Eagle's Nest @ Die Poort Private Nature Reserve
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Verblyf
Huisreëls
Geen elektrisiteit is in die kothuise beskikbaar nie. Ons voorsien meestal sonkragligte en herlaaibare ligte. Hanteer kerse versigtig. Daar is ook nie selfoonsein op die plaas nie, maar beperkte WiFi is by die hoofhuis beskikbaar.
Besprekings sal bevestig word sodra 'n 50%-deposito ontvang is. Die finale 50% moet ten minste 1 week voor die inklokdatum betaal word. Indien die bespreking binne 1 week voor die inklokdatum gemaak word, verlang die verblyf 100% van die deposito. Besprekings word gemaak op 'n eerste-betaal-eerste bedien-basis. Bespreking moet minstens 1 dag vooruit bevestig word sodat ons betyds die nodige reëlings kan tref.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Poort Natuurreservaat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap