Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opstal Herberg

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Union-straat 24, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Opstal Herberg bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Bredasdorp, ideaal vir vakansie- of sakereisigers. Alle eenhede het 'n privaat ingang.

Al die eenhede het hoof en suite-badkamers en linne, badhanddoeke, klein sepies, en lotions word voorsien, asook 'n tee-/koffieskinkbord.

Die eenhede beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n eenplaat-gasstoof, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n lessenaar en stoel, 'n dagbed en 'n vloermatras.

Alle eenhede het werkende lessenaars en gaste het toegang tot gratis WiFi. Parkeerplek is op die perseel. Alle eenhede het patio's met buitesitplek, asook braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Sekretariële Geriewe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Annerie M
5.0
Lekker gebly. Goeie waarde vir geld, heerlike ontbyt.
Apr 2024
Jacques B
Saam met lewensmaat
5.0
Kort, kragtig, maar wat 'n goeie ervaring. Emmie is te oulik, mens onmiddellik laat tuis voel.
Mrt 2024
Nesta W
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Lovely tranquil place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Sekkie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die moeite werd! Gasvrou was uitstekend en was altyd behulpsaam. Kamer was baie goed en skoon. Sal maklik dit aanbeveel vir familie en vriende.
Des 2023
Zethu J
Saam met lewensmaat
5.0
We definitely coming back again and we want the bigger room. Upon our arrival, our host took us for a tour around the house. We were gr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Emmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Union-straat 24, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Opstal Herberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Union-straat 24, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e3408c351bd83decfe76896e8bd4836cb73a58f5cfa51c19ac35dd42e682d523a0ca8fe2acfa10bfbdec345e49c6551ad33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 24 Union Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.5301928 20.03453082639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang