Die Plaashuisie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Sandvleiplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Plaashuisie is 'n selfsorghuis vir 2 gaste op 'n skaapplaas langs die R318.
Die knus huis beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstofie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetkamertafel met 2 sitplekke geniet word en gaste kan in die leefarea voor die ingeboude braai ontspan.
Die Plaashuisie het ongerepte uitsigte en talle doendinge soos fietsry, stap, en verskeie 4X4-roetes is op die buurplase beskikbaar. Aangesien hierdie 'n werkende plaas is, word troeteldiere nie toegelaat nie.
Daar is talle doendinge in die omgewing soos Montagu se warmwaterbronne wat net 50 km ver is en die Aquila Wildreservaat wat 40 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Dorina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die R318, Sandvleiplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Plaashuisie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Sandvleiplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang