Die Ou Pastorie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Cornelia B - Mei 2024
Algehele gradering
Oorslaap vir 'n troue.
Dina O - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek. Kos tops. Almal vriendelik en behulpsaam.
Lees meerQuintin F - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Ronel C - Jan 2024
Algehele gradering
Interessant.
Die Ou Pastorie se terugvoer
Hi Ronel,
Baie dankie vir jou resensie.
Louise E - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Die Ou Pastorie se terugvoer
Hallo Louise,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Ek wil onverskoning vra oor die geyser, ons sal seker maak dit gebeur nie weer in die toekoms nie.
Ons hoop om julle weer te dien.
Vriendelike Groete,
Die Ou Pastorie Span.
Minette A - Sep 2023
Algehele gradering
Ligging en diens is uitstekend. Geriewe skoon en pragtig. Natuurskoon en gronde pragtig.
Lees meerDie Ou Pastorie se terugvoer
Hallo Minette,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit ongelooflik baie. Ons hoop om jou weer te sien en te kan bedien.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S56 R560, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes