Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opstal Herberg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Miranda H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Best ever. Most perfect stay. The host was simply amazing. Wow!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne N
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Gerieflik en netjies. Ons het baie lekker gebly. Plekkie was skoon en netjies. Alles was daar wat nodig was. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie M
1 nag
5.0
Apr 2024

Lekker gebly. Goeie waarde vir geld, heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kort, kragtig, maar wat 'n goeie ervaring. Emmie is te oulik, mens onmiddellik laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nesta W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome. Lovely tranquil place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Wonderlik, gasvry, lekker lekker lekker! Baie lekker gebly. Die gasvrou is iets besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Dit was lieflik en rustig. Ons het baie lekker gebly, alles was netjies. Dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Vriendelike gasvrou. Mooi tuin. Alles wat nodig is vir 1 of 2 aande. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2024

Veilig, netjies en vriendelike mense. Ons het lekker gebly, veilig en netjies en alles wat 'n mens nodig het. Vriendelike mense, sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thania B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Mei 2024

Nie lekker gebly nie. Sal nie aanbeveel nie. Agter hek het nie gewerk nie. TV het nie gewerk nie. Miertjies oorals tot in die badkamer.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Emmie
Opstal Herberg
Dear Thania Thank you once again for the lovely box of chocolates you gave me as a thank you gift. We checked the gate, and it is still working the way I showed you, you might have forgotten that you have to put the key upside down and turn it the wrong way around- I will put a note on the door to remind people in the future. So it is working, just a bit different to what you are used to. The TV is working, it seems like you didn't switch on the TV box - we will also put a note for future guests to remind them to switch it on. Sorry my husband couldn't attend to it earlier. The ants are apparently all over the Western Cape at the moment. We already had a specialist in for pest control, two times, we 've sprayed Fendona, put out ant traps and there is doom under the zink. So we are trying our best and therefor assured enough sealed containers for left over food etc. The latest we are trying is borax with sugar - if anyone out there have a solution for us - please let us know. I wish you would've taken my call or reply to my messages, so I could find out the reasons for the other low ratings, we would want to rectify where possible. Blessings Emmie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Union-straat 24, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e3408c351bd83decfe76896e8bd4836cb73a58f5cfa51c19ac35dd42e682d523a0ca8fe2acfa10bfbdec345e49c6551ad33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 24 Union Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.5301928 20.03453082639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang