Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Nessie

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 351 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Janke G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker plekkie vir oornag op die langpad. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Good night rest. We were very happy with our stay. Additional arrangements and assistance were offered by the host. Thank you very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, skoon, gemaklik. Ons het vreeslik lekker gebly. Tessie was ongelukkig nie self daar nie, maar was die hele tyd in kontak met ons om seker te maak als is reg. Vreeslik dankie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessie
Die Nessie
Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop om julle weer hier te sien by Die Nessie.

Sarina G
1 nag Saam met vriende
3.6
Jan 2025

Het lekker geslaap. Die plekkie kort beslis 'n opknapping en goeie skoonmaak. Van die beddegoed (kussingsloop) was stukkend. Een toilet buite werking en badkamer het 'n muwwe reuk. Behalwe vir hande wasmiddel was daar geen stortgel of seep soos by ander gastehuise nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mayra S
1 nag
2.2
Jan 2025

Ongerieflik. Geen krag. Gasheer het laat weet geen krag vanaf vorige aand. Gevra vir refund om alternatief te boek wat geweier is deur gasheer. Krag terug teen 8:30 pm aand.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Tessie
Die Nessie
Hallo Mayra Die krag was 'n probleem in die hele dorp. Volgens ons 2 se WhatsApp boodskappe het ek vir jou 19:36 gesê die krag het aangekom. Die son het nog geskyn, so daar was nie 'n rede vir enige ongemaklikheid nie. Die lugreëling en alles kon weer werk. So die krag het 'n hele uur vroeër aangekom as wat jy hier noem.

Andy K
1 nag
5.0
Des 2024

Will certainly visit again once in the area. Highly recommended if travelling with a dog. Very convenient, with a safe yard. Clean and very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessie
Die Nessie
Thank you for the good review.

Danie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies en gerieflik. Na 10 ure op die pad was dit heerlik om in 'n skoon, netjiese plekkie in te stap en net jou moeë lyf neer te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het oornag en dit was gerieflik vir die een aan se slaap. Dit was lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine W
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Value for money, recommended. Beautiful unit, good facilities and I was especially grateful for the air conditioner!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessie
Die Nessie
Thanks for the good review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 351

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Schneider- en Whiley-straat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60f07c52adf8eebb9192315b17528f360f0172d98b04fb1ba91e9819382af5332571588454c9a214d60154a37a20562e7ca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 351 5 1 5 Corner of Schneider and Whiley Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -32.350984 22.604438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang