Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Die Olyf Plaas 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Plaas 449, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Olyf Plaas 2 is 10 km vanaf Tulbagh en 11 km vanaf die Paarl geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf op die skilderagtige Wild Olive Farm. Die verblyf spog met 'n privaat houtvuurwarmbad en is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf terwyl hulle die natuurskoon bewonder.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatgasstoof, ketel, mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea spog met 'n kaggel en lei na 'n privaat stoep met 'n warmbad en buitebraaigeriewe.

Die onderdakstoep het gemaklike buitemeubels en spog met 'n uitsig op die berge.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Yolandi V
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend! Dit was fantasties!
Feb 2025
Mercia B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig. Kos vir die siel. Hondeklipbaai is my "go to" plek. Altyd lekker. Die studio is perfek ingerig, die eienaar vriendelik, en die honde ...
Sien meer
Jun 2024
Jaco V
Gesin met klein kinders
4.8
Baie netjies, wou langer bly. Die huis en cottages was lekker groot en spasie vir almal om hulleself te geniet. Dis 'n baie mooi plek en sal vir almal...
Sien meer
Aug 2024
Tori R
Saam met lewensmaat
4.4
So peaceful I slept for hours! Beautiful place if you want peace and quiet. Amazing especially if you bring kids to play in the jungle ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

katja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R46, Plaas 449, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Olyf Plaas 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Plaas 449, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8a78073bf81f9d0b93c186fd2a5873561ea38a6ff47e5ccd2b574748742e94a84e690c50eb6a290294217a426f69533a30c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 R46 Farm 449 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.337470659248 19.189169044966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456