Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Plaashuisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dorina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Die Plaashuisie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pieter J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Ontspannend, goed toegerus.

Vreeslik lekker gebly.

Jacques R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

185/65/R14 tyre price at dealership in Kimberley, South Africa.

Baie lekker. Alles wat jy nodig het en meer.

Marita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Dit was die beste kuier ooit.

Dorina, was en is 'n uitstekende, hartlike, en vriendelike vrou wat ons so welkom laat voel het. Die huisie het alles in wat jy dalk moontlik kan benodig, dit is so gerieflik en ons het so tuis gevoel. Alles was mooi skoon en vars. Sy het ons bederf met vars plaasbrood, beskuit, koekies, konfyt en nog vele meer. Die enigste opmerking is dat daar nie selfoon opvangs by die huisie is nie en die WiFi werk net as jy entjie van huisie wegstap, maar as jy will lekker uitrus dan pla dit jou nie.

John G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Lovely little house and amazing hostess.

The hostess was very kind and generous, looking after us very well and making sure we always had what we needed.

Lyndie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndie R

Fantastic.

Playback from Wayback, what a stunning home with modern amenities on the inside. The host was very welcoming and friendly. We really enjoyed the treats provided and found the home clean and comfortable. On the downside, we felt that the outdoor area was exposed and a nice private little stoep with braai facilities would round it off well. Otherwise, a gem of a home.

Arturs Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arturs Z

Very nice and sweet. The hostess is charming, and the property is very tidy.

Everything was great except the WiFi signal. Indoors, it was too weak and only strong enough closer to the building at the entrance gate. It would be nice if there was a sign on the side of the road to the entrance gate.

Gillian A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian A

Omgewing veilig, natuurskoon fantasties en beeldskoon, rustigheid doen wonders vir 'n mens se siel.

Dorina se warm persoonlikheid is een van die vele faktore wat die verblyf op die plaas die moeite werd maak. Sy toon belangstelling in haar gaste, maak seker hulle geniet hulle verblyf.

Die Plaashuisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, julle was ongelooflike lekker gaste, was groot plesier om julle te ontvang mooi bly

Die Plaashuisie
Joey L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Wat ń verrassing.

Sal beslis weer besoek. Dirina is ń puik gasvrou, en al die heerlike varrassings, beslis ń besoek werd.

Coenie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V

As jy opsoek is na absolute rus vir jou siel, is dit die plek.

Hier sien jy hoe eenvoud opgetower word met detail en bederf. Dorina is super gasvry en het aan alles gedink om ons kuier onvergeetlik te maak. Sekerlik die grootste verrassing was 'n vars, gebakte brood en heerlike sop as verwelkoming. Daar is ook 'n honesty shop met die heerlikste tuisgemaakte produkte en gebak. Sal beslis weer gaan.

Hester K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K

Perfek.

Alles waarvoor ek kon wens. Gasvryheid, bederfies en detail.

Morna E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morna E

Peaceful stay away from the hustle and bustle of the city.

Lovely little restored farmhouse. Attention to detail was superb. Fireplace inside was amazing as it was cold outside.

Hester H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester H

Rus vir die siel.

Die huisie is 'n juweel so in die droeë, warm Karoo. Die gasvrou gaan uit haar pad om gaste welkom te laat voel. Die tuisgebakte brood, beskuit ens. was groot bederfies.

Lirentha S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lirentha S

Peaceful getaway.

Some improvement on Wi-Fi would be great otherwise beautiful stay. Very friendly people.

Euan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euan B

Was baie aangenaam en privaat.

Sal dit aanbeveel vir ander gasvryheid was uit die boonste rakke Dorina weet beslis om jou tuis te laat voel. Sal dit weer gebruik in die toekoms.

Brink V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink V

Rustig, stil, prakties.

Die Plaashuisie is 'n nice plekkie, perfek vir 2 mense om 'n bietjie weg te kom van enige vorm van besig-wees. Die rit na Montagu was 'n entjie, maar baie mooi daar in die Koo-vallei. Het plekke en areas gesien wat ons nog nooit het nie, so sal definitief weer 'n draai gaan maak. Dankie, tannie Dorina, vir die goeie diens en al die lekkernye! Ek moes myself omtrent beheer snags, sou als opeet!

Elanie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie S

Sielverkwikkende ontspanning.

Dorina se omgee en unieke 'personal touch' het deur die hele naweek uitgestaan. Vanaf die eerste boodskap, die hartlike ontvangs (met warm plaasbroodjie, botter, konfyt en vars melk) die pragtige huisie met fynste dekor detail, silwerskoon vars linne, warm kombersies en ekstras (koekies, beskuit, filter koffie en vele meer) tot persoonlike groet met ons vertrek. Met die heerlike tuisgemaakte produkte te koop kon ons die nostalgie van die naweek saamneem huis toe. Die Plaashuisie is die perfekte wegbreek uit die gejaagdheid van elke dag om net te ontspan, stap en ure gesels voor die knus kaggelvuur. Heerlik, sielverkwikkend!

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Sandvleiplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c31f8f65784adf510d65305905762f3978ff815558e5bbf0f0a79b250e6727dba405696f9731524cec33e7223979e6d8177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Off the R318 Farm Sandvlei 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.597820306419 19.867063164711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang