Die Nessie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tessie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 303
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Marga L - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap. Letterlik al wat ons daar gedoen het.
Cobus V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie basies maar baie gemaklik.
Fritz S - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige plek.
Ninke M - Mei 2024
Algehele gradering
Net teleurgesteld.
Cathrine F - Mei 2024
Algehele gradering
Die beste teen baie billike prys!
Carmen K - Apr 2024
Algehele gradering
A comfortable overnight stay.
Lees meerVictoria P - Apr 2024
Algehele gradering
Had a good stay, need bigger geyser.
Pierre L - Apr 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Linda K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel, pragtige plek, sal Die Nessie aanbeveel.
Taiko K - Apr 2024
Algehele gradering
真想多住幾天I really want to stay a few more days.
Westy R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Gerrit S - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld sal aanbeveel.
Brenda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en goed ingerig.
Alta F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Stan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Not the best.
Lorein D - Mrt 2024
Algehele gradering
Het oorgeslaap om bietjie te rus vir volgende dag se verdere ry. Plek was ideaal.
Susan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Plekkie is rustig en stil. Net wat mens nodig het na 'n lang reis.
Werner B - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Billy R - Mrt 2024
Algehele gradering
Met beide besoeke was daar geen ontvangs van eienaar nie.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Billy
Soos ek op WhatsApp verduidelik het oor die lig, dit is vir die gaste wat baie vroegoggend die perseel verlaat. Die kos wat ons vir julle gegee het, was gemaak vir die tyd wat julle vir ons gegee het wat julle sou opdaag. Dit het koud geraak. Daar is 'n mikrogolf om dit weer warm te maak.
Paul E - Mrt 2024
Algehele gradering
Ruim lekker veilige tuiste, wat 'n plesier!
Dup D - Feb 2024
Algehele gradering
Would not recommend this venue.
Kotie D - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Groete, Tessie.
Billy R - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker oorslaap gerief.
Lorraine D - Feb 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar en gerieflik geleë.
Shirley V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons kon lekker uitrus.
Marietha V - Feb 2024
Algehele gradering
Was fantasties!
Jan V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gerus na 'n lang dag op pad.
Margaret B - Jan 2024
Algehele gradering
Ek het dit geniet om buite te sit en ek het lekker geslaap.
Anna D - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, ideaal vir mense met diere, maar kort 'n bietjie aandag.
Glodel O - Jan 2024
Algehele gradering
Horrible.
Die Nessie se terugvoer
I always send messages the morning before my guests arrive. However, you didn't read my messages, which is why you said there was no check-in information. You were an hour early; check-in time is 2 o'clock. That's why we were still busy. We did you a favour because you were tired.
Anita J - Des 2023
Algehele gradering
Rustige en vreedsaam.
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
Christelle W - Des 2023
Algehele gradering
Dit was soos om te arriveer by 'n vriendin se blyplek. Ons was onmiddelik tuis.
Mari V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Susan D - Des 2023
Algehele gradering
The unit was clean and perfect for an overnight rest.
Cathrin M - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies en veilig.
Vic E - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer daar oorslaap.
Magdalena J - Des 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Elias S - Des 2023
Algehele gradering
All one needs for a short stay.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Wynand E - Okt 2023
Algehele gradering
Clean, spacious, pet friendly, and affordable.
Riaan P - Okt 2023
Algehele gradering
Voldoende en baie rustig.
Kobus D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Carol P - Okt 2023
Algehele gradering
Very friendly and helpful staff.
Lance B - Okt 2023
Algehele gradering
Puik, fantasties.
Chantel M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie dankie, dit was lekker om by Die Nessie oor te bly. Ons het rustig geslaap.
Ina S - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker, netjies.
Pieter S - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik in Beaufort-Wes.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Martin S - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Melvyn M - Sep 2023
Algehele gradering
Very clean and great customer service.
Gerrie P - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Cherylynn T - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing.
Louise W - Aug 2023
Algehele gradering
Gemaklike "voel tuis" akkommodasie.
Anel V - Jul 2023
Algehele gradering
Sakpas.
Michael M - Jul 2023
Algehele gradering
Very happy with our stay.
Fanie F - Jul 2023
Algehele gradering
Geen probleem nie.
Linda M - Jul 2023
Algehele gradering
Warm welcome, but...
Corrie S - Jul 2023
Algehele gradering
Veilige, netjiese skoon verblyf. Sal weer daar wil slaap.
Amanda A - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Amanda vir die goeie resensie.
Erika B - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gerus na 'n lang dag op die pad.
Hanno V - Jul 2023
Algehele gradering
Ideaal vir 'n oornag. Alles wat mens nodig het, is daar.
Maureen D - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het net 'n plek gesoek om te oornag.
Die Nessie se terugvoer
Ongelukkig Cedric was ons krag vir ure af agv. load shedding. Load shedding is ongelukkig nie net in Beaufort Wes nie, maar in die hele land. Die geyser kan ook nie vir altyd warm bly as die krag so lank afgaan nie.
Dit is hoekom ek met elke gas gesels voor hulle kom sodat ek almal se geysers kan warmhou, maar ek het geen antwoord van jou af ontvang nie.
Elize W - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige, mooi omgewing.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie, Elize vir die goeie resensie.
Boet L - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en is tevrede met alles.
Erentia B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Goed toegerus en gerieflik.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Erentia.
Suzanne R - Jun 2023
Algehele gradering
'n Gerieflike russtop.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Suzanne, ek is baie bly om dit te hoor.
Lood M - Mei 2023
Algehele gradering
Simply one of the best.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Lood, dis altyd lekker om so iets moois te lees.
Trudi D - Mei 2023
Algehele gradering
Orals was netjies, maar die bed het nie lekker gelê nie en daar was DStv op die webtuiste geadverteer wat glad nie gewerk het nie. Geen beeld nie.
Die Nessie se terugvoer
Jammer Trudi oor die dstv, die loadshedding het die 1 buis geslaan, ek is besig om dit te vervang. Ek adverteer nerens van n haardroer nie.
Andre V - Mei 2023
Algehele gradering
AANGENAAM.
Anna Cs D - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Bulelwa N - Apr 2023
Algehele gradering
The room we were in was not neat at all, the bedding very bad and not welcoming at all.
Die Nessie se terugvoer
Good morning Bulelwa,
I'm so sorry to hear this from you.
We wanted to clean your room every day, the lady asked you to leave the key, but you went every morning so early, you didn't leave the key for cleaning.
We open for you 2 hours earlier than you can check-in. You check in at 12:00 but the check-in time is 14:00, but you didn't mention this.
You never met me, I was busy baking a cake and I ask the friendly lady to show you your room.
You made the wrong booking, you choose room nr 1 for 5 big ladies, of course, you can't keep the room neat, because the space is not good.
Our bedding is very neat and clean, I know what the other customers say about Die Nessie.
You just make the wrong room booking and don't leave your key for cleaning, and now everything is wrong.
I tried a few times to welcome you, but you left before 07:00 in the morning and came back after 09:00 in the evening.
Tessie
Neil V - Apr 2023
Algehele gradering
Adequate for cost.
Louise S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies, sal Die Nessie vir enige iemand aanbeveel.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Louise, vir die goeie resensie.
Genieva A - Apr 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir Tessie se Nessie. Die plek was lekker ruim en pragtig! Voorsiening was gemaak vir loadshedding, ons het met laodshedding op B/Wes aangekom. Tessie het ons vooraf ingelig en oor beurtkrag-tye. Ons is regtig baie beïndruk met die diens en verblyf.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Janet V - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon en netjiese kamer, veilige parkering.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Janet
Die koffiewinkel maak 8:00 oop soggens en ons noem dit ook so vir ons gaste. Ons het nog nooit 9:00 oopgemaak nie.
Megan B - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Die Nessie se terugvoer
Thanks, Megan, for the good review.
Michael B - Apr 2023
Algehele gradering
Great.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Michael vir die goeie resensie.
Johannes K - Apr 2023
Algehele gradering
Alles altyd 'n aangename ervaring.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Johannes vir die goeie resensie.
Allie W - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing in 'n netjiese en skoon kamer.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Allie vir die goeie resensie.
Alfred D - Apr 2023
Algehele gradering
Very nice.
Die Nessie se terugvoer
Thanks, Alfred, for the good review.
Heleen B - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie bekostigbare oornagplekkie.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Heleen vir die goeie resensie.
David J - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, ruim, gerieflik.
Die Nessie se terugvoer
Dankie David vir die goeie resensie. Ek is mos daar vir die vries spasie.
Jacques G - Mrt 2023
Algehele gradering
Very good.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Jacques vir die goeie resensie.
Judy H - Mrt 2023
Algehele gradering
No wash up facilities.
Die Nessie se terugvoer
Judy, julle het vir eenheid 3 gevra. Julle het geweet hoe dit lyk, daar is regtig oorgenoeg spasie. Dit is net 'n oornagplek en ons was die volgende dag die skottelgoed. Die tafel is groot genoeg en ek dink regtig dat daar geen rede is om te kla nie.
Groete,
Mthuthu M - Mrt 2023
Algehele gradering
Neat and spacious rooms! Thank you.
Die Nessie se terugvoer
Thanks Mthuthu for your good review.
Jan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Die Nessie se terugvoer
Dankie Jan, diere is altyd welkom.
Birt F - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent, dankie.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Baren, vir die goeie resensie.
André B - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Nolene.
Danie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld oornag in skoon, veilige, rustige omgewing.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Danie, vir die goeie resensie.
Loriska J - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en mooi.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Loriska.
Debruin B - Mrt 2023
Algehele gradering
Hassle-free and clean sleepover.
Die Nessie se terugvoer
Thanks Debruin, for the excellent review.
Sanet V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker veilige blyplek vir paar dae van my huis af.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Sanet, vir die pragtige resensie.
Lynn C - Feb 2023
Algehele gradering
Tessie of Die Nessie went out of her way to accommodate our needs.
Lees meerDie Nessie se terugvoer
Thanks a lot for the excellent review, Lynn.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Antoinette V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. 'n Rustige omgewing.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Antoinette.
Denise F - Feb 2023
Algehele gradering
Very nice and enjoyed our stay.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Denise, thanks for the good review.
Adri V - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie punte Gert.
Juanita O - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon plekkie en Tessie is vriendelik en gasvry.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Juanita. Hoop om julle weer eendag te sien.
Corrie B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustige en veilige omgewing. Het geen swaarvoertuigverkeer gehoor nie.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Corrie. Dankie vir die raad oor die klerehangers. Groete
Marius B - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
Santie L - Feb 2023
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Santie vir die goeie resensie.
Sheila S - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Jc S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik, skoon en lekker.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie dat julle by Die Nessie oornag het.
Dedre L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Dedre.
Antoinette V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie oulike plekkie om oor te bly.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Groete
Alwyn S - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelik. Behulpsaam met kleinighede. Veilig.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Alwyn, vir die goeie resensie. Groete
Ilse M - Jan 2023
Algehele gradering
AC a Godsent!
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Ilse, vir die goeie resensie. Groete
Lucia T - Jan 2023
Algehele gradering
Uiters ideaal vir 'n halfpad se oorslaap.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Lucia.
Johannes. A M - Jan 2023
Algehele gradering
Was lekker om in 'n skoon plek te kon slaap.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Johannes, vir die goeie resensie, Groete
Stephen M - Jan 2023
Algehele gradering
Unhygienic bathrooms. Pathic housekeeping.
Lees meerDie Nessie se terugvoer
Die gaste is eers 11:00 uit die eenheid, hulle moea 09:00 al uit wees. Julle was voor inkloktyd hier, daarom was die kamer nog nie gereed nie. Ons lakens, asook die duvet oortreksel word elke dag gewas, nog nooit het enigiemand gesê dat daar sand in die lakens was nie. Ons is gesteld op netheid en skoon kamers.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Michael V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies, skoon, gemaklik.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Michael. Groete
Nadia B - Des 2022
Algehele gradering
Die perfekte oornag bestemming.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Nadia, vir die goeie resensie. Groete
Lizelle N - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Lizelle, ongelukkig was ek op daardie tydstip nie beskikbaar nie. Ek glo dat die WhatsApp aanduidings goed en vriendelik genoeg was. Groete.
Marlè B - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, badkamer is baie groot en netjies en dit is dierevriendelik wat altyd 'n bonus is.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Marlè.
Anelia N - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies & goed geleë.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Anja. Groete
Lynette C - Des 2022
Algehele gradering
Clean & comfortable, security very good.
Die Nessie se terugvoer
Thank you Lynette. Tessie
Jenny T - Nov 2022
Algehele gradering
For an overnight stay Die Nessie suited our budget and needs.
Die Nessie se terugvoer
Thanks Jennifer.
Iona G - Nov 2022
Algehele gradering
Great.
Die Nessie se terugvoer
Thanks Lona.
George R - Nov 2022
Algehele gradering
Stunning.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie George.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Nadia W - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Nadia.
Susan G - Okt 2022
Algehele gradering
Baie Lekker.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Susan.
Sakkie S - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, netjies en ontspannend.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Sakkie.
Yvonne R - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Yvonne.
Wikus C - Okt 2022
Algehele gradering
Altyd lekker om by Nessie te oornag.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Wikus.
Linda O - Okt 2022
Algehele gradering
Warm, friendly, clean and absolutely awesome.
Die Nessie se terugvoer
Thanks a lot Linda.
Romy S - Okt 2022
Algehele gradering
Recommended.
Die Nessie se terugvoer
Thanks Romy.
Marlien J - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik en skoon.
Joslyn J - Sep 2022
Algehele gradering
Was 'n baie lekker plek om in te kuier.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Joslyn.
Cathiny J - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam ons het ook lekker geslaap.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Cathiny.
Gerrit O - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies.
Janene V - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornag-akkommodasie.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Janene.
Ernest V - Aug 2022
Algehele gradering
Sukkel om TV aan te kry. Geen warm water by stort of bad.
Rita V - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Rita.
Susan G - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik dankie.
Die Nessie se terugvoer
Dankie Susan.
Mariette D - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige, netjiese verblyf. Tot ons hondjie het dit geniet.
Die Nessie se terugvoer
Dankie Mariette.
Andrea V - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was lekker.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Andrea.
Hilton C - Jul 2022
Algehele gradering
Very bad experience.
Lees meerDie Nessie se terugvoer
Hallo Hilton
Ek is jammer dat julle Die Nessie so sleg ervaar het.
Ek het aan julle genoem dat daar 'n skoonmaker op aanvraag is waarop julle dit afgekeur het.
Die beddegoed en handdoeke het julle ook genoem dat dit nie nodig is nie.
Ek wil net noem, dit is die gaste wat resensies gee en nie ek nie. Die fotos wat gewys word, dit is soos Die Nessie lyk.
Ek was baie vriendelik met julle deur die tyd van julle verblyf. Ek het gereeld gevra of alles reg is waarop julle baie tevrede was.
Groete
Tessie
Bernice G - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gerus en veilig gewees.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Bernice
Baie dankie. Ek is bly julle het oornag by Die Nessie.
Ja, die kragprobleme is gelukkig landwyd a.g.v. beurtkrag.
Groete, Tessie.
Karel V - Jul 2022
Algehele gradering
My vrou en seun was baie tevrede.
Die Nessie se terugvoer
Dankie Karel.
Hannelie N - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike oase in die Karoo. Vriendelik ontvang en heerlik geslaap.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Hannelie
Dankie dat julle hier oornag het.
Jammer julle voel so oor die veiligheid, want ons het veilige hekke.
Groete, Tessie.
Clinton M - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Maritza
Baie dankie vir jou punte.
Jammer dat jy so oor die parkering voel, dit is agter geslote hekke wat baie veilig is.
Die kombuis is groot genoeg vir net oornag. Die Nessie is net oornag.
Groete
Tessie
Anton M - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Die Nessie se terugvoer
Dankie Anton. Jammer vir die buislig. Ek los dit aan, want daar is baie gaste wat in die aand uitgaan en dan is dit donker as hulle terugkom, of baie gaste ry baie vroeg soggens.
Venesh G - Jul 2022
Algehele gradering
Hosts were fantastic, unit very clean.
Die Nessie se terugvoer
Hello Venesh,
Thank you for the good review.
Tessie
Lindie F - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Lindie.
Maureen K - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, baie vriendelik.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Maureen.
Leon R - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was een van die beste plekke waar ek al oorgeslaap het.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Leon, vir die goeie resensie. Groete
Janet B - Jun 2022
Algehele gradering
Als skoon en netjies. Baie vriendelik en behulpsaam.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Janet.
Ida V - Mei 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Lizette L - Mei 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Lizette, vir die goeie resensie.
Lothar H - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Lothar.
Kosie G - Apr 2022
Algehele gradering
Outstanding!
Die Nessie se terugvoer
Thanks Kosie, for the beautiful review.
Zelna S - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies, als wat nodig is vir oorslaap.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Zelna, vir die mooi resensie.
Anandi S - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en goeie waarde vir geld.
Die Nessie se terugvoer
Dankie Anandi, vir die mooi resensie.
Attie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Amelda, vir die goeie resensie.
Sanet V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was huis! Soveel gasvryheid en vriendelikheid. Ek kom vir seker weer.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Sanet, vir die goeie resensie.
Anton K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goed ingerig.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Anton, vir die goeie resensie.
Piet V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende oornag fasiliteit.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Piet, vir jou goeie resensie.
Anelda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was wondelik, veilig en rustig.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Anelda.
Oloff B - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Oloff.
Pieter H - Mrt 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Pieter.
Nerine B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en ruim.
Die Nessie se terugvoer
Dankie Nerine. Ons maak die volgende dag die breekware skoon, dit was nie nodig om dit te was nie.
Groete
George S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame personeel. Aangenaam verras met waarde vir geld.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie George.
Koos S - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie geriewe met alles wat mens nodig het om te oornag.
Lees meerDie Nessie se terugvoer
Hallo Koos
Baie dankie vir die wonderlike woorde. Ek waardeer dit baie.
Goeie nuus, my Nessie koffiewinkel het net aan die anderkant van die huis oopgemaak, so volgende keer kan jy in die mooiste koffiewinkel ontbyt, middagete of aandete geniet.
Groete
Tessie
Johan R - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Johan.
John B - Mrt 2022
Algehele gradering
Has everything you may need for a comfortable stay.
Die Nessie se terugvoer
Thanks John.
Len W - Feb 2022
Algehele gradering
It was very pleasant.
Die Nessie se terugvoer
Thanks Len.
Ben F - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Ben.
Chrisley D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike kuier en vriendlike ontvangs.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Chrisley.
Nolan T - Feb 2022
Algehele gradering
Jeane baie vriendelike gasvrou en ons sommer baie welkom laat voel.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Nolan.
Beatrix W - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Die Nessie se terugvoer
Dankie Beatrix.
Sharron M - Jan 2022
Algehele gradering
It met basic requirements.
Die Nessie se terugvoer
Thanks Sharron.
Henry S - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was nie aangename verblyf nie.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Henry
Jammer dat jou oornag baie sleg was by Die Nessie.
Die stort was nie geblokkeer nie.
Jy het met jou navraag net 'n bed gevra, jy het geensins genoem dat dit 2 aparte beddens moet wees nie. Gaste spesifiseer dit in hulle navraag dat dit aparte beddens moet wees.
Groete
Tessie
George P - Des 2021
Algehele gradering
Was aangename verblyf vir 'n tussenstop op pad Kaap toe.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie George.
Natasha L - Des 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Natasha.
Rian P - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon and vriendelik.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Rian.
Mari M - Des 2021
Algehele gradering
Goeie waarde. Baie veilig.
Andre C - Des 2021
Algehele gradering
Kamer was baie skoon en netjies. Sal weer van Die Nessie gebruikmaak.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Andre.
Wikus C - Des 2021
Algehele gradering
Was baie lekker om weer daar te oornag met dieselfde lekker ontvangs.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Wikus.
Denise F - Nov 2021
Algehele gradering
Very nice.
Die Nessie se terugvoer
Thanks Denise.
De_wet V - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie De_Wet.
Annelie G - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Daniel L - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende oornagfasiliteite, rustig, netjies en het 'n vriendelike gasvrou.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Danie.
Annalie B - Nov 2021
Algehele gradering
Was goed. Net die lugversorging wat stukkend was.
Die Nessie se terugvoer
Dankie Annalie.
Janisé V - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig en vriendelik.
Rachelle V - Okt 2021
Algehele gradering
The room was neat, clean and spacious. Everything needed for an overnight stay.
Die Nessie se terugvoer
Thanks Rachelle.
Aletta F - Okt 2021
Algehele gradering
Baie maklik om te kry. Veilige plek on jou moeë lyf te laat rus.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Aletta.
Petra P - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies en baie vriendelike diens.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Petra.
Christine W - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Christine.
Johann D - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik vir oorslaap.
Die Nessie se terugvoer
Dankie Johann.
Chris B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie skoon, baie mooi plekkie.
Die Nessie se terugvoer
Dankie Chris.
Leon L - Sep 2021
Algehele gradering
Puik
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Leon.
Lynette J - Aug 2021
Algehele gradering
Functional and clean.
Chris K - Aug 2021
Algehele gradering
Net een nag oorgeslaap.
Ronel S - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Ronel,
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete,
Tessie.
Carina K - Jul 2021
Algehele gradering
Die beste waarde vir geld, Pik en Tessie is ongelooflik gasvry en dit is ongelooflik netjies.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Carina,
Baie dankie vir julle fantastiese punte.
Groete,
Tessie.
Ben N - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Ben.
Jackie B - Jun 2021
Algehele gradering
Brief, had all amenities
Die Nessie se terugvoer
Thanks Jackie.
Franine F - Jun 2021
Algehele gradering
Jou huis weg van die huis af.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Franine, vir die mooiste resensie.
Talita B - Jun 2021
Algehele gradering
Die eienaars is sout van die Aarde!
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Talita, vir die mooiste resensie.
Barry P - Mei 2021
Algehele gradering
Loved the breakfast
Die Nessie se terugvoer
Thanks Barry.
Piet H - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was gerieflik. Skoon en netjies asook veilig en nie ver van die N1 af nie.
Die Nessie se terugvoer
Dankie Piet.
Chris M - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige veilige verblyf.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Chris.
Marlene E - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag, alles was wonderlik.
Die Nessie se terugvoer
Dankie Marlene.
Michael M - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent, informative and friendly hosts. We will be back.
Die Nessie se terugvoer
Thanks for the good review, Mike.
Alana P - Apr 2021
Algehele gradering
Professionaliteit, vriendelikheid, goeie diens en lieflike mense!
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Alana.
Kevin M - Apr 2021
Algehele gradering
Very clean, neat and quiet.
Die Nessie se terugvoer
Thanks for the good review, Kevin.
Englie B - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, veilige parkering, kamers pynlik netjies, bestuur het deurentyd belang gehad in ons behoefte.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Englie.
Peter L - Apr 2021
Algehele gradering
Pleasant overnight stay.
Die Nessie se terugvoer
Thanks Peter.
Jolene V - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese plekkie in 'n veilige omgewing.
Die Nessie se terugvoer
Dankie Jolene.
Jaco P - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, aangename verblyf, vriendelike ontvangs.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Jaco.
Christian S - Mrt 2021
Algehele gradering
Vinnig, maklik, gerieflik.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Christian.
Zach D - Mrt 2021
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam, skoon en het heeltemal aan ons behoeftes voldoen en meer.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Zach.
Susan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig en skoon. Perfek vir oornag.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Susan.
Henning M - Feb 2021
Algehele gradering
Ligging is goed. Plek goed toegerus met groot badkamer.
Lees meerAndrea H - Feb 2021
Algehele gradering
Het heerlik gekuier.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Andrea.
Esther R - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Esther.
Maartin A - Jan 2021
Algehele gradering
Die verblyf het ons verwagtinge vêr oorskry!
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Maartin.
Pieter Kotze Properties P - Jan 2021
Algehele gradering
Great vir oornagverblyf.
Joy K - Jan 2021
Algehele gradering
It was pleasant.
Die Nessie se terugvoer
Thanks Joy.
Maxie V - Des 2020
Algehele gradering
Voldoen aan verwagtinge!
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Maxie.
Frans D - Des 2020
Algehele gradering
Ruim en gerieflik.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Frans.
Retha M - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gerus en veilig gevoel.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Retha.
Frikkie B - Nov 2020
Algehele gradering
Vir oorslaap baie goed.
Chenelle O - Okt 2020
Algehele gradering
Lieflik en vriendelike diens.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Chenelle
Baie dankie vir die baie goeie punte. Dit was lekker om hulle hier te kon he!
Groete
Pik en Tessie
Nandi J - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap
Die Nessie se terugvoer
Hallo
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Dankie dat julle Die Nessie gekies het vir julle oornag.
Groete
Pik en Tessie
Kartrien B - Okt 2020
Algehele gradering
Goed ontvang.
Die Nessie se terugvoer
Liewe Katrien
Jammer dat julle gesukkel het met die warmwaterstelsel, ek verstaan dit nie lekker nie, want jy moet net die warmwater kraan oopdraai.
Dan, wat die ligging aanbetref, die aanduidings is 100%, jy kan nie 'n fout maak nie.
Dit is baie maklik om die Nessie te kry. Ons het ongelukkig geen kontaknommer van julle gehad nie, dus kon ons nie kommunikeer met julle soos wat ons met almal doen nie.
Groete
Pik en Tessie
Anne-marie D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gasvry en skoon.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Anne-Marie
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Groete
Pik en Tesie
Toit M - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon, pragtig, stil.
Die Nessie se terugvoer
Hallo
Baie dankie vir die goeie punte.
Baie jammer oor die badwater wat lou was. Elke eenheid het 'n bad asook 'n stort en die gebruik van die bad, waar gaste te veel water gebruik, maak dit moeilik vir die ander gaste.
Weereens jammer.
Groete
Pik en Tessie
Kevin M - Sep 2020
Algehele gradering
Very clean and neat. Bonus pets are allowed for future reference.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Kevin,
Thank you for the good points.
Pik and Tessie
Maryke E - Sep 2020
Algehele gradering
Die Nessie het veilige parkering en kamers is ook baie netjies. Kan Die Nessie regtig aanbeveel vir iemand wat net wil oornag of langer wil bly.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Maryke
Baie dankie.
Groete
Pik en Tessie
Chris M - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker. Jammer ons kon nie vir ontbyt wag.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Chris
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Agnes B - Mrt 2020
Algehele gradering
Dankie Tessie vir jou gasvryheid, ons het heerlik gerus en die lugverkoeling was 'n groot pluspunt!
Die Nessie se terugvoer
Hallo Agnes
Baie dankie vir die mooi punte.
Groete
Pik en Tessie
Wilma H - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly, dankbaar vir aircon in die hitte.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Wilma
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Rex Z - Feb 2020
Algehele gradering
Perfectly fine for an overnight stay.
Die Nessie se terugvoer
Hallo
Baie jammer, ons is besig om na dit te kyk. Die plug sit agter die bed wat ongemaklik is.
Groete
Pik en Tessie
Irida S - Feb 2020
Algehele gradering
'n Genoegsame oornag.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Irida
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Renier L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Renier
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Diere is altyd baie welkom.
Groete
Pik en Tessie
Wessel V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gasvry.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Wessel
Baie dankie.
Groete
Pik en Tessie
Johan B - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker gerus/slaap, bid vir reën vir Beaufort-Wes, sal julle weer kontak en gebruik.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Johan
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Andre L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Andre
Baie dankie.
Groete
Pik en Tessie
Gerhard H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker en veilig, presies wat 'n mens nodig het om 'n nagrus te kry.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Gerhard
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Adelle D - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike koel kamer. Stil uit die verkeer. Baie vriendelike ontvangs.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Adelle
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Groete
Pik en Tessie
Malanie B - Des 2019
Algehele gradering
Die Nessie se akkommodasie is baie netjies, skoon en gerieflik.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Malanie
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Elmarie C - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike, rustige, gasvrye mense.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Elmarie
Baie dankie vir die goeie punte.
Mooi dag
Groete
Pik en Tessie
Hans N - Nov 2019
Algehele gradering
Dit is soos om tuis te kom na 'n lang reis.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Hans
Baie, baie dankie vir die uitstekende punte.
Mooi dag en groete
Pik en Tessie
Bernadette W - Nov 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Bernadette
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete
Pik en Tessie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Theresa B - Okt 2019
Algehele gradering
Was vreeslik lekker en rustig.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Theresa
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete
Pik en Tessie
Etienne N - Okt 2019
Algehele gradering
Baie oulik.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Etienne
Baie dankie vir die baie goeie punte.
Mooi dag en groete
Pik en Tessie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Ora J - Sep 2019
Algehele gradering
Net wat ek nodig gehad het.
Die Nessie se terugvoer
Beste Ora,
Baie dankie vir die goeie punte. Ons is bly om te sien dat julle lekker gerus het.
Groete
Pik en Tessie
Pieter S - Sep 2019
Algehele gradering
Toeganklike en gemaklike verblyf.
Die Nessie se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir die goeie punte. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.
Groete
Pik en Tessie
Johan A - Sep 2019
Algehele gradering
Ontspannend, uitmuntende diens, baie dankie.
Die Nessie se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir die uitstekende punte. Ons is bly om te sien dat julle dit geniet het.
Groete
Pik en Tessie
Manie V - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome place.
Die Nessie se terugvoer
Beste Manie,
Baie dankie vir die uitstekende punte.
Groete
Pik en Tessie
Maureen K - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelik en veilig
Die Nessie se terugvoer
Beste Maureen
Baie dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het. Was lekker om julle te ontmoet.
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete
Pik en Tessie
Marius T - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Die Nessie se terugvoer
Beste Marius
Baie dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het.
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete
Pik en Tessie
Mariette W - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf in kreatiewe, netjiese omgewing.
Die Nessie se terugvoer
Beste Mariette
Dankie dat julle by die nessie oorgeslaap het. Baie bly julle het dit geniet.
Groete
Pik en Tessie
Willie D - Jun 2019
Algehele gradering
Ons ontvangs was hartlik en vriendelik. Die plekkie was netjies en skoon.
Die Nessie se terugvoer
Beste Willie
Baie dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het. Ons help altyd graag.
Groete
Pik en Tessie
Renaudine S - Jun 2019
Algehele gradering
Huis weg van jou huis.
Die Nessie se terugvoer
Beste Renaudine
Baie dankie dat julle hier oorgeslaap het. Ons is baie bly dat dit soos julle huis gevoel het.
Groete
Pik enTessie
Trevor S - Mei 2019
Algehele gradering
No WiFi as advertised.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Geen WiFi soos geadverteer is nie.
Dit was nie goed nie, want ons het werk gehad om te doen en dis hoekom ons die plek gekies het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Die Nessie se terugvoer
Trevor jammer oor die WiFi soos vermeld is was die netwerk of seine af wat baie min gebeur. Ons is nou besig om oor te skakel na 'n ander netwerk wat beslis beter diens en sein sal hê. Weereens jammer.
Pik en Tessie
Mandy D - Mei 2019
Algehele gradering
Comfortable accommodation and very accommodating hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike verblyf en baie akkommoderende gashere.
Verblyf is maklik om te vind en die gashere was baie behulpsaam aangesien ons laat arriveer het. Die verblyf is skoon en netjies.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Die Nessie se terugvoer
Beste Mandy
Dankie dat julle die Nessie gekies het om oor te slaap. Ons is altyd baie besorg oor ons gaste veral as hulle laat moet inkom.
Groete
Pik en Tessie
Pieter S - Mei 2019
Algehele gradering
Gemaklik en aangenaam.
Die Nessie se terugvoer
Beste Pieter
Dankie dat julle die Nessie gekies het om oor te slaap. Ja, ek glo in 'n heerlike beskuitjie soggens vir ons gaste.
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete
Pik en Tessie
Wikus C - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker ontvangs. Pragtige kamer met lekker atmosfeer.
Die Nessie se terugvoer
Beste Wikus
Baie dankie dat julle hier oorgeslaap het. Ons hoop om julle weer eendag te akkommodeer.
Groete
Pik en Tessie
Schalk F - Mei 2019
Algehele gradering
Tevrede met verblyf.
Die Nessie se terugvoer
Beste Schalk
Baie dankie dat julle by die Nessie gerus het.
Groete
Pik en Tessie
Dawie W - Apr 2019
Algehele gradering
Hartlik, behulpsaam en netjies.
Die Nessie se terugvoer
Beste Dawie
Baie dankie dat julle Die Nessie gekies het om oor te slaap. Ek is baie bly dat julle heerlik geeet het by 4Sheep.
Groete
Pik en Tessie
Anna T - Apr 2019
Algehele gradering
Goed ingerig en silwerskoon!
Die Nessie se terugvoer
Beste Annatjie
Baie dankie dat julle by ons oorgeslaap het.
Groete
Pik en Tessie
Eddie E - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Die Nessie se terugvoer
Beste Eddie,
Baie baie dankie vir die goeie punte. Dankie ook dat julle deel was van Die Nessie.
Groete,
Pik en Tessie
Erwin P - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties en gasvry.
Die Nessie se terugvoer
Beste Erwin,
Baie dankie dat julle hier oorgeslaap het. Ons is baie bly dat Die Nessie jul nuwe oornagplekkie gaan word.
Groete,
Pik en Tessie
David V - Apr 2019
Algehele gradering
Goed vir oorslaap.
Die Nessie se terugvoer
Beste David,
Dankie dat julle Die Nessie gekies het om by te oornag.
Daar word 100% seker gemaak van 2 soorte tee, onder andere gewone en rooibos. Ek noem altyd vir my gaste as daar enige probleem is of as hulle iets nodig het, net om te vra.
Jammer dat julle nie tevrede is met die veilige parkering nie. Ons parkering is agter veilige diefwering en elektroniese hekke, wat baie veilig is.
Groete,
Pik en Tessie
Winifred B - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was net wat ons nodig gehad het. Kan dit aanbeveel.
Die Nessie se terugvoer
Beste Winifred,
Baie dankie dat julle Die Nessie gekies het om by oor te slaap. Ek noem altyd vir al my gaste as daar iets wat hulle benodig, moet hulle net vra. Jammer as daar 'n misverstand was.
Die muskiet afweermiddel is in die badkamer se kassie. Jammer daaroor.
Groete,
Pik en Tessie
Sharmaine E - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, pragtige mense.
Die Nessie se terugvoer
Beste Sharmaine,
Baie dankie vir die goeie punte. Was lekker om julle te ontmoet.
Groete,
Pik en Tessie
Estelle B - Mrt 2019
Algehele gradering
Stil en rustige area en skoon en netjies.
Die Nessie se terugvoer
Beste Estelle,
Dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het.
Daar is nou seep in die badkamers.
Groete,
Pik en Tessie
Joane M - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige woning vir oornag.
Die Nessie se terugvoer
Beste Joane,
Baie dankie dat julle deel was van Die Nessie.
Groete,
Pik en Tessie
Karlien T - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Karlien.
Dr Rob S - Feb 2019
Algehele gradering
Has all required facilities, but rooms are located behind house in dusty back yard.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het al die geriewe, maar kamers is agter die huis in 'n stowwerige agterplaas.
Geskik vir sakpasreisigers wat nie regtig gesteur is deur die ligging nie aangesien die kamers in die agterplaas is so jy moet om die huis stap. In die kamers is dit okay. Geen seep in die badkamer nie, maar word op aanvraag voorsien. Het WiFi en vol DStv, wat 'n pluspunt is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Robbie R - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Die Nessie se terugvoer
Beste Robbie,
Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien by Die Nessie.
Groete,
Pik en Tessie
Petro L - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en beslis waarde vir geld.
Die Nessie se terugvoer
Beste Petro,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly dat julle deel was van ons Nessie.
Groete,
Pik en Tessie
Esti D - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap en baie vriendelike mense.
Die Nessie se terugvoer
Beste Esti
Baie dankie vir die goeie punte. Dankie dat julle Die Nessie gebruik het.
Groete
Pik en Tessie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Jaco L - Des 2018
Algehele gradering
Skoon en ruim.
Die Nessie se terugvoer
Beste Jaco,
Baie dankie dat julle by die Nessie oornag het asook julle vriendelikheid.
Groete,
Pik en Tessie
Nico P - Des 2018
Algehele gradering
Lekker gerus!
Die Nessie se terugvoer
Beste Nico,
Baie dankie vir die goeie punte. Was lekker om julle te ontmoet. Ja, die droogte is 'n baie hartseer storie.
Groete,
Pik en Tessie
Laetitia V - Des 2018
Algehele gradering
Gemiddelld tot swak.
Lees meerDie Nessie se terugvoer
Beste Laetitia,
Ons het nog nooit 'n probleem gehad hoe laat ons gaste opdaag nie, ons het al 2uur in die oggend mense ontvang. Met julle aankoms was ek baie vriendelik soos almal kan getuig, en ek het vir julle verduidelik van ons dorp se water tekort. Ek het vir julle verduidelik waarop julle toe verstaan het, dat die water in ons omgewing afgedraai word, enigetyd vanaf 7uur saans tot ongeveer 9uur saans. Dan het ek ook gese dat die water soggens om 6uur weer aangesit word, waarop julle heeltemal verstaan het. So julle was 100% bewus van die water probleem. Ongelukkig kan ons nie daarvoor help nie. Ek sorg dat alles voltallig in 'n kamer is voor ek gaste ontvang. Dit was nie 'n 2L bottel water nie, maar 'n 5L bottel heerlike water wat ek aan julle voorsien het vir julle drink geriewe, asook heerlike koue vars melk waaroor alle gaste baie dankbaar is.
Die aand toe ek julle neem na julle kamer was die kamer lekker koel gewaai met die baie groot waaier wat daar was. Julle het eenheid 3 bespreek, waarop daar aangedui word dat daar geenlugverkoeling is nie. Die kamer was redelik koel, en buite was dit al baie afgekoel. Daar slaap gereeld gaste in kamer 3 en almal is baie beindruk en tevrede.
So baie jammer dat alles nie na wense was nie. Ons beywer onsself om net die beste aan gaste te bied.
Groete,
Tessie en Pik
Brian H - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Die Nessie se terugvoer
Beste Brian,
Baie dankie, ons waardeer dit.
Groete,
Pik en Tessie
Karien B - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en regtig gasvrye ontvangs.
Die Nessie se terugvoer
Beste Karien
Baie dankie dat julle deel was van Die Nessie.
Groete
Pik en Tessie
Charmaine B - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en die gasvryheid en warm ontvangs vanaf Tessie en haar werker Ingrid! hartsmense!
Die Nessie se terugvoer
Beste Charmaine,
Baie dankie vir die mooi punte!!
Was heerlik om julle te kon ontmoet. Dankie vir die lekker gesels.
Groete,
Pik en Tessie
Janes B - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Die Nessie se terugvoer
Beste James,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Tessie
Natasha D - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Die Nessie se terugvoer
Beste Natasha
Baie dankie vir die goeie punte.
Dankie dat julle deel was van Die Nessie.
Wag vir julle volgende besoek.
Groete
Pik en Tessie
Corne V - Des 2018
Algehele gradering
Altyd awesome!
Die Nessie se terugvoer
Beste Corne,
Baie dankie..Ek waardeer dit.
Was heerlik om julle weer te sien.
Ons wag vir julle volgende oorslaap😁😁😁😁.
Baie Groete
Tessie.
Quentin D - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Quentin,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons is baie bly dat jy goed gerus het. Dit is 'n plesier om ons gaste meer as welkom te laat voel. Jy is meer as welkom om weer hier te oornag.
Groete,
Pik & Tessie
Willie V - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens en gerieflik.
Die Nessie se terugvoer
Beste Willie
Baie dankie dat julle oorgeslaap het by Die Nessie.
Groete
Tessie
Maritza C - Okt 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Die Nessie se terugvoer
Beste Maritza,
Baie dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het. Dit was 'n groot plesier.
Groete,
Tessie
Reana V - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Die Nessie se terugvoer
Beste Reana,
Baie dankie. Bly julle kon lekker rus.
Ons is baie jammer oor die hek, ons is nogal baie streng daarop, maar ongelukkig kry jy mense wat nalatig is. Weereens baie jammer daaroor.
Groete,
Tessie
Hennie S - Sep 2018
Algehele gradering
Bekostigbare, skoon en netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.
Die Nessie se terugvoer
Beste Hennie
Baie dankie dat julle Die Nessie gekies het, hoop om julle weer te sien.
Groete
Tessie
Rene H - Aug 2018
Algehele gradering
Lovely clean room with everything I needed for the evening.
Die Nessie se terugvoer
Dear Rene,
Thank you very much!
Regards,
Tessie
Karin G - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing en goed ingerig.
Die Nessie se terugvoer
Beste Karin,
Baie dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Tessie
Sanet B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike ontvangs.
Die Nessie se terugvoer
Beste Sanet,
Baie dankie dat julle by die Nessie oorgeslaap het. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Groete,
Tessie
Judith V - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige skoon plek.
Die Nessie se terugvoer
Baie baie dankie Judith. Dit was n groot plesier, dankie dat julle Die Nessie gekies het.
Dit was lekker om julle te kon ontmoet.
Nessie groete,
Tessie
Pieter J - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker en rustig gebly.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Pieter
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit was 'n voorreg om julle by Die Nessie te kon akkommodeer.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Pik
Frans H A - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties. So behulpsaam. Skoon en netjies.
Die Nessie se terugvoer
Baie dankie Adriaan, dit was 'n groot plesier om vir julle slaapplek te kon gee.
Groete,
Tessie van Die Nessie.
Jacques S - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en gasvry.
Die Nessie se terugvoer
Hallo Jacques
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer.
Groete
Tessie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Schneider- en Whiley-straat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap