S
Saam met vriende
5.0
Lovely, peaceful time away from the city life. Wonderful accommodation, the indoor fireplace is golden for the winter months. Has every...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Madrie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Sal verseker weer 'n draai kom maak! Baie gasvry en netjiese eenhede.
Jun 2023
Monique L
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, peaceful, lovely place to rest. Absolutely amazing. We will definitely book again, Lovely place if you seek peace and quie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plot 23, Vlakdrif, 1791, Gauteng
  • Gaste dink Die Krip Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 23, Vlakdrif, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe5d72de89f8ee76893953440477cd5863a808281c56bb2d05e907c00aa822da3cc4d109c535215353502404f2dafabaef65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Plot 23 Vlakdrif 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.993436804476 27.442014198021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang