Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Olyf Plaas 2

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Mercia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik, rustig. Kos vir die siel. Hondeklipbaai is my "go to" plek. Altyd lekker. Die studio is perfek ingerig, die eienaar vriendelik, en die honde saam stap op die strand lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
katja
Die Olyf Plaas 2
Beste Mercia, Stoffel, Katryn, Miempie en Emma wag vir julle... Groete, Mynderd Vosloo

Jaco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Baie netjies, wou langer bly. Die huis en cottages was lekker groot en spasie vir almal om hulleself te geniet. Dis 'n baie mooi plek en sal vir almal voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
katja
Die Olyf Plaas 2
Jaco, ons is bly dat jy Sparrow 615 gekies het om saam met jou familie en vriende jou 40ste verjaarsdag te vier. Ons sal julle aanbeveel by enige toekomstige gashere en verwelkom julle graag weer terug by Sparrow 615. Sparrow-groete, Marina

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

katja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Plaas 449, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8a78073bf81f9d0b93c186fd2a5873561ea38a6ff47e5ccd2b574748742e94a84e690c50eb6a290294217a426f69533a30c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 R46 Farm 449 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.337470659248 19.189169044966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang