Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Nest @ Die Poort Private Nature Reserve

Selfsorg
 1 Beskikbaar
Eagle's Nest
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pionierskothuis is in 1881 gebou. Dis die naaste aan die rivier en dis op 'n krans aan die voer van die Swartberg geleë. Die huis bied 'n ongelooflike uitsig op die rivier en die berge. Die kothuis het 2 slaapkamers, waarvan een 2 enkelbeddens het as deel van 'n oopplan-sitarea en die ander 'n dubbelbed met 'n badkamer met stort en toilet het. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n aparte toilet buite naby die bos. Daar is 'n gasgeiser, gaswarmplaat en 'n gasyskas en lig word via sonkraglampe voorsien. Die kombuis lei na 'n groot stoep met 'n buitebraai-area. Bedlinne en handdoeke word voorsien. Let asb. op die volgende: Om Eagle’s Nest te bereik, sal jy 'n 4x4 of 'n voertuig met hoë vryhoogte nodig hê wat op 'n klipperige pad en deur 2 driwwe kan ry.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Verblyf

Huisreëls

Geen elektrisiteit is in die kothuise beskikbaar nie. Ons voorsien meestal sonkragligte en herlaaibare ligte. Hanteer kerse versigtig. Daar is ook nie selfoonsein op die plaas nie, maar beperkte WiFi is by die hoofhuis beskikbaar.

Besprekings sal bevestig word sodra 'n 50%-deposito, die besprekingsvorm (wat ons sal aanstuur) en 'n kopie van jou ID ontvang is. Die finale 50% moet ten minste 1 week voor die inklokdatum betaal word. Indien die bespreking binne 1 week voor die inklokdatum gemaak word, verlang ons 100% van die deposito. Besprekings word gemaak op 'n eerste-betaal-eerste bedien-basis. Bespreking moet minstens 2 dae vooruit bevestig word sodat ons betyds die nodige reëlings kan tref.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Poort Natuurreservaat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bbcf53f37d4eb06a3646ed91525ac4ad64cf026719ae6ade3fe67d3b58a9055d913f75cd34f954937ce1bf0770d7b93a2ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 Die Poort Nature Reserve Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.429385161953 21.614365795394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang