Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Pophuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 85 resensies vir Die Pophuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kobie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V

Voorwaar baie lekker gewees.

Die verblyf by Die Pophuis was regtig 'n verrassing. Gevoel of ek weer klein is, en regtig pophuis speel. Alles wat jy nodig het, is daar en so keurig gemeubileerd. Mens voel sommer tuis. Wakkerstroom is op sigself baie oulik en ons het heerlik in die hotel aandete sowel as ontbyt geniet. Sal beslis weer daar 'n draai maak.

Warren F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren F

Really peaceful.

We had a really peaceful and quiet experience. We loved the fact that we could walk to town. It really felt like home.

Erika B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Netjies, skoon, vriendelik, natuurlik pragtig.

Baie netjies en skoon. Beslis 'n wenner. Geen klagtes nie, alles was 100%. Ons sal beslis weer hier oornag. Baie dankie.

Shani C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shani C

Rustig en beeldskoon.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Die Die Pophuis is 'n ervaring op sy eie. Ons gaan die Pophuis vinnig weer besoek!

Winston G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Winston G

Die twee verwarmers en elektriese kombers het baie gehelp teen die ysige winter.

Ons het baie lekker gebly en die doodse stilte deur die nag het 'n mens soos 'n klip laat slaap.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Huislik en gerieflik.

Stapafstand vanaf die hoofstraat. Genoeg van alles vir twee: beddegoed, handdoeke, eetgerei, sitplek en kuierplek. Heerlike stort. Maak goed voorsiening vir beurtkrag en wateronderbrekings. Uitstekende kommunikasie van gasheer.

Andre S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Uitstekende waarde vir geld in vergelyking met res van Wakkerstroom.

Ons is baie vriendelik ontvang en duidelike roete aanwysings vanaf gasvrou en eienares. Alles wat mens nodig het vir lekker bly, slaap en kosmaak was beskikbaar. Sal die Pophuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Marnus S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S

Goed toegeruste akkommodasie in 'n pragtige omgewing.

Die akkommodasie is baie goed toegerus en ek sal enige tyd weer tyd daar verwyl.

Carla P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Snoesig in die dorp.

Heerlike beddegoed met warm kombers. Goed ingerig vir beurtkrag.

Adriana U - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriana U

A quaint little place, clean and neat.

Firstly, the directions were off sent from the owner. Please provide more accurate directions as Badenhorst Street is not the right street to turn off in and it is not Laag Street there. The dirt road is terrible too there and it is very confusing. People should rather turn off into Engelbrecht of Van der Schyff Street. The stoepie really need a roof for shade as you cannot sit there during the day because you burn to a crisp in the sun, and also a table to put your things on whilst sitting there. All your plants are dead in the garden though. On the inside everything is just too dull and blue. I suggest maybe a warmer autumny colour scheme with shades of green to tone it down. Maybe put more comfortable lounge chairs there too. Otherwise it is quite a quaint little place and we enjoyed our stay there. We loved the big yard and the big trees around us.

Die Pophuis se terugvoer

Thank you, Madam, for making use of our facility. It is appreciated. You are kindly referred to our email, where you will only find the grid reference of the Pophuis and the street address. Unfortunately, you were confronted with insufficient service delivery by the local municipality and poorly maintained street signs. There is no roof over the patio on demand of other guests. There is, however, a sunshade in the closet in the lounge with a stand to move it around on the patio. Cognizance is taken about interior decorating. It remains debatable. The dead plants are removed as they shed their seeds now. Notice is taken of your inputs. Thank you.

Die Pophuis
Jan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Gerieflik en netjies.

Ek kan die pophuis beslis aanbeveel.

Susan W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Alles wat mens nodig mag kry!

Pragtig, goed toegerus.

Gavin R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R

It was what we needed for a weekend away, small but very practical.

We met the owner by chance, it was clean, neat and one felt safe and was away from the hub of town. It was simply wonderful.

Johan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Akkommodasie was presies wat ons wou gehad het.

Sien sterre.

Bernard B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard B

Very cozy and comfortable.

I would definitely stay there again and I do recommend Die Pophuis.

Mia A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mia A

Beautifully put together, cute cottage and perfect for a short stay.

Die Pophuis has everything one needs, put together in a beautiful blue themed package. On a very cold weekend, we were warm, cozy and comfortable. Perfect for short stays in Wakkerstroom and close enough to the centre of the town.

Wilna D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D

Lovely and cozy.

Nice and clean. Friendly people.

Herman L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman L

Ons het slegs een nag oornag - dit was ons eerste besoek aan Wakkerstroom.

Baie dankie vir 'n aangename ervaring. Ons is vriendelik ontvang en het het die funksionele geriewe en "sielerus" terdeë geniet. Gerieflik oornag - kan die Pophuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Quinton C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton C

Nice, neat and cute!

We really enjoyed staying at the pophuis. Close to restaurants and shops. Very nice and clean inside. Lady very friendly. Pophuis has everything you need.

Jan P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Goeie ontspanning

Weg van die hoofpad, so baie stil. Die erf is ook groot, so gee jou ruimte om te ontspan. Baie netjies, skoon en goed ingerig.

Ella N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella N

Ongelooflike mooi en gerieflike plekkie. Sal vir seker weer daar slaap.

Die eienares is wonderlik. Baie dankie vir vriendelike en behulpsame diens.

Carol W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol W

Cosy, clean and comfortable. We enjoyed our stay and will certainly return.

The cottage is charming and provides everything one needs for a comfortable weekend getaway. Conveniently situated close to town, but quiet and peaceful, overlooking an open field - a feeling of being in the countryside.

Riaan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Dit was fantasties

Geen klagtes, dit was fantasties en rustig.

Fred H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H

Perfekte atmosfeer. Genoeg ruimte. Als wat nodig is.

Sien sterre.

Arno M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arno M

A lovely, fully-equipped cottage amidst quiet and peaceful surroundings.

Cottage is well maintained and cleaned. Centrally located in Wakkerstroom that makes it easy to explore the town on foot.

Colin H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H

Die naam pas perfek!

Was net gou 'n lekker vinnige wegbreek gewees, en ek sal graag weer wil gaan en meer van Wakkerstroom wil sien.

Hennie F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie F

Die Pophuis was 'n groot verrassing meet aankoms.

Dis eenvoudig met al die basiese benodighede vir lekker oornag en binne bereik van alles wat Wakkerstroom bied. Ons gaan beslis weer van Die Pophuis gebruik maak. Die Pophuis is perfek vir 'n naweekwegbreek met al die basiese benodighede. Dit is gerieflik geleë en baie privaat. Ons beste verwagtinge was oortref met die plekkie en sal in die toekoms vir seker weer gebruik maak van Die Pophuis.

Willem P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P

Lekker.

'n TV sal nogal welkom wees.

Annelie F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F

Heerlik gebly.

'n Keurige en skoon plekkie. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Tjaart E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart E

Pragtig en rustig

Baie klein rustige dorpie met n baie mooi omgewing

Corrie R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie R

Uitstekend gewees.

Netheid kry 'n 100 persent. Binnenshuis 100 persent. Dit is absoluut kos vir jou siel om daar te kuier. Sal beslis weer gaan.

Ansie P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie P

Rustig en veilig.

Baie vriendelike ontvang en ek het my tyd daar baie geniet. Baie netjies en rustig. Sal definitief weer daar oornag.

Pieter Z - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Z

Gerieflik, veilig, goeie ligging, gawe en hartlike mense.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies. Sal weer kom.

Linda D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

A lovely cozy cottage.

The pictures don't do it justice. It is a perfect tiny house for two! The surrounds are of small holding farmland, sheep and cows.

Natalie C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie C

A wonderful experience.

We spent 4 nights at Die Pophuis and enjoyed every minute. It had every convenience, was spotless and close to everything. Hannetjie was a very sweet and helpful lady and we will certainly be back.

Thea W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea W

Die naam doen gestand.

Baie lekker gebly. Niks foute nie. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie oulik.

Rialda D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Die Pophuis is 'n pragtige plekkie, goed toegerus. Ons het lekker gebly en heerlik gerus. Die omgewing is ongelooflik mooi en ons het al die grondpaaie gaan verken.

Sien sterre.

Jan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Highly recommendable.

Clean and neat, with all the amenities.

Leon S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S

Netjiese en koste-effektiewe verblyf.

Netjiese huisie vir iemand wat nie groot weelde verwag nie.

Rene R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene R

Lovely cottage with everything supplied.

Very comfy cottage with everything provided for a lovely stay. Hosts Gerhard & Jolene are so friendly and helpful. Close to town. Definitely recommended.

Johan L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Gepas vir kort oornag-akkommodasie vir 2 persone.

Goed genoeg toegerus vir basiese behoeftes. Sal weer gebruik maak van die Pophuis.

Hendri F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendri F

Baie rustig en privaat.

Die rustigheid van die dorp laat jou toe om daar te kan bly sonder om moeg terug te keer na jou huis.

Madelein M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Baie netjies en toeganklik tot die dorpie.

Baie dankie vir 'n lekker verblyfplekkie teen 'n bekostigbare prys. Die huisie was baie netjies, aanwysings na plekkie duidelik en geen probleem met verkryging van sleutels nie.

Chappy E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chappy E

Lekker cosy en gerieflik.

Heerlik gebly, alles wat jy nodig het. Baie gerieflik, netjies en skoon.

Deon O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O

'n Huis weg van die huis.

'n Waarde vir geld opsie wat alles bied en skep die gevoel huis weg van die huis. Dekor is pragtig en kombuis is goed toegerus. Sal weer kom kuier.

Ronel B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Baie lekker gebly en gekuier!

Sal dit vir enige paartjie aanbeveel!

Tjaart & Ananda B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart & Ananda B

Heerlik privaat!

Alhoewel winter, was die omgewing rondom Die Pophuis skoon en netjies. Alles was net perfek! Die plekkie is 'n ware juweel.

Billy H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy H

Baie lekker.

Sal dit beslis aanbeveel aan ander mense.

George S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Uitstekend, voel asof jy tuis is.

Baie lekker gerus en glad nie ontuis gevoel nie. Glad nie 'n TV gemis nie. Sal weer gaan as die geleentheid hom voordoen.

Estelle J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Baie aangenaam en goed toegerus.

Sou net aanbeveel dat die alarmkode verskaf word ingeval van 'n kragonderbreking.

Anita U - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita U

We enjoyed our stay. It was just too short.

Lovely, neat little cottage. Ideal for a couple. Easy walking distance to the village of Wakkerstroom. Would definitely stay here again.

Jan N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

'n Aangename en gerieflike oornagplekkie.

Die Pophuis is baie gerieflik en goed toegerus en 'n baie goeie blyplek om die omgewing vanaf te verken. Dit beskik oor al die basiese benodighede vir 'n selfsorgeenheid en is baie netjies versorg en goed in stand gehou. Beslis 'n goeie blyplek in Wakkerstroom.

Francois L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Rustig en gemaklik.

Goed toegerus in 'n rustige deel van die dorp. Steeds naby alles.

Heloise O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heloise O

Ons het lekker gebly, alles wat ons benodig het was daar!

Die Pophuis het alles wat ons nodig het vir 'n naweekkuier. Die bed was perfek vir 'n heerlike nagrus.

Belinda H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda H

Fantasties.

Baie lekker klein dorpie met baie toeriste-aantreklikhede. Vriendelike en baie behulpsame mense. Die Pophuis is 'n baie gerieflike plekkie om in te bly. Daar was net een klein probleem met die hek om by die perseel in te kom aangesien dit baie gereën het en moontlik was om dit oop te maak, want daar is nie beligting by die hek nie.

Frans B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Gerieflike en netjiese verblyf.

Die Pophuis is netjies en skoon en bevat alles wat jy nodig het. Beslis die geldwaarde werd. Was aangenaam verras met die melkie in die yskas, kry dit deesdae maar min.

Magdarien N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdarien N

Gesellig.

Die Pophuis is knus, gesellig, gerieflik, netjies en skoon. Die ligging is stil en rustig. Lekker om met die geroep van tarentale wakker te word.

Bertha V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha V

Wonderlik.

Dit was regtig 'n goeie rusplekkie nie te ver van Johannesburg af nie. Rustig en baie veilig, sal dit aan enige iemand aanbeveel.

Riël D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riël D

Wonderlike oornag-akkommodasie!

Die Pophuis gasteverblyf in Wakkerstroom is 'n wonderlikke oornag-akkommodasie. Nie groot nie maar groot genoeg met 'n intieme atmosfeer. Eksotiese oorspronklike kunswerke teen die muur en 'n heerlike stort! Die egpaareienaars Gerhard en Joline is volwasse en baie aangename mense met fines en 'n fyn aanvoeling vir die estetiese. Ons het baie lekker gebly en heerlik gekuier en sien daarna uit om weer daar te gaan oornag!

Ricky N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky N

Baie gerieflik vir 'n "pophuis".

Al die praktiese "gadgets" is daar wat nodig is om die verblyf gerieflik te maak.

Yolanda A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda A

Best service and stay ever received.

The customer service was the best received by excellent and friendly people. Our stay at Die Pophuis was awesome, quiet, clean and private. Everything you need to make your stay comfortable was in Die Pophuis. We visit Wakkerstroom once a year and I will definitely book Die Pophuis again when we go there. Thank you for the awesome service!

Karin G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G

Baie gerieflik vir 'n blitsbesoek.

Sien sterre.

Jacolien N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien N

Heerlik en sentraal.

Ons het dadelik reaksie gekry van LekkerSlaap toe ons hulle kontak vir verblyf. Die blyplek was heerlik. Alles wat mens nodig gehad het. Baie veilig gevoel met ligte wat self aangaan in die aande veral as mens uit was en dan terugkom. Heerlik gekuier. Sal weer gaan.

Lucretia B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucretia B

Gerieflik.

Oulik en huislike plekkie met alles wat nodig is.

Chrissie B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie B

A very pleasant experience.

Nice, cosy with a lot of fine detail that made it very homely, Thanks for heater, warm electric under blanket and how everything required in place and working, just one request for a small braai please.

Melissa L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa L

Baie oulike plekkie, perfek vir ons gewees.

Die erfspasie was fantasties, en was baie in my skik dat ons ons voertuig uit die oog kon parkeer.

Kolie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kolie S

Naweek in Wakkerstroom.

Die Pophuis lyk klein, maar is heeltemal gerieflik vir 2 mense. Die eienaars het aan alles gedink. Puik!

Adriaan O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan O

Het rêrig heerlik gebly, die huisie is mooi, gerieflik en netjies.

Die pophuis is klein, maar rêrig netjies met als wat jy nodig het vir 'n heerlike romantiese naweek weg.

Peter D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Simplicity is always a winner.

Perfect directions supplied beforehand. Friendly, warm reception. Private, quiet location and reasonable rate. Tastefully and adequately furnished with the accent on simplicity. Highly recommended for maximum 2 people.

Gert H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert H

Baie netjies, gerieflik en stil.

Die Pophuis het aan al ons verwagtinge voldoen en ons het heerlik daar gebly.

Andre E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Nice place to stay.

Die Pophuis was very clean to stay but we did not like Wakkerstroom.

Carol S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol S

Baie lekker gebly.

Oulike, skoon plek met als wat nodig is om jou verblyf gemaklik te maak. Definitief waarde vir geld en privaat maar naby genoeg aan alles.

Christine V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Baie rustige en aangenasm.

Dit was 'n heerlike rustige naweek. Wens ons kon langer bly. Plekkie is goed toegerus en baie skoon. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek!

Pieter M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Baie lekker rustig en veilig.

Die Pophuis is baie oulik! Als wat mens benodig en skoon!

Marlene K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Huis weg van die huis! Pragtig!

Oulik! Net wat jy nodig het in die koue wêreld! Dankie vir die heaters en die warm kombersie!

Ina G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G

Baie oulik en knus.

Baie oulike plekkie. Die elektriese kombers op die bed was 'n welkome verrassing in die koue. Het heerlik warm geslaap!

Riaan M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

Uitstekende waarde vir geld.

Soos 'n vorige gas korrek genoem het: "Pophuis? Nee, eerder Paleis". Was regtig verbaas oor die uitstekende plekkie. Regtig elke sent werd en sal beslis weer daar oornag indien in die area is.

Erik O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O

Voldoen aan al jou behoeftes.

Waarde vir geld en sal die blyplek aanbeveel.

Anette V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette V

Gerieflike verblyf vir twee persone.

Baie goeie diens is gelewer deur LekkeSlaap.co.za. Ons kan dit definitief aanbeveel vir enige reisiger/vakansieganger!

Tobie M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie M

Mooi rustig en skoon! Baie dankie!

Baie lekker gebly. Dink net die takke voor by die hek kan korter kom. Waar mens stilhou om die hek oop te maak was dit regtig lastig.

Evette H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evette H

Dit het ons alles gebied wat ons wou hê en ons het heerlik gebly!

Die Pophuis is perfek geleë. Naby genoeg aan alles, maar tog bietjie buite die besiger gedeeltes van die dorp. Die plekkie is goed toegerus en ons het niks ekstra benodig nie. Was heerlik en rustig!

Elna T - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna T

Ons het baie lekker gebly in Die Pophuis en baie lekker geslaap.

Geen klagtes nie! Alles is soos dit moet wees en baie netjies.

Robbie L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie L

Heerlik rustig.

Sal verseker weer Die Pophuis besoek. Dis werklik waarde vir geld. Baie netjies met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Baie dankie aan Gerard en Jolene vir jul gasvryheid.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laagstraat 224, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmOTlkNzRiLWU4ZTQtNGYzMy1hY2Y3LTIyMDdjYWQ1NzBiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 224 Laag Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355675727742 30.147158896871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang