Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Nessie

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Schneider- en Whiley-straat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Nessie is in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die eiendom is 2 km vanaf die N1-hoofweg.

Verblyf word in 3 eenhede gebied wat elk toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, vars melk, suiker en 'n TV in al 3 eenhede.

Die eerste eenheid het 'n dubbelbed, 'n tripelstapelbed en 'n en suite-badkamer met seep, 'n stort en 'n hoekbad. Die tweede eenheid het 2 slaapkamers en 2,5 badkamers met seep. Die derde eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak, toilet en seep. Toiletpapier word in elk eenheid voorsien.

Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is braaigeriewe en sitplek buite. Veilige parkeerplek word voorsien

Die eienaar besit ook 'n koffiewinkel, Kokkedoor Tessie se Nessie op die perseel en gaste is welkom om daar in te loer vir ontbyt of middagete.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 329 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rina S
5.0
Baie netjies en skoon. Weereens baie netjies en skoon.
Nov 2024
Andrea T
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable, great value for money. Very comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Rina S
5.0
Ek sal beslis weer daar oornag. Netjies en skoon, ruim plek. Stil omgewing, geen geraas van voertuie of trokke.
Okt 2024
Jessica V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, baie goeie klonte diens, plek is baie mooi en baie 'homie'. Baie goeie klonte diens, plek is baie mooi en baie 'homie'. Ons het baie lekk...
Sien meer
Okt 2024
Nelia M
Saam met vriende
5.0
Gerieflik. Stil area. Lekker gebly. Waardeer die wegneem spyskaart. Daar is enkele aspekte wat bietjie aandag (TLC) nodig het, soos bv. die stortdeur ...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 329

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoek van Schneider- en Whiley-straat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Nessie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Schneider- en Whiley-straat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60f07c52adf8eebb9192315b17528f360f0172d98b04fb1ba91e9819382af5332571588454c9a214d60154a37a20562e7ca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 329 5 1 5 Corner of Schneider and Whiley Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.350984 22.604438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang