Opstal Herberg
Beskrywing
Die ateljeewoonstel het sy eie ingang, bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n eenplaatgasstoof, yskas, ketel, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met 'n mediaboksie, 'n lessenaar en WiFi in. Daar is ook 'n buite-sitarea met braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Geen geraas na 22:000 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea

Die bekoorlike kamer bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n sitarea met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n tweeplaatgasstoof toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel en 2 enkelbeddens. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n braai-area met 'n tafel, stoele en 'n klein omheinde tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Geen geraas na 22:000 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Geen geraas na 22:000 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Union-straat 24, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang