Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opstal Herberg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Emmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Opstal Herberg
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annerie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie M

Lekker gebly.

Goeie waarde vir geld, heerlike ontbyt.

Jacques B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Kort, kragtig, maar wat 'n goeie ervaring.

Emmie is te oulik, mens onmiddellik laat tuis voel.

Nesta W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nesta W

Awesome.

Lovely tranquil place to stay.

Joseph P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph P

Dit was lieflik en rustig.

Ons het baie lekker gebly, alles was netjies. Dankie vir jul gasvryheid.

Thania B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Thania B

Nie lekker gebly nie. Sal nie aanbeveel nie.

Agter hek het nie gewerk nie. TV het nie gewerk nie. Miertjies oorals tot in die badkamer.

Opstal Herberg se terugvoer

Dear Thania

Thank you once again for the lovely box of chocolates you gave me as a thank you gift.

We checked the gate, and it is still working the way I showed you, you might have forgotten that you have to put the key upside down and turn it the wrong way around- I will put a note on the door to remind people in the future. So it is working, just a bit different to what you are used to.
The TV is working, it seems like you didn't switch on the TV box - we will also put a note for future guests to remind them to switch it on. Sorry my husband couldn't attend to it earlier.
The ants are apparently all over the Western Cape at the moment. We already had a specialist in for pest control, two times, we 've sprayed Fendona, put out ant traps and there is doom under the zink. So we are trying our best and therefor assured enough sealed containers for left over food etc. The latest we are trying is borax with sugar - if anyone out there have a solution for us - please let us know.

I wish you would've taken my call or reply to my messages, so I could find out the reasons for the other low ratings, we would want to rectify where possible.

Blessings
Emmie





Opstal Herberg
Sekkie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sekkie V

Die moeite werd!

Gasvrou was uitstekend en was altyd behulpsaam. Kamer was baie goed en skoon. Sal maklik dit aanbeveel vir familie en vriende.

Zethu J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zethu J

We definitely coming back again and we want the bigger room.

Upon our arrival, our host took us for a tour around the house. We were greeted by very welcoming and warm people. The WiFi was excellent as we were traveling with our working stations. It is very affordable and easy to find, with nearby shops in a very safe environment. I love the garden, and our room was beautiful and clean. I love the colours.

Hanlie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Baie aangenaam en het alles gehad wat ek benodig het.

Die gasvrou is 'n baie vriendelike vrou! Die kamer is baie netjies en daar is alles wat 'n mens nodig het vir oorslaap.

Tania Z - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania Z

Veilig, skoon, netjies, vriendelik.

Lieflike plek. Sal definitief weer daar boek.

Theunis M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis M

Uitstekende waarde vir geld.

Ek was ongelooflik verras met die woonstel en die diens wat ek ontvang het.

Susan U - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan U

Fantasties.

Baie oulike plekkie en so lekker gebly! Dankie!

Cornelia S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S

Sal weer oornag by die Opstal Herberg, die gasvrou is baie dierbaar en vriendelik.

Baie lekker gebly, die deur na die kamer langsaan is nie klankdig nie, met die gevolg dat ek alles kon hoor. Dit voel asof my privaatheid daardeur geskend word. Die mikrogolf het darem geroes en is nie voldoende vir gebruik nie.

Opstal Herberg se terugvoer

Liewe Cornelia
Baie dankie vir die terugvoer. So jammer oor die klank en mikrogolf. Ons het daardie kamer beskikbaar gestel toe hier groot tekort aan verblyf was, in Bredasdorp agv die Nampo skou. Ons werk nou aan die klankdigting en 'n nuwe mikrogolf en toaster is nou in die kamer. Ons het juis die prys baie laag gehou op backpacker en kampering vlak, omdat dit nie soos ons woonstelle is nie.
Bly dat julle darem overall lekker kon bly.
Die paadjie deur die tuin is ook intussen oorgedoen!
Hoop om julle weer te sien!
Groete, seënwense
Emmie

Opstal Herberg
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Union-straat 24, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e3408c351bd83decfe76896e8bd4836cb73a58f5cfa51c19ac35dd42e682d523a0ca8fe2acfa10bfbdec345e49c6551ad33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 24 Union Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.5301928 20.03453082639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang