Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kussinkie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 451 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Patricia N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike nagrus na 'n lang dag se reis. Die verblyf was wonderlik, ons sal beslis weer daar oornag in die toekoms. Die ontvangs was uitstekend en verwelkomend, die eenheid was netjies en skoon, en die parkering was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Beste ervaring. Ons het heerlik oorgeslaap by die Kussinkie. Vanaf ons aankoms is ons verwelkom ontvang. Skoon en netjies. Die aircon was 'n plus. Ons sal nou elke jaar hier oornag oppad see toe. Ruim en meer as genoeg spasie. Aandag word gegee aan meer detail om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Anneke, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is baie bly julle het Die Kussinkie geniet. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves. Vriendelike groete, Johan en Helene

Carlaine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik. Oom Johan, die gasheer is baie vriendelik en gasvry. Die plek is baie netjies - heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Hallo Carlaine, Baie dankie vir die goeie advertensie met volpunte. Dit is maklik om vriendelik te wees teenoor vriendelike mense. Ons sal dit geniet om julle weer te sien. Groete Johan & Helene

Louis D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Aangename bekostigbare verblyf. Die verblyf was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Louis Baie dankie vir jou puik terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons probeer ons bes om die standaard altyd so hoog as moontlik te hou. Groete Johan & Helene

Lissa Parsons P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Would stay here again. Clean and very comfortable. Lovely unit with everything we needed for an overnight stay. Helene, our host, was fantastic and very helpful. I left my sunglasses in the unit on check-out and she went out of her way to courier them to me when I got home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Lissa, we are very glad that you were comfortable at Die Kussinkie. The lovely five-star review is a much appreciated bonus. It was a great pleasure to be helpful. Kind regards. Johan and Helene

Chris M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons sal beslis weer daar wil oornag in die toekoms. Die ontvangs was uitstekend, die eenheid was pragtig, netjies en skoon, veilige parkering. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike nagrus na 'n reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Baie dankie vir julle besondere terugvoer wat vir ons baie beteken. Dit was vir ons aangenaam om julle by Die Kussinkie te huisves. Tot weersiens.

Magde C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pleasant. It was pleasant and the host was friendly and helpful. I left something and she made sure I got it. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Magde, thank you so much for your review. We want our guests to be happy and to have a pleasant stay. It was a pleasure to accommodate you. Kind regards, Johan and Helene

Annaleen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Voldoen aan verwagting. Uitgerus. Vriendelike ontvangs, rustige omgewing. Net wat 'n mens nodig het na heel dag op pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantasties. Was mooi, skoon en 'n pragtige plek. Ons het dit baie geniet daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Zelda, ons is baie bly dat julle dit by Die Kussinkie geniet het. Ons waardeer julle vyfster terugvoer opreg. Duisende dankies. Vriendelike groete, Johan en Helene

Paul W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect stop over for a long trip. Peaceful and relaxing, ideal for a stop over on route to Cape Town, very neat and well maintained. Great value for your money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Paul, our sincere thanks for your five star review. We are very glad you had value for your money. It was a great pleasure to accommodate you. Kind regards Johan & Helene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 451

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murray-straat 45, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c13a543135631428149275cc5743966dc400d472cf02178052c0db2db4b97d9e029036e35e43541bd3c88ae9b11aa645203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 451 5 1 5 Murraystraat 45 Hospitaal Heuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.349487810791 22.60219273782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang