Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Olyf Plaas 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Plaas 449, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Olyf Plaas 2 is 10 km vanaf Tulbagh en 11 km vanaf die Paarl geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf op die skilderagtige Wild Olive Farm. Die verblyf spog met 'n privaat houtvuurwarmbad en is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf terwyl hulle die natuurskoon bewonder.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatgasstoof, ketel, mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea spog met 'n kaggel en lei na 'n privaat stoep met 'n warmbad en buitebraaigeriewe.

Die onderdakstoep het gemaklike buitemeubels en spog met 'n uitsig op die berge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Die Olyf Plaas 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

katja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R46, Plaas 449, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Olyf Plaas 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Plaas 449, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8a78073bf81f9d0b93c186fd2a5873561ea38a6ff47e5ccd2b574748742e94a84e690c50eb6a290294217a426f69533a30c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 R46 Farm 449 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.337470659248 19.189169044966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang