Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Pastorie

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Dina O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastiese wegbreek. Kos tops. Almal vriendelik en behulpsaam. Wat 'n fantastiese wegbreek. Baie dankie aan almal by Die Ou Pastorie wat ons aand so spesiaal gemaak het. Dit was ons huweliksherdenking en die span het soveel moeite gedoen om dit ekstra spesiaal te maak vir ons. Die kos is uit die boonste rakke en almal is so vriendelik. Baie dankie aan die personeel wat ons aand so spesiaal gemaak het. Daniel met sy vriendelike glimlag en behulpsaamheid. Weereens baie dankie. Julle is tops! Ek beveel Die Ou Pastorie aan met 5 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Interessant. Die Ou Patorie is 'n lushof! Ons het heerlik op die stoep gekuier met 'n uitsig oor die lieflike tuin. Susan en Daniel was super gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Die Ou Pastorie
Hi Ronel, Baie dankie vir jou resensie.

Quintin F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Ontspannend en rustig. Baie lekker - dankie aan die span.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Rustig met goeie diens. Dit was my man se verjaardag en ons huweliksherdenking die volgende dag. Die personeel het moeite gedoen om dit vir ons spesiaal te maak en ons waardeer dit. Goeie kos en Daniel se vriendelike diens en glimlag het dit soveel lekkerder gemaak. Die plek het 'n baie rustige atmosfeer en ek dink in die somermaande kan dit 'n paradys wees met al die bome en voëls. Die kamers weerspieël egter nie dieselfde ambiance as die restaurant nie. Die stort sonder die deur is ook nogal ongemaklik, maar ons sal weer soontoe gaan.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Susan
Die Ou Pastorie
Good morning Annemarie, Thank you so much for your feedback; we really appreciate it. Kind regards, Die Ou Pastorie

Cornelia B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2024

Oorslaap vir 'n troue. Basiese kamer. Geen haardroër nie, stortdeure maak nie toe nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Minette A
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Ligging en diens is uitstekend. Geriewe skoon en pragtig. Natuurskoon en gronde pragtig. Wat 'n juweel! Naby aan besienswaardighede, winkels, vlooimarkte en die dam wanneer jy besig wil wees. Maar as jy op soek is na 'n wegbreekplekkie waar jou siel kan asemhaal, kry jy dit wanneer jy deur die hekke ry. Baie bome, plante, looppaadjies en 'n pragtige swembad. Die personeel het my by my kar kom haal. Uiters hulpvaardig en niks is te veel moeite nie. Kos is smaaklik. Ek was aangenaam verras en sal weer gaan. Daar was ongeskeduleerde beurtkrag, maar as 'n gas het ek glad nie die effek daarvan op my ervaar nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Die Ou Pastorie
Hallo Minette, Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit ongelooflik baie. Ons hoop om jou weer te sien en te kan bedien.

Louise E
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Dit was baie lekker. Ons geyser was nie aangesit nie. Ons moes dit self doen. Verder was alles goed.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Die Ou Pastorie
Hallo Louise, Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit baie. Ek wil onverskoning vra oor die geyser, ons sal seker maak dit gebeur nie weer in die toekoms nie. Ons hoop om julle weer te dien. Vriendelike Groete, Die Ou Pastorie Span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S56 R560, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28decb2857845fee7460524f6808fa8249e5844f0cd6686afbf6fc1f4ad982d9e8ddee043970aa6ad4e8180b250d3413801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 S56 R560 Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.802435221908 27.763667518455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang