Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Plaashuisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Corrie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die Plaashuisie was vir ons 'n heerlike ervaring van opregte gasvryheid. Die Plaashuisie bied luukse eenvoud op sy allerbeste. Dit kombineer 'n egte outydse huisie met elke gerief wat jy kan nodig kry. Die hele huisie en sy inhoud getuig van onopgesmukte styl, kreatiwiteit, bedagsaamheid vir die behoeftes van die gaste, en straal 'n atmosfeer van warm gasvryheid uit. Ons is bederf met beskuit, koekies en 'n bord vol varsgebakte piesangbroodjies, en kon boonop 'n voorraad konfyte, slaaie en gebak koop om saam te neem huis toe. Die sakkie met blokkiesbreiwerk was nog 'n idee. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorina
Die Plaashuisie
Corrie, baie dankie vir die mooi resensie, waardeer regtig, dit was vir my so lekker om julle te ontvang, julle was heerlike gaste, mooi bly!

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ontspannend, goed toegerus. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

185/65/R14 tyre price at dealership in Kimberley, South Africa. Baie lekker. Alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Lovely little house and amazing hostess. The hostess was very kind and generous, looking after us very well and making sure we always had what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Fantastic. Playback from Wayback, what a stunning home with modern amenities on the inside. The host was very welcoming and friendly. We really enjoyed the treats provided and found the home clean and comfortable. On the downside, we felt that the outdoor area was exposed and a nice private little stoep with braai facilities would round it off well. Otherwise, a gem of a home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was die beste kuier ooit. Dorina, was en is 'n uitstekende, hartlike, en vriendelike vrou wat ons so welkom laat voel het. Die huisie het alles in wat jy dalk moontlik kan benodig, dit is so gerieflik en ons het so tuis gevoel. Alles was mooi skoon en vars. Sy het ons bederf met vars plaasbrood, beskuit, koekies, konfyt en nog vele meer. Die enigste opmerking is dat daar nie selfoon opvangs by die huisie is nie en die WiFi werk net as jy entjie van huisie wegstap, maar as jy will lekker uitrus dan pla dit jou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arturs Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Very nice and sweet. The hostess is charming, and the property is very tidy. Everything was great except the WiFi signal. Indoors, it was too weak and only strong enough closer to the building at the entrance gate. It would be nice if there was a sign on the side of the road to the entrance gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Omgewing veilig, natuurskoon fantasties en beeldskoon, rustigheid doen wonders vir 'n mens se siel. Dorina se warm persoonlikheid is een van die vele faktore wat die verblyf op die plaas die moeite werd maak. Sy toon belangstelling in haar gaste, maak seker hulle geniet hulle verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorina
Die Plaashuisie
Baie dankie vir die mooi resensie, julle was ongelooflike lekker gaste, was groot plesier om julle te ontvang mooi bly

Joey L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Wat ń verrassing. Sal beslis weer besoek. Dirina is ń puik gasvrou, en al die heerlike varrassings, beslis ń besoek werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

As jy opsoek is na absolute rus vir jou siel, is dit die plek. Hier sien jy hoe eenvoud opgetower word met detail en bederf. Dorina is super gasvry en het aan alles gedink om ons kuier onvergeetlik te maak. Sekerlik die grootste verrassing was 'n vars, gebakte brood en heerlike sop as verwelkoming. Daar is ook 'n honesty shop met die heerlikste tuisgemaakte produkte en gebak. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dorina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Sandvleiplaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c31f8f65784adf510d65305905762f3978ff815558e5bbf0f0a79b250e6727dba405696f9731524cec33e7223979e6d8177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Off the R318 Farm Sandvlei 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.597820306419 19.867063164711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang