Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Nessie

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Schneider- en Whiley-straat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Nessie is in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die eiendom is 2 km vanaf die N1-hoofweg.

Verblyf word in 3 eenhede gebied wat elk toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, vars melk, suiker en 'n TV in al 3 eenhede asook 'n stort, bad en toilet in al die eenhede. Daar is ook lugreeling.

Die eerste eenheid het 'n dubbelbed, 'n tripelstapelbed en 'n en suite-badkamer met seep, 'n stort en 'n hoekbad. Die tweede eenheid het 2 slaapkamers en 2,5 badkamers met seep. Die derde eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak, toilet en seep. Toiletpapier word in elk eenheid voorsien.

Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is braaigeriewe en sitplek buite. Veilige parkeerplek word voorsien

Die eienaar besit ook 'n koffiewinkel, Kokkedoor Tessie se Nessie op die perseel en gaste is welkom om daar in te loer vir ontbyt. Die koffiewinkel maak half 9 oop soggens en is gesluit op Saterdae en Sondae.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 349 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Janke G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plekkie vir oornag op die langpad. Sien sterre.
Jan 2025
Sunet D
Saam met lewensmaat
5.0
Good night rest. We were very happy with our stay. Additional arrangements and assistance were offered by the host. Thank you very much...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Elizma N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, gemaklik. Ons het vreeslik lekker gebly. Tessie was ongelukkig nie self daar nie, maar was die hele tyd in kontak met ons om seker te m...
Sien meer
Des 2024
Andy K
5.0
Will certainly visit again once in the area. Highly recommended if travelling with a dog. Very convenient, with a safe yard. Clean and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Danie L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gerieflik. Na 10 ure op die pad was dit heerlik om in 'n skoon, netjiese plekkie in te stap en net jou moeë lyf neer te sit.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 349

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoek van Schneider- en Whiley-straat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Nessie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Schneider- en Whiley-straat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60f07c52adf8eebb9192315b17528f360f0172d98b04fb1ba91e9819382af5332571588454c9a214d60154a37a20562e7ca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 349 5 1 5 Corner of Schneider and Whiley Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -32.350984 22.604438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang