Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Pomphuisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 42, Paternoster, 7381 , Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die Pomphuisie is 'n gesinsvakansiehuis in Paternoster en dit is ideaal geleë om hierdie kusdorpie se bekoring te ervaar. Die strandfronthuis bied 'n ontspannende wegbreek met maklike toegang tot plaaslike restaurante en pragtige uitsigte oor die ongerepte strande en vissersbote.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die woonstel het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n eetarea, binnebraai en 'n sitarea. Op die boonste verdieping is daar 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek, sonstoele, 'n ketelbraai en 'n grasperk met die mees asemrowende uitsig oor die see.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Strandloperstraat 42, Paternoster, 7381 , Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 42, Paternoster, 7381 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf345699484e70b989435ab917c95e1b377e061b2f4664a1e55b3de841a6257d07d06491f84c832160256c4c4532ee6b84ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 42 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.807600109126 17.894053012133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang