Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Pophuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Voorwaar baie lekker gewees. Die verblyf by Die Pophuis was regtig 'n verrassing. Gevoel of ek weer klein is, en regtig pophuis speel. Alles wat jy nodig het, is daar en so keurig gemeubileerd. Mens voel sommer tuis. Wakkerstroom is op sigself baie oulik en ons het heerlik in die hotel aandete sowel as ontbyt geniet. Sal beslis weer daar 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Really peaceful. We had a really peaceful and quiet experience. We loved the fact that we could walk to town. It really felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Netjies, skoon, vriendelik, natuurlik pragtig. Baie netjies en skoon. Beslis 'n wenner. Geen klagtes nie, alles was 100%. Ons sal beslis weer hier oornag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shani C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Rustig en beeldskoon. Baie dankie vir julle gasvryheid. Die Die Pophuis is 'n ervaring op sy eie. Ons gaan die Pophuis vinnig weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Winston G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Die twee verwarmers en elektriese kombers het baie gehelp teen die ysige winter. Ons het baie lekker gebly en die doodse stilte deur die nag het 'n mens soos 'n klip laat slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Huislik en gerieflik. Stapafstand vanaf die hoofstraat. Genoeg van alles vir twee: beddegoed, handdoeke, eetgerei, sitplek en kuierplek. Heerlike stort. Maak goed voorsiening vir beurtkrag en wateronderbrekings. Uitstekende kommunikasie van gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekende waarde vir geld in vergelyking met res van Wakkerstroom. Ons is baie vriendelik ontvang en duidelike roete aanwysings vanaf gasvrou en eienares. Alles wat mens nodig het vir lekker bly, slaap en kosmaak was beskikbaar. Sal die Pophuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus S
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Goed toegeruste akkommodasie in 'n pragtige omgewing. Die akkommodasie is baie goed toegerus en ek sal enige tyd weer tyd daar verwyl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laagstraat 224, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmOTlkNzRiLWU4ZTQtNGYzMy1hY2Y3LTIyMDdjYWQ1NzBiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 224 Laag Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355675727742 30.147158896871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang